Dramas en Eenbedrywe

As jy soek na ‘n toneelstuk om elders op te voer, kan jy deur hierdie lys van dramas werk. Iets van alle tye en enkeles in Engels ook. Bladsy is egter nog onder konstruksie en sal binnekort heeltemal opgedateer wees.

Versending van pakkies – kyk op die TUISBLAD by punt 6.

(Laaste bygewerk op 30 Junie 2017.)

BoeknrOuteurBoektitelToestandDatum van uitgawePrys
DRA.JVW001/04/16Artem Creare (Dramas van H Bell, Daniela Bosman, Wanda Visser, Joan Hugo, TB Griesel, ES de Clerccq, DE Morisset ensDie jong akteur : 35 dramas van bladsy lank deur verskillende skrywers (SKAARS)(Sagteband in mooi toestand ligte swart skaafmerke op voorblad1934 moontlik 'n herdruk?R75
DRA.DEH.0013Anker, Johan (Saamgestel deur)Die middernagfees en ander verhaleSagteband in mooi toestand8ste druk 1998R60
DRA.JAD.009/1/17Barnard, Chris'n Man met vakansieSagteband in goiee toestand1ste sagtebanduitg 1989R55
DRA.DEH00280Barnard, ChrisPa maak vir my 'n vlieër paHardeband met skaafmerke op ruk helder oranje voorblad4de druk, 1975R45
DRA.DON.008/04/17Barnard, ChrisPaljas & Die storie van Klara Viljee: Die filmdraaiboekeSagteband met glans gekleurde voorblad van hoofkarakter van Paljas uit die fliek op die voorblad in mooi toestand boek so goed as nuut5de druk 2003R80
DRA.DEH0033Barnard, ChrisPiet-my-vrou en NagspelSagteband nog mooi5de druk 1990R25
DRA.DEH0034Barnard, ChrisPiet-my-vrou en NagspelSagteband6de druk, 1990R30
DRA.DEH0030Barnard, ChrisDie rebellie van Lafras VerweyHardeband nog stewig3de druk ,1977R30
DRA.DEH0044Barnard, ChrisDie rebellie van Lafras VerweySagteband nog goed6de druk, 1993R55
DRA.Barnard, ChrisDie rebellie van Lafras VerweySagteband verweer op buitebladR30
DRA.CHA.0017Barnard, ChrisPiet-my-vrou en NagspelSagteband in netjiese en stewige toestand10de druk 1995R40
DRABarnard, ChrisPiet-my-vrou en NagspelSagteband verskeie skooluitgawesR25 elk
DRA.DEH0048Barnard, ChrisTaraboemderySagteband nog netjies1ste sagtebanduitg, 1983R55
DRA.JUN.Beukes, Gerhard J.As ons twee eers getroud is! n Spel in vier bedryweHardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek4de druk 1955R45
DRABeukes, Gerhard J.As ons twee eers getroud is! n Spel in vier bedryweHardeband sonder s.o. rug effens lossies4de druk 1955R20
DRABeukes, Gerhard J.Die vonkel in haar oe: n Spel van my kontreiHardeband met s.o. in puik toestand, skoolstempel voorin1ste uitg 1960R60
DRA.DEH0045Beukes, Gerhard J.Die vonkel in haar oeHardeband nog netjies5de druk, 1964R30
DRABeukes, Gerhard J.Die vonkel in haar oeHardeband met s.o. in puik toestand, skoolstempel voorin1ste uitg 1960R50
DRABeukes, Gerhard J.Iewers langs die pad : vier eenbedrywe (Iewers langs die pad (G Beukes), n Seun na my hart (Ingrid Jonker), Sybrand die watermaker (Eugene Terre-Blanche) en Hoofstuk 11 (Gerrit Geertsema).Hardeband 1ste druk 1970R120
DRA.LWBeukes, Gerhard J.Kerse teen die wind: tien eenbedryweHardeband met s.o. omslag baie bros maar nog mooi klein skeur op rug, nog baie mooi en stewig, vergeelde bladsye1950R80
DRABeukes, Gerhard J.Kerse teen die wind (Paar eksemplare)Hardeband sonder s.o. wit vlekke op voorblad boek nog mooi3de druk 1953R15 elke
DRA.DEH.0067Beukes, Gerhard J.Kom ons speel toneel : vier eenbedrywe vir die jeug (Nag by die blokhuis / JPW Grosskopf, Die kroon op sy hoof / HA Fagan, Die ring / Helene Pienaar-De Klerk, As die nefie kom kuier! / GJ Beukes)Hardeband sonder so.10de druk 1972R70
DRA.JUNBeukes, Gerhard J.Laat die kerse brand ! en ander eenbedryweHardeband sonder so.o nog netjiesR30
DRABeukes, Gerhard J.Laat die kerse brand ! en ander eenbedryweHareband met mooi s.o. in puik toestand2de druk 1947R60
DRABeukes, Gerhard J.Skerm en maskerHardeband sonder s.o. in mooi toestand naam van vorige eienaar voorin5de druk 1963R60
DRA.DEH0067Beukes, Gerhard J.Skerm en maskerHardeband nog netjies10de druk, 1972R25 (Gereserveer)
DRABeukes, Gerhard J.Skerm en maskerHardeband sonder s.o. nog mooi naam van vorige eienaar voorin geskryf3de druk 1962R55
DRA.AVWBeukes, Gerhard J.Ses eenbedryweHardeband met s.o. in redelike toestand6de druk 1956R60
DRA.STE/167/2011Beukes, Gerhard J.Ses eenbedryweHardeband sonder s.o. rug effens beskadig aan bokant2de druk 1947R25
DRA.HELBeukes, Gerhard J.Ses eenbedryweHardeband sonder s.o. skooluitgawes met stempels in boeke (3 eksemplare)R20 elk
DRABeukes, Gerhard J.Uitgesoekte eenbedryweHardeband met s.o. in mooi toestand6de druk 1956R45
DRABeukes, Gerhard J.Uitgesoekte eenbedryweHardeband met s.o. in mooi toestand12de druk 1962R50
DRA.CHAL.0606Beukes, Gerhard J.Uitgesoekte eenbedryweHardeband met s.o. in puik toestand11de druk 1961R40
DRA.CHALBeukes, Gerhard J.Uitgesoekte eenbedryweHardeband sonder s.o. in puik toestand vlek op voorblad boek nog stewig4de druk 1952R30
DRABeukes, Gerhard J.Uur van die waarheid: vier kortspele (Uur van die waarheid / G Beukes, Pilatus / WA de Klerk, Die swakkere vat / HA Fagan en Die vloek / FW Grosskopf )(Toneelreeks 5)Hardeband sonder s.o. naam voorin geskryfGeen datumR60
DRABeukes, Gerhard J.Vyf nuwe eenbedrywe (Geliefde vreemdeling / HA Fagan / Vriend van die keiser / Jac J Brits, n Diender en n daggaboom / CL Marais, O, uur van genade / Paul Roubaix en Ons het n ster gesien / GJ Beukes)Hardeband sonder s.o. in redelike toestand stukkie van rug onder beskadige1957R60
DRA.HELBeukes, Gerhard J.Woord en masker: n keur uit die Afrikaanse eenbedrywe (Die drama / Beukes, Alle paaie gaan na Rome / U Krige, Die end van die reenboog / WA de Klerk, Dienie speel toneel / Helene P de Klerk, Persker vir n rand / Dirk Richard en Die vrees / GJ Beukes)Hardeband sonder s.o. 1964R70
DRA.MIK.019/12/16Bierman, EttieMonoloe, Samesprake en toneelstukkiesSagteband in mooi toestand vorige eienaar se naam en 'n nommer voorin in pen, kokimerke op titelblad1968R70
DRA.GRA.006.2.17Bierman, EttieUit die banke op die planke (Toneelstukkies van standerd 1 tot standerd 10)Sagteband met harder voorblad 1971R70
