Die ontwaking deur Anoeschka von Meck

R220.00


Die ontwaking
handel oor Essie Honiball, wat bekendheid verwerf het vir haar boeke Ek leef van vrugte en ook die nuwer uitgawe Ek leef van vrugte VANDAG se lewe deur Anoescka von Meck. Sy is meer bekend vir haar bekende boek, Vaselinetjie.

 

 

12 in stock

Description

Anoeschka von Meck het aanvanklik bekendheid verwerf na die verskyning van Vaselinetjie. Hier is Anoeschka saam met Essie Honiball by die bekendstelling van hulle boeke, Die ontwaking en Ek leef van vrugte vandag in Johannesburg in 2010.