Boeke oor siektetoestande en trauma

Ek het oor ‘n lang tyd boeke begin versamel wat oor siektetoestande en verskillende vorme van trauma geskryf is. Uit elke boek, is daar ‘n les te leer en wat my beindruk het, is dat die skrywers meestal hul trauma kon hanteer en dat daar iets goeds daaruit gekom het. Laat weet gerus as u van nog sulke boeke weet wat ons hier kan versamel op ons lysie vir al die lesers…

(Laaste bygewerk op 1 Febuarie 2017.)

Kategorie en nommerOuteurBoektitelWaaroor gaan boekToestand van boek (Indien wel in voorraad)Prys
Barrett, Roger (Vertaal deur Meyer de Villiers)Depressiwiteit : hoe om dit te oorwinDepressie
Bayley, JohnElegy for Iris (1999)Alzheimers
Bayley, JohnIris and her friends: A memoir of memory and desire (1999)Alzheimers
Bayley, JohnIris: A memoir of Iris Murdoch (1998); , en  Alzheimers
NIE-FIKSIEBlodgett, Harriet EVerstandelik gestremde kinders: Wat ouers en andere behoort te weetVerstandelik gestremdheidHardeband met mooi s.o. (1ste druk 1973)R80
GEESTELIK - 864/2012Botha, Willie Om weer op te staanBlindheidSagteband in goeite toestand geteken deur skrywer (herdruk 2003)R60
Bredenhann, Douwleenn Hemelhoe hekkieMoord van kind
Brits, ElsabeKyk my in die oëDepressie
NUWE BOEKE Brittz, HettieVreesloos vryVerkragtingSagteband splinternuutR180
Christou, HarrietDie bleek man op my hakke deur: my lewe met skisofrenieSkisofrenie
Conradi, PeterIris Murdoch: A life (2001) Alzheimers
GEESTELIK - GEE1914/2012DavineOase in 'n kankerwoestynKankerSagteband in mooi toestand (2006)
NIE-FIKSIE - DON008.22/7/15De Villiers, EmileDie bewesiekte: my worsteling met parkinsonismeParkinsonsSagteband in splinternuwe toestandR90
NIE-FIKSIEDe Villiers, I.L.Depressie: die siekte van ons tydDepressieSagteband in goeie toestand (1ste uitg 1983)R45
GEESTELIK - 331/2012De Villiers, I.L.Depressie: die siekte van ons tydDepressieSagteband in goeie toestand geteken deur skrywer (1ste sagtebanduitg 1986)R80
Du Preez, BillyBoek oor sy vrou MarthieAlzheimersVERSKYN BINNEKORT
GEESTELIK - EIL.010Du Toit, ElsjeSkoppelmaaijare: ‘n lang reis met bipolêre depressieBipolêre depressieSagteband splinternuutR100
NIE-FIKSIEDu Toit, ElsjeSkoppelmaaijare: ‘n lang reis met bipolêre depressieBipolêre depressieSagteband splinternuutR120
NIE-FIKSIEDu Toit, J.B., Steyn, A.F. en Rip, CAfwykende gedrag: 'n studie van enkele maatskaplike problemeDrankmisbruik, Verslawing, Verdowingsmiddels ens...Hardeband in goeie toestand blaaie vergeel (2de uitg 1978)R60
GEESTELIK - EXC.Els, JeanneAs die stroom jou vat: die raaisel van selfmoordSelfmoordSagteband splinternuut (1ste uitg 2011)R90
GEESTELIK - EIL.006Els, JeanneLigdans (Depressie-vegters se verhale van hoop) bekende Suid-Afrikaners lig die sluierDepressieSagteband splinternuut (3de druk 2008)R80
GEESTELIK Frisby-Lowe, Adele Dr.Victory over depression : My journey to the lightDepressieSagteband so goed as nuutR100
Gous, HenkAs ‘n kind se lag verdwyn,Depressie
GEESTELIK - 977/2012Grey, Elise, Van Rooyen, ANnali, Rantsell, Gerry en Geldenhuys, Este en anderUit die donker na die ligKanker, Molestering, Brandwonde, moord, Bulimie en nog meerSagteband in goeie toestandR75
NIE-FIKSIEGroenewald, SarieWat leer ek by my gestremde kind? (Oor die lewe van die breingestremde seuntjie Elmo Francois Groenewald)BreingestremdheidSagteband skaafmerke op voorblad maar boek nog mooi (1ste druk 1997)R65
GEESTELIKLaubscher, SielieDonkerbosverdwaal: Belydenis van 'n depressielyerDepressieSagteband nog in goeie toestand (1ste uitg 2000)R90
GEESTELIKLaubscher, SielieWolf op my spoor: knipsels van my lewe DepressieSagteband in goeie toestand (1ste uitg 2006)R80
FIKSIE - L (MIK.022.12.16)Lotter, Elbie (Skuilnaam van Anchien Troskie)Dis ek, AnnaVerkragting, bloedskandeSagteband in goeie toestandR75
FIKSIE - L (1561/2012)Louw, ElsabetWoensdag: 'n ware verhaal van verkragting en vergifnisVerkragting en vergifnisSagteband splinternuutR90
GEESTELIK (CAN)Maartens, Maretha n Plek waar die son weer skyn (Marike de Klerk om triomfantelik te leef na egskeiding en verlies)Egskeiding, VerliesSagteband in goeie toestandR95
GEESTELIKMaartens, Maretha (saam met Hendrik Rocher)Die beste ding since popcornDwelmverslawingSagteband punte effens gebuig boek verder nog skoon en netjies (1ste uitg 2006)R85
FIKSIE - M RUD.002Maartens, MarethaJacoba Afrikaner Prader Willi-sindroomSagteband in mooi toestand maar blaaie het 'n rimpelin deur boek van vog skadeR65
Maartens, Maretha (Saam met Andries Hendrik Potgieter en Sya van der Walt)Liglopers: die aangrypende verhaal van Andries Hendrik Potgieter se reis uit die duisternis na die LigVerslawing
Momber, MartieKleure van die liefde Bloedkanker
Murray, LizetteHenry stap aanDood van 'n kind. hantering daarvan
GEESTELIK -GEE.DON.036/10/16Oosthuizen, PietOntsnap van depressieDepressieSagteband in goeie toestand punte van boek effens gebuig (1ste uitg 2007)R70
Pieterse, LovyEk het vergeet: my lewe saam met AlzheimersBewesiekte
Redelinghuys, StephanieA life interrupted - The story of MisjkeDepressie
Smit, LeonetteGrens: n Verhaal van verlies en genesingMiskraam, VerliesSagteband R185 (MOET BESTEL)
BIOGRAFIE - MIK.003/12/16Steenberg, ElsabeTwee hang bo die pad, vier loop op die mat.Veelvuldige sklerose (MS)Hardeband met s.o. in goeie toestand R90
GEESTELIK - 192/2012/GRASymington, Hennie (In samewerking met Karlien Roos)As die wind daaroor gaan; 'n ma se nagedagtenis aan 'n kindKind wat sterfSagteband soos in splinternuutR80
Van Niekerk, LuziaDie jakkals: dis maklik om depressie, eensaamheid verlies of verwerping te verwerkDepressie
FIKSIE - V - SON058/11/16Van Rensburg, FransDie lammervangerMolestering, selfmoordSagteband in splinternuwe toestandR85
Van Rooy, Marga & Boot, HenrietteIn die skadu van skisofrenieSkisofrenie
Venter, F.A.Die keer toe ek my naam vergeet hetBeroerte
Wallace, DannyMaskQuarade" a true story of unmasked freedom (een van die beste boeke ooit!)Sexual abuse, Aids, Gay, FreedomProbeer die boek invoer