DRA.Bosman, FCL dr. (Inleiding oor die Eenbedryf deur Jaco van der Merwe)Vier uitgesoekte eenbedrywe met 'n historiese oorsige van die Afr drama deur FCL BosmanHardeband sonder s.o. in goeie toestand skoolstempel voorin9de druk 1968R30
DRABosman, FCL dr. (Inleiding oor die Eenbedryf deur Jaco van der Merwe)Vier uitgesoekte eenbedrywe met 'n historiese oorsige van die Afr drama deur FCL BosmanHardeband sonder s.o. in goeie toestand 13de druk 1971
DRA.HELBosman, FCL dr. (Inleiding oor die Eenbedryf deur Jaco van der Merwe)Vier uitgesoekte eenbedrywe met 'n historiese oorsige van die Afr drama deur FCL BosmanHardeband sonder s.o. in mooi en stewige toestand4de druk 1965R30
DRA.CHB.002/20/7/17Botha, M.C.SkaakSagteband nog in mooi toestand2de druk 1991R65
DRA.DEH0047Brink, AndreDie hamer van die hekse: 'n drama in ses episodes gebaseer op Die Heks van C Louis LeipoldtHardeband, stempel voorin en name van 2 vorige eienaar nog stewig1ste uitg 1976R60
DRA.CHABrink, AndreDie hamer van die hekse: 'n drama in ses episodes gebaseer op Die Heks van C Louis LeipoldtHardeband nog stewig en mooi1ste uitg 1976R70
DRA.AVWBrink, AndreDie jogger: 'n drama in twee bedryweSagteband nog nuut1ste uitg, 1997R65
DRA.DEH0032Brink, AndreDie jogger: 'n drama in twee bedryweSagteband nog so goed as nuut, motvreetmerk op eerste titelblad verder skoon1ste uitg, 1997R55
DRA.DEH0031Brink, AndreDie verhoor: Verhoogstuk in drie bedrywe (Hierdie stuk is die eerste van 'n tweeluik, die tweede is Die rebelle)Hardeband nog mooi potloodaantekeninge binne3de druk, 1982R50
DRA.DEH0046Brink, AndreDie verhoor: Verhoogstuk in drie bedrywe (Hierdie stuk is die eerste van 'n tweeluik, die tweede is Die rebelle)Hardeband nog mooi en netjies2de druk, 1979R65
DRA.KAR.018/05/17Brink, AndreElders mooi weer en warmHardeband met s.o. nog in puik toestand. HIerdie boek is genommer nr 1028 van 1500 eksemplare!1ste uitg 1965R130
DRA.DEHBrits, Jac JDie drie wee: vier eenbedryweHardeband sonder s.o. nog mooi en netjies1ste druk, 1970R60
DRA.CHACloete, T.T. (Uitgesoek deur en van inleiding voorsien deur)Vyfling: 'n bundel eenbedrywe van Hertzogpryswenners (Die heks / CL Leipoldt, Oorlog is oorlog / JFW Grosskopf, Opdrifsels, HA Fagan, Laat die kerse brand / GJ Beukes, Die jammer hart / WA de KlerkHardeband sonder s.o., netjiese boek, sellotapemerke op titelblad1ste uitg 1966R50
DRA.DEH0113Cloete, T.T. (Uitgesoek deur en van inleiding voorsien deur)Vyfling: 'n bundel eenbedrywe van Hertzogpryswenners (Die heks / CL Leipoldt, Oorlog is oorlog / JFW Grosskopf, Opdrifsels, HA Fagan, Laat die kerse brand / GJ Beukes, Die jammer hart / WA de KlerkHardeband met s.o. vuil merke op omslag, boek binne lyk nog nuut13 de druk 1974R40
DRA.D0085EHCloete, T.T. (Uitgesoek deur en van inleiding voorsien deur)Vyfling: 'n bundel eenbedrywe van Hertzogpryswenners (Die heks / CL Leipoldt, Oorlog is oorlog / JFW Grosskopf, Opdrifsels, HA Fagan, Laat die kerse brand / GJ Beukes, Die jammer hart / WA de KlerkHardeband sonder s.o 6de druk 1970R40
