FIKSIE

Onder hierdie afdeling word al die Afrikaanse fiksie (storieboeke) geplaas.

Indien u soek na ‘n spesifieke skrywer se boeke, kyk onder die Letter waarmee die skrywer se van begin, behalwe as dit nie ‘n storieboek is nie, dan moet jy kyk in die kategorie waaroor die boek handel.

 

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

(Laaste bygewerk op 3 Julie 2017.)