Afrikaanse fiksie: C (NUUT!)

In hierdie afdeling lys ons boeke van outeurs wie se van met ‘n C begin.

Pos- of koeriergeld en aflewering detail op die TUISBLAD.

(Laaste bygewerk op 19 Julie 2017.)

BOEKNOMMEROUTEURBOEKTITEL
TOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
1359/2011Camus, Albert (Uit Frans vertaal deur Jan Rabie)Die buitestaanderSo goed as nuut1966 vertaalR80
FC.MOSCarstens, AlmaDie aanbod (Romanza boekie)So goed as nuut1ste uitg 2011R30
GROChadwick, W.S. (Vertaal deur H.H. Wicht)Bosreuse: Jagavonture in AfrikaMooi boek vir sy ouderdom, titelbladsy uitgesny maar boek nog netjies en stewig2de druk, 1944R75
FC.ROZ 009/04/2016Chadwick, W.S. PIet Baanbreker (Oorlogsuitgawe) O.a. oor die KongoHardeband sonder s.o. verweer op rugkant van boek naam voorin baie waardevolle boek1942R150
FC,ROZ 004/04/2016Chadwick, W.S. (Illustrasies deur Dorothy Kay)Terrie op die wildspoorHardeband sonder s.o. rugkant is geheg - toon verweer boek nog mooi vir sy ouderdom1934R90
EGChase, James HadleyEva: die verhaal van 'n gevalle vrouHardeband sonder s.o. nog netjies197??R45
2014/2012Chauncy, Nan (In Afr vertaal deur Wopko Jensma)Die spookkusHardeband met s.o. verweer
r op omslag, xbib boek met sakkie en stempel nog redelik netjies
1966R40
AlgChittenden, Anita (Pragtige swart en wit tekeninge deur Cora Coetzee)O vet! Eva aan die woordSagteband nog mooi en stewig1ste uitg, 1993R20
2011/2012Christopher, WendyNet die besteHardeband met gekleurde vb, nog netjies, xbibboek met sakkie en stempel1ste uitg, 1988R35
2010/2012Cillié, HettieRachel die koppige meisiekindHardeband rug herstel xbibboek met sakkie en stempel maar boek nog netjiesHersiene uitg, 1985R35
Cillié, Jac F.Die lewensbannelingHardeband sonder s.o. voorblad toon verweermerke en kleurverskil naam voorin geskryf boek nog stewig1949R70
FC.MOSCillié, P.J.Eet jou rape eerste: 'n bonteboeke uit die geskrifte van PJ CilliéHardeband met s.o. klein skeur op omslag geplak met sellotape1ste uitg 1980R80
FC.DON.026/10.16Cillie, Piet (uitgesoek en in gelei deur Rykie van Reenen)TrinkieHardeband met s.o. skeur op onderste hoek van stofomslag 1ste uitg 1ste druk, 1982R70
F.C.CDON024Cillié, Piet (verwerk deur) met tekeninge deur Malvin NesetZinken Hopp se Die towerkrytjieHardeband met gekleurde voorblad2de uitg 1983R70
BOBCilliers, CeclieKatswinkSagteband nog baie mooi1ste uitg 1994R70
FC.SON.019/11/16
Coetser, AnnemariOop kaarteSagteband nog baie mooi naam van vorige eienaar voorin1ste uitg 2007R40
FC.SON.020/11/16

Coetser, AnnemariLangverlof
Sagteband nog mooi puntjies effens gebuig1ste uitg 2008R40
Helpm (526/2011)Coetzee, AlbertWaarheen, vader? (4 eksemplare)Ou skoolboek sagteband, verbruin maar stewig2de druk, 1944R15 elk
algCoetzee, J AlbertStompie KinkelmanHardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig asof nooit gebruik1ste uitg, 1938R60
FC.ESM.001/12/16Coetzee, BaffieTwee pyle aan een boogsnaarHardeband met gekleurde voorblad skoon en stewige boek1ste uitg 1982R45
1035/2012Coetzee, ChristoffelOp soek na generaal Mannetjies MentzHardeband met s.o. nog so goed as nuut2de druk, 1998R100
1952/2012Coetzee, ChristoffelOp soek na generaal Mannetjies MentzHardeband met s.o. splinternuut2de druk, 1998R60
AlgCoetzee, Christoffel (geredigeer en voltooi deur Piet van Rooyen na die skielike dood van Coetzee)ToewaaisandSlapband nog so goed as nuut, vorige eienaar naam klein voorin1ste uitg, 2003R45
271/2011Coetzee, HannesSpore in die NamibSagteband met glanserige voorblad, nog splinternuut2003R90
126/2013Coetzee, HannesSpore in die NamibSagteband met glanserige voorblad,2003R70
FC.WAV.007.10/16Coetzee, J AlbertDie nooientjie van Kneukelberg : Avontuur in Angola en die Kongo (Dorslandtrek-verhaal)Hardeband met s.o. in puik toestand slegs naam in pen voorin1ste uitg 19981R190
JvWCoetzee, JanaDie dood speel boemerangHardeband met s.o. baie verweer op omslag boek nog stewig1ste druk, 1974R50
WPCoetzee, JanaTaal van die seeHardeband met s.o. nog baie mooi, vorige eienaar se naam en adres voorin1ste druk, 1980R35
366/2012Coetzee, JapieO gaats, Dominee!Slapband nog mooi en netjies, boodskap vir vorige eienaar voorin1ste uitg 1992R50
165/2012Coetzee, WendieWaar lig en duisternis ontmoetHardeband sonder s.o. vorige eienaar se naam voorin boek stewig1983R25
FC.DON.001.10/16Coetzer, SusanAll-bran vir die sielSagteband so goed as nuut een punt het 'n skaafmerkie aan1ste uitg 4de druk, 2011R75 (Gereserveer)
FC.GER.001/09/16Coetzer, SusanCustard vir die sielSagteband in mooi en netjiese toestand2de druk, 2009R85
FC.GER.002/09/16Coetzer, SusanOros vir die sielSagteband in goeie toestand3de druk 2008R65
387/2012Coetzer, TrudieEens in die najaarHardeband met s.o, nog netjies1980R25
166/2012Coetzer, TrudieDie skemer bring heimweeHardeband met s.o. nog mooi en netjies1984R35
FC.algCoetzer, TrudieSluier van verlange (Pronk boekklug)Hardeband met s.o. nog mooi en stewig1ste druk, 1980R20
FC.Coetzer, TrudieSo klein is die wereld (Daan Retief uitgewers)Hardeband met s.o. in puik en nuwe toestand1984R55
FC.167/2012Coetzer, TrudieVesting teen gister (Pronk boekklub)Hardeband met s.o. skaafmerke aan omslag boek nog mooi en netjies 1ste druk, 1981R40
FC.AlgCollins, Larry & Lapierre, Dominique (In Afr vertaal deur Leon Rousseau)Die vyfde ruiterHardeband met s.o. puik toestand1ste uitg, 1981R60
FC.Helpm (363/2012)Collodi, C.Die avonture van Pinokkio (3 eksemplare)Hardeband met s.o. verweer op omslag, 2 het nie omslae nie5de druk, 1950R15 elk
FC.982/2012Combrink, D.H.Die woestyn behou syne (Klub 707)Hardeband sonder s.o. nog netjies, blaaie vergeel1975R25
FC.Combrink, D.H.Drie maal skeepsregHardeband met gekleurde voorblad nog baie mooi en skoon1ste uitg, 1981R45
FC.1287/2011Combrink, JanVrou van die stormnagHardeband sonder s.o. gekleurde vb, nog netjies, vorige eienaar se naam voorin1ste uitg, 1983R45
FC.2017/2012Conradie, BenSpeurdersbloed (Die nagwolwe reeks no. 1)Hardeband baie erg waterskade, maar goeie leeskopie, alhoewel bladsye verrimpel is, sit dit nie vas aan mekaar nie. 3de drukR20
FC.Conradie, FransVaalpens en rooibaadjie (oorlogsroman) Daan Retief uitgewersHardeband met s.o. skaafmerke aan omslag boek so goed as nuut, handtekening voorin boek1982R70
FC.Conradie, PierreVerskrikking van die guillotene (tydperk van Franse Rewolusie)hardeband met s.o. skeur aan voorkant van omslag boek nog mooi en netjies, naam van vorige eienaar voorin1970R55
FC.THEUCornelius, Thomas Kom, my bemindeHardeband met s.o. handtekening voorin1ste uitg 1965R45
FC.ROZ.001/07/17 (VERTAALDE WERK)Crist, Eda en RichardDie geheim van Kalkoenberg (Kadet-reeks nr. 5)Hardeband met mooi stofomslag naam van vorige eienaar voorin geskryf 1ste druk 1961R70
FC.EIL236Cronje, M. Jan Soort soek soortSagteband splinternuut2de uitg 2009R40
FC.SKECronjé, Marie-LouiseEendag vir altyd (Romanza) Sagteband splinternuut2de uitg, 2013R15
FC.SON.018/11/16Crouse, HenkMan op die dakSagteband naam van vorige eienaar voorin boek nog netjies2005R40