DRA.STE2012/2012Conradie, P.J. Prof drDie drama: 'n inleidende studieSagteband so goed as nuut, skoolstempel voorin1ste uitg 1998R80
DRA.DEH0090Conradie, P.J. Prof drHoe om 'n drama te ontleed (Reuse blokboeke RB9)Sagteband nog netjies7de druk, 1987R65
DRA.De Klerk, W.A.Die afgrondSagteband nog mooi (2 eksemplare)1ste utig 1984R20 elk
DRA.De Klerk, W.A.Die jaar van die vuur-os (2 ekemsplare)Sagteband glansvoorblad, goeie toestand, net op binneblad potloodaantekeninge en hier en daar onderstreping2de uitg 1989R25 elk
DRADe Klerk, W.A.Die jaar van die vuur-os (6 eksemplare)Sagteband nog mooi skoolstempels voorin7de druk 1962R15 elk
DRA.JUNDe Klerk, W.A.Die markpleinHardeband oorgetrek met kleefplastiek nog baie mooi3de druk 1980R30
DRA.CHAL.0607De Klerk, W.A.Die markpleinHardeband met skaafmerke op kante potloodmerke aan binneblad.JVW.00465de druk 1981R10
DRA.JVW.0046De Klerk, W.A.Die markpleinSagteband in goeie toestand1ste sagteband 1984R30
DRADe Klerk, W.A.Die twisappel: die verhaal van n verbode vrug - n blyspelSagteband in redelike netjiese toestand4de druk 1977R20
DRA.1785/2012De Klerk, W.A.Wanneer see en branders dreunHardeband sonder s.o. nog in puik toestand2de uitg 1985R50
DRA.DEH0161De Wet, RezaDiepe grondSagteband nog baie mooi en nuut1ste uitg 1986R90
DRA.ELI017/05/17De Wet, RezaTrits (Mis . Mirakel . Drif) Drama en aantekeningeSagteband in stewige en netjiese toestand effense skaafmerke op kante van die voorblad inhoud waarskynlik nooit gelees nie9de druk 2012R90
DRA.CHADu Plessis, P.G.Plaston: DNS-kind (Fantasie rondom n onmoontlike moontlikheid)Hardeband met gekleurde voorblad in puik toestand1ste druk 1973R80
DRA,Du Plessis, P.G.Plaston: DNS-kind (Fantasie rondom n onmoontlike moontlikheid)Sagteband in mooi toestand3de druk 1988R30
DRA.01287Du Plessis, P.G.Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972)Sagteband ligte sellotapemerke aan boek se binnekante1ste sagteband uitg 1983R70
DRA.Du Plessis, P.G.Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972)Hardeband in nuwe toestand6de druk, 1977R80
DRADu Plessis, P.G.Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972)Sagteband met naam van vorige eienaar voorin3de druk 1985R55
DRA.0605Du Plessis, P.G.Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972)Sagteband met glansvoorblad in mooi toestand7de druk 1993R65
DRA.DON.002/20/7/17Du Plessis, P.G.Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972)Hardeband nog netjies7de druk 1979R70
DRA.HELDu Toit, DP en SJDIe bedrieers en Magrieta Prinsloo (3 eksemplare)Sagteband met skoolstempel voorin in redelike netjiese toestand3de druk 1942?R10 elk
DRA.EIL002Du Toit, P.J.Drie... Twee...Een : bundel dramatekste met inleidende aantekeninge (Korrespondent/ Jac J Brits, In lewende lywe / De Waal Venter, Die aand van die fynproewer / AS van Straaten, Die watertoring / Kobus Louw ea.)Sagteband so goed as nuut7de druk, 1997R45
DRA.KEMEitemalSo praat die ou rivierHardeband sonder s.o. met sellototape op rugkant1956R55
