Afrikaanse fiksie: E (NUUT!)

In hierdie afdeling kan u fiksie boeke van skrywers waarvan die van met E begin, vind.

Posgeld en aflewering details – kyk op TUISBLAD.

(Laaste bygewerk op 3 Mei 2017.)

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
FE.DEH0614Echenoz, Jean (Uit Frans vertaal deur Lydia van Eeden)Een jaar: romanSagteband vuil kol op buiteblad1ste uitg 2003R70
FE.CHA.017/21/09/16Eitemal (Tekeninge deur Francois Krige, broer van Uys Krige)Jaffie: 'n eselsromannetjieHardeