Children’s Non Fiction

Op hierdie bladsy kry jul al die Children’s Non Fiction, sowel as Afrikaanse Kinder naslaanwerke.

 

(Laaste bygewerk op 23 Maart 2017.)

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
Botha, MagdaWiskunde in 'n neutedop Deel VI (WerkboekHardeband met gekleurde voorblad, stuk van rug beskadig boek nog stewig1978R50
933/2012Botha, Magda (Illustrasies Alida Carpenter)Meet 'n hoek (Daan Retief) met sketse van driehoeke ens (Daan Retief)Hardeband met mooi gekleurde voorblad, seker werksblaaie reeds uitgeknip en geplak tog nog leersaam1980R30
930/2012Botha, MagdaWiskunde in die motor (Daan Retief)Hardeband met mooi voorblad1983R70
937/2012Bouwer, Franzette (Illustrasies Annelie Odendaal)O, die liewe WiskundeSlapband in splinternuwe toestand1ste uitg 1997R90
Theu/2014Botha, Magda (Illustrasies Welna Ras)Plekwaardes: werkboek verduidelik in sketse en kringe met uitknipwerk wat op regte plekke geplak kan word (Daan Retief)Hardeband met mooi gekleurde voorblad, naam van vorige eienaar voorin1984R70
934/2012Botha, Magda (Illustrasies Alida Carpenter)Wiskunde vir die jongspan (Daan Retief)1978R75
1208/2012/ALGNothling, JacAlgebraiese breuke (Daan Retief)1983R75
913/2012Le Roux, Lisl "Verbs, the worker words" (Daan Retief)Hardeband met gekleurde voorblad effense skaafmerke op kante van boekR65
910/2012Le Roux, Lisl English the natural way (Daan Retief) Poem, Vocabulary, Simple Past Tense, Idiomatic expressionsHardeband met mooi gekleurde blad1978R60
911/2012Le Roux, Lisl Talking about Transport (Daan Retief) Taal word in Afrikaans verduidelik en vrae gevra in Engels met blokkies waar die regte antwoorde ingevul kan word - alles oor vervoer en vervoermiddele)Hardeband met mooi gekleurde blad, rug geheg en oorgetrek met kleefplastiek1978R75
918/2012Le Roux, Lisl Tenses in a twinkling (Daan Retief) Present, Past en Future tense werkboek met plek om antwoorde in te vul3de druk 1978R75
912/2012Le Roux, Lisl Practice makes perfect (Daan Retief) werkboek met plek om antwoorde in te vulHardeband met mooi gekleurde voorblad nog stewig en netjies3de druk 1978R70
Marais, Elma (Illustrasies deur Jan van Tonder)Let-ter-grepe (Daan Retief)Hardeband met mooi gekleurde voorblad, 'n werkboek waarin 'n kind kan werk en woorde uitknip en op die regte plekke inplak1982R80
THEUNothling, Jac (Illustrasies deur Jan van Tonder)Massa, lengte, inhoud en tyd vir jong wiskundiges met die mooiste bypassende tekeninge)Hardeband met mooi gekleurde voorblad naam van vorige eienaar voorin, boek nooit gebruik nie1984R80
Liebenberg, Helena (Illustasies deur Welna Ras)Trippe, trappe patrone (Byvoeglike naamvoord trappe) Daan RetiefHardeband met mooi gekleurde voorblad, klein boodskap voorin in pen nog stewige boek1985R70
THEUStruwig, Franchette (Illustrasies deur Jan van Tonder)Simmetriese figure (Daan Retief)Hardeband met mooi voorblad in kleur, skaafmerke op hoeke verder boek stewig (Werkboek met uitknip en plak blaaie), naam van vorige eienaar voorin1981R70
Strydom, WKort en lang klanke (Daan Retief)Hardeband met mooi gekleurde voorblad, 'n werkboek waarin 'n kind kan werk en woorde uitknip en op die regte plekke inplak, meeste reeds uitgeknip en geplak, naam van vorige eienaar voorin1982R20
1570/2012/STESteenkamp, Marieta (met baie mooi pensketse van kombuis implimente uit die ou dae bypassend by die teks)Die Kaapse kombuis (Daan Retief) (Dun boekie met 24 bladsye)Geen datumR60
1721/2012Ras, WelnaCiskei (Tienertake reeks T-20) Daan Retief met swart en wit fotos van landbou en allerlei aktiwiteite in die land)Geen datumR45
CF.FOR.021/15/6/17Van Rensburg, Roelf (Vertaal en geredigeer deur_Van der Walt se Geskiedenis ensiklopedie vir kindersGroot koffietafel grootte boek met hardeband en glansvoorblad met mooi gekleurde prente voorop en binne1ste druk, 1979R80