DRA.1805/2012Fagan, H.A.Lenie: n toneelstuk in drie bedrywe (mooi verbruinde fotos van toneelspelers wat op 20 Des 1923 geneem is op 'n paar plekke in die boek) Lys van spelers in die toneelstuk gelys.Sagteband ou ou boekie buiteblad het skeur op rugkant boekblaaie gegom1932R90
DRA,798/2011/AGLFagan, H.A.Ousus: toneelstuk in drie bedryweSagteband in mooi toestand1ste afsonderlike druk hierdie uitgawe 1972R65
DRA.DEH0130Fagan, H.A.Twee blyspele: Die stille haard en Die swakkere vatSagteband met omslag effens op rug onder beskadig boek nog mooi1945R70
DRA.DEH0135Fagan, HATwee dramas: Die ouderling / OususSagteband so goed as nuut, boodskap en aantekeninge van vorige eienaar voorin2de druk 1984R40
DRA.799/2011/ALGFagan, HATwee dramas: Die ouderling / OususHardeband sonder s.o. skoolstempel binnekant2de druk 1959R20
DRA.DEH0136Fourie, CorliaEn die son skyn in Suid-AfrikaSagteband met glansvoorblad, baie mooi en stewig1ste uitg, 1986R60
DRA.EIL020Fourie, CorliaMoeders & dogtersSagteband nog mooi en netjies, een puntjie van voorblad gebuig8ste druk, 2004R50
DRA,ELI.005/05/17Fourie, PieterEk, Anna van Wyk (met gekleurde foto van Antoinette Kellerman op voorblad)Slapband nog mooi en netjies puntjies eeeeffens gebuig2de uitg , 1ste druk, 2002R80
DRA.JUNFourie, PieterEk, Anna van Wyk Hardeband met mooi glans gekleurde voorblad nog netjies en stewig vorige eienaar se handtekening voorin1ste uitg 1986R90
DRA.DON42/1/7/15Fourie, PieterNaelstring: n band tussen twee teaterstromingeSlapband nog nuut2de druk, 2008R75
DRA.Fourie, PieterTsjakaHardeband met s.o. nog mooi, plakker op voorblad afgetrek1ste uitg, 1976R65
DRA.DEH0148Grosskopf, JFW (Omslag tekening deur AM luyt)As die tuig skawe: drama in 4 bedrywe Sagteband voorblad gelas7de druk, 1934R40
DRA.1462/2011Grosskopf, JFWDie klipdolk en ander kort-speleSagteband in netjies toestand skoolstempel voorin1ste uit 1943R50
DRA.Grove, HenrietteDie glasdeur: Drama in twee tonele (geskryf in opdrag van en as hoorspel uitgesaai deur die Suid-Afrikaanse UitsaaikorporasieHardeband met s.o. nog baie mooi1962 (lyk na 'n 1ste uitg)R70
DRA.AVWGrove, HenrietteDie glasdeur: Drama in twee tonele Hardeband met mooi s.o. in mooi en skoon toestand8ste druk 1975R40
DRA.CHA.557/2011Grove, HenrietteHalte 49 en twee monoloe (Vir die radio geskryf)Sagteband sonder s.o. nog netjies6de druk 1983R20
DRA.CHAL0603Grove, HenrietteHalte 49 en twee monoloe (Vir die radio geskryf)Sagteband sonder s.o. nog netjies6de druk 1983R20
DRA.JUNGrove, HenrietteHalte 49 en twee monoloe (Vir die radio geskryf)Hardeband sonder s.o. stempel van vorige biblioteek voorin, oorgetrek met kleefplastiek1962R40
DRA.DEH0145Grove, HenrietteDie onwillige weduwee of Sybrandus Saliger: 'n Kunsmatige klug in drie bedryweHardeband met mooi skets op vb2de druk, 1969R60
DRA.DEH0144Grove, HenrietteDie onwillige weduwee of Sybrandus Saliger: 'n Kunsmatige klug in drie bedryweHardeband met mooi skets op vb, naam van vorige eienaar voorin3de druk, 1975R50
