Kontrei-verhale

Op hierdie bladsy versamel ek vir jou as leser ‘n lys van titels wat oor verskillende kontreie handel.  Die boeke is nie noodwendig almal in voorraad nie maar as ek dit nie het nie, help ek jou soek daarna…

(Laaste opgegradeer op 4 April 2017.)

KategorieOuteurBoektitelWatter kontreiToestandPrys
Alberts, NellieGeitjievoet en Hondebal
FAB.GRO.003/03/17Auret, DriesKort duskant moedverloor: verhale uit die Sandveld, NamakwalandSandveld en NamakwalandSlapband splinternuut en geteken deur die skrywerR120
NIF.NAU.008/09/16Barnard, ChrisDie Transvaalse laeveld: kamee van 'n kontrei (geskiedenis en mooi swart en wit fotos in)LaeveldHardeband met s.o. boek in goeie toestand R150
Beetge, AltaKontrei Kletsies
FIKSIE-BBekker, PirowToorop-storiesMolopo-kontreiSagteband in splinternuwe toestandR80
BoerneefStad en land
BoerneefVan my kontrei
De Vries, AbrahamUit die Kontreie vandaan (Stories van 54 verskillende skrywers oor hul kontrei)Verskilllende kontreie
Deacon, ThomasAnderkant die Troe troe
FIKSIE-D (288/2012/LYD)Deist, Ferdinand die pomporrelkonsert en ander SandveldstoriesSandveldHardeband met glansvoorbladR80
Deist, Ferdinand Pofadder en peddleford: SandveldstroriesSandveld
Du Toit, PJMy mense
FIKSIE-F (CHA.007/12/16)Fourie, JanWisselstrale oor die StrandveldStrandveldSagteband in redelike toestand R69
Grobbelaar, Pieter WPoortersDe Poort stasiegemeenskap
Jordaan, CJKuier op Rooiverdriet
BIOGRAFIE - MAR.005/1/17Kloppers, HannesVeldwagter (oor die lewe van Harry Kirkman, veldwagter in Kruger Wildtuin)Kruger Wildtuin, LaeveldR55
FIKSIE KKotze, TheunsVlugroep van die kelkiewyn: Namakwalandse sketseNamakwalandHardeband met s.o. so goed as nuutR120
FIKSIE LLinks, Tony & Van Zyl, Wium (Samestellers)Syferfonteine: verhale uit streke van die Afrikaanse taallandskap (Stories van 18 skrywers o.a. Riana Scheeprs Jan Spies AAJ van Niekerk en Fanus Rautenbach...)Sagteband in mooi toestand met gekleurde glansvoorbladR110
Loubser, Fidesland van die Kokerboom Kamamas, Namakwaland, Kalahari, Noorweste
Moolman, NicoDie pienk traaisiekel
FIKSIE MMurray, MWitwater se mense1ste uitgR100
FIKSIE-O (NUUT)Olivier, Elias JJMet rooi pampoenvelskoenePuntkraal, SutherlandSagteband in splinternuwe toestandR90
Sarrisam, GertAs murasies kon praatNamakwalandGeen prys
FIKSIE- SSarrisam, GertVonke uit die koeroeklip : 'n eie verhaal uit NamakwalandNamakwaland Sagteband in nuwe toestand boodskap aan vorige eienaar voorin geteken deur skrwyerR120
Serfontein, DotAmper my mense Vrystaat
Smit, ErnstVoor Vensterberg Verby -Kontreiverhale
Strauss, PieterTussen Kokerboom en Kaingklip
FIKSIE - VVan Niekerk, AAJKelkiewyn en koggelaarNamakwaland, Sandveld, Boesmanland, RichtersveldHardeband met .so. met skoolstempels voorin boek in puik toestandR75
Van Niekerk, AAJVerlange is verniet
Van Schalkwyk, DirkLaat die stories loop
Van Waart, SueOuteniqualand: plek van melk en heuning
Van Waart, SueKannalandse kamee
Van Waart, SueSwartberg en sy mense: Karoo en OudtshoornOudtshoorn
Van Waart, SueZitzekamma: boomkatedraal van die tuinroeteTuinroete
Van Waart, SueBriewe uit die tuin van Eden : Plettenbergbaaie en omgewingPletterbergbaai
Van Zyl, ArnoDie lang pad terugSpringbok
FIKSIE- WWentzel, JohannWaar is my tiekie?NamibieSagteband splinternuutR100