DRA.DEHGrove, HenrietteToe hulle die vierkleur op Rooigrond gehys het: drama in vier afleweringe (wen die Perskorprys)Hardeband met so. in puik toestand 2de druk, 1976R75
DRA.DRA.Haarhoff, T.J. Die antieke drama -(1) Tragedie 'n Vertolking van Aeschylus, Agamennon, Sophocles, Antigone, Euripides en TroadesHardeband ou ou boekie rugkant effe beskadig en rug los, xbibboek met sakkie en stempels (Waardevolle inligting steeds)Waarskynlik n 1ste uitgawe, 1946R70
DRA.2061/2012Krige, UysAlle paaie gaan na Rome: eenbedrywe (Fuente Sagrada, Die grootkanonne en ALle paaie gaan na Rome)Sagteband effense verweer op kante van die boek nog stewig1949R50
DRAKrige, UysAlle paaie gaan na Rome: eenbedrywe (Fuente Sagrada, Die grootkanonne en ALle paaie gaan na Rome)Sagteband effense verweer op kante van die boek nog stewig1949R45
DRA.DEH0209Krige, Uys (Tekeninge deur Francois Krige)Die goue kring: 'n legende in vier bedrywe (Fuente Sagrada, Die grootkanonne Alle paaie gaan na RomeSagteband 2de uitg 1986R65
DRAKrige, UysDie loodswaaiers: n komedieklug (name van spelers wat die drama opgevoer het vir KRUIK voorin genoem Johan Malherbe, Jannie Geldenhuys, Willem de la Q Querra met Pietro Nolte as Regisseur...Hardeband met mooi foto van spelers op voorblad 1ste uitg 1977R75
DRA.CHR.250/2012Krige, UysDie ryk weduwee: n BlyspelHardeband sonder s.o. effense verweer op die kante van die boek inhoud nog in puik toestand3de druk 1974R40
DRA.DEH0215Krige, Uys (Tekeninge deur Francois Krige)Die wit muur * dDie skaapwagters van Bethlehem * Die arrestasie Eenbedrywe) 2 eksemplareSagteband verweer op voorblad5de uitg 1947R15 en R20 onderskeidelik
DRA.DEH0219Krige, Uys Muur van die doodHardeband met s.o. naam voorin geskryf, verder stewig1ste uitg 1968R100
DRA.DEH0218Krige, Uys (Gekeur en ingelei deur JC Kannemeyer)Vier eenbedrywe (Die skaapwagters van Bethlehem, Die Arrestasie, Alle paaie gaan na Rome en Die sluipskutterHardeband nog netjies, skimmelvlekkies en stempel voorin6de uitg 1974R60
DRA.DHE0262Lanoye, Tom (In Afr vertaal deur Antjie Krog)Mamma MedeaSagteband so goed as nuut, naam en boodskap van vorige eienaar voorin1ste uitg 2002R100
DRA.JBLeipoldt, C. LouisDie kwaksalwer: 'n komediespel in drie bedryweSagteband klein boekie skoolboek, krapmerke op titelblad1931R30
DRA.HB/HELLeipoldt, C. LouisDie laaste aand: 'n toneelstuk in drie bedrywe (3 eksemplareSagteband klein boekie, skoolstempel (heelwat eksemplare)6de druk, 1949R20 elk
DRA.JBLeipoldt, C. LouisDie heks: 'n toneelstuk in een bedryf (5 eksemplare)Sagteband klein boekie, skoolstempel nog netjies en oorgetrek met kleefplastiek23ste druk, 1960R15 elk
DRA.DEH0271Leipoldt, C. LouisDie heks: 'n toneelstuk in een bedryf18de druk, 1953R10
DRA.AVWLouw, Georgen Skip is ons beloofHardeband sonder so nog mooi toestand3de druk 1981R45
DRA.DEH0241Louw, Georgen Skip is ons beloofHardeband met s.o. omslag het motmerke maar boek stewig, potloodaantekeninge en onderstreep3de druk, 1973R55
DRA.LWLouw, NP van WykDagboek van 'n soldaat: 'n hoorspelHardeband met s.o. nog baie mooi en netjies, klein skeur in omslag op een hoek1961R65
DRA.DEH0272Louw, NP van WykDagboek van 'n soldaat: 'n hoorspelHardeband nog netjies en so goed as nuut12de drukR40
DRA.DEH0275Louw, NP van WykDagboek van 'n soldaat: 'n hoorspelHardeband met s.o. stukkie van rugkant afgeskeur, potloodmerke en onderstreeplyk soos 1ste uitg, 1961 uitgegee in die jaar wat opgevoer isR110
DRA.DEH0280Louw, NP van WykDias: 'n hoorspelHardeband sonder s.o in puik toestand18de druk, 1997R65
DRA.HBLouw, NP van WykDie heldOu skoolboek, hardeband sonder omslag skoolstempel (heelwat eksemplare)6de druk, 1967R10 elk
DRA.DEH0273Louw, NP van WykDie heldHardeband nog stewig11de druk, 1988R20 elk
DRA.DEH0266Louw, NP van WykDie heldHardeband nog stewig8ste druk, 1970R15
DRA.DEH0238Louw, NP van WykDie heldHardeband nog netjies, voorblad effens gebuig2de uitg 1979R10
DRA.DEH0279Louw, NP van WykDie heldHardeband nog stewig, sellotapemerke op titelbladsye se binnekante13de druk, 1976R55
DRA.Louw, NP van WykDie heldHardeband skaafmerke op vb, Stempel voorin12de druk, 1973R15
DRA.DEH0240Louw, NP van WykGermanicusHardeband sonder s.o. in puik toestand 8ste druk, 1968R65
DRA.DEH0242Louw, NP van WykGermanicusSagteband nog so goed as nuut2de druk, 1987R40
DRA.DEH0269Louw, NP van WykGermanicusSagteband nog so goed as nuut, nota van vorige eienaar voorin2de druk, 1987R35
DRA.DEH0274Louw, NP van WykKoning-EenoogHardeband met gekleurde vb stempel voorin, potloodaantekeninge in boek4de druk, 1975
DRA.DEH0267Louw, NP van WykKoning-Eenoog of Nie vir geleerdes: 'n spel van Anachronismes en 'n AnachronismeHardeband nog mooi, swart en wit fotos van oorspronklike akteurs o.a Philip Grobler en Elsa Fouche1965 lyk soos 1ste uitgR110
DRA.HBLouw, NP van WykLewenslyn: 'n hoorspelOu skoolboeke in hardeband uitstekende stewige toestand (Heelwat eksemplare)1971R20 elk
DRA.DEH0265Louw, NP van WykLewenslyn: 'n hoorspel5de dru, 1982R55
DRA.SBLouw, NP van Wyk (inleiding deur RH Pheiffer)Drie hoorspele (Die held, Dagboek van 'n soldaat en Lewenslyn) Heelwat eksemplareSagteband ou skoolboeke netjies2de druk, 1987R30 elk
DRA.DEH0276Louw, NP van Wyk (inleiding deur RH Pheiffer)Drie hoorspele (Die held, Dagboek van 'n soldaat en Lewenslyn) Sagteband nog mooi2de uit 1ste druk, 1986R18
DRA.SBMalherbe, D.F.Rivier en veldSagteband met sakkie en stempels van ou bibboeke. Bietjie verweer op rugkant bo1932R40
DRA.DEH0378Opperman, D.J.Heilge BeesteHardeband sonder s.o. in puik toestand 2de uitg 1979R65
DRA.Van SitOpperman, D.J.Joernaal van JorikHardeband sonder s.o. nog in puik toestand, vorige eienaar naam voorin13de druk, 1978R40
DRA.DEH0379Opperman, D.J.Joernaal van JorikHardeband sonder s.o. met inskrywing in pen voorin en plakker uitgeskeur8ste druk 1970R30
DRA.DEH0380Opperman, D.J.Joernaal van JorikHardeband sonder s.o. 5de druk, 1962R45
DRA.DEH0394Opperman, D.J. Negester oor NiniveHardeband sonder s.o. met mooi voorblad6de druk, 1976R65
DRA.SBOpperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg)Periandros van KorintheHardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig. skoolstempel4de uitg, 1ste druk,, 1974R40
DRA.DEH0382Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg)Periandros van KorintheHardeband nog mooi, potloodaantekeninge voorin, skimmelvlekkies op titelblaaie12de druk, 1977R15
DRA.Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg)Periandros van KorintheHardeband gekleurde vb, stempels voorin2de druk, 1980R20
DRA.DEH0371Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg)Periandros van KorintheHardeband nog mooi, naam voorin3de druk, 1981R15
DRA.DEH0372Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg)Periandros van KorintheSagteband potloodaantekeninge binne8ste druk, 1971R20
DRA.DEH0375Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg)VergelegenHardeband nog netjies3de druk, 1964R70
DRA.DEH0383Opperman, D.J.VergelegenSagteband nog in puik toestand2de druk, 1997R65
DRA.DEH0389Opperman, D.J. Voelvry: Kroniekspel van 'n voortrekHardeband met mooi netjiese stofomslag, vorige eienaar naam voorin, pragtige swart en wit fotos van toneelspelers van 1967)1ste uitg 1968R95
DRA.DONOpperman, DeonMore is 'n lag dag en Die tekenSlapband nog nuut3de druk, 1988R45
DRA.AVWSchoeman, KarelVeldslag: 'n draaiboekHardeband splinternuut1ste druk, 1989R85
DRA.DEH0460Schoeman, KarelDie somerpaleis: 'n Teks vir beeldradio1ste uitg, 1975R60
DRA.2183/2012Shakespeare, William (Shakespeare se Midsummer Night's Dream (vertaal deur Eitemal)MidsomernagdroomHardeband met mooi voorblad x bibboek met sakkie en stempel voorin, sellotapemerke op titelblad boek se inhoud in puik toestand1ste uitg 1974R70
DRA.DEH0435Small, AdamJoanie Galant-hulleSagteband met mooi foto op voorblad van Kaapse vlakte2de druk, 1990R70
DRA.LAP.003/05/17Small, AdamKanna hy ko huistoe 'n dramaHardeband in mooi toestand5de druk, 1977R90
DRA.DEH0449Smit, BarthoBacchus in die BolandSagteband4de druk, 1988R50
DRA.DEH0434Smit, BarthoChristinehardeband bruin vlek op die voorblad en aan kant van die boek en op die hoek, naam en boodskap voorin in goeie toestand1ste druk, 1971R80
DRA.DEH0432Smit, BarthoMoeder HannaHardeband nog mooi1ste sagteband 1ste druk, 1989R45
DRASmit, BarthoMure(Gereserveer)
DRA.DEH0517Sophokles (Afr deur Theo Wassenaar met inleiding deur Rena Pretorius)Koning OidipusSagteband2de uitg 1974R60
DRA.LOO.002/3/17Steyn, Fritz en Fagan, HA en Schumann, PWSDie lewe is 'n speeltoneel (gekeurde spele: Die wildsboudjie, Rooibruin blare en Om Lettie se ontwil)Hardeband sonder s.o. gekleurde prent op voorblad skaafmerke op kante van boek, inhoud nog skoon en ongebruik2de druk 1976R65
DRA.AlgSteyn, FritzDie wildsboudjieHardeband sonder s.o. nog baie stewig4de druk, 1955R30
DRA.AVWSteyn, FritzDie wildsboudjieHardeband met s.o. nog mooi9de oplaag, 1970R45
DRA.DEH0468Steyn, JCDagboek van 'n verraaierSagteband in glans2de druk, 1985R30
DRA.Walters, M.M.Die vroue van Kores: 'n spel oor die lot van menseHardeband met mooi stofomslag goeie toestand2de druk, 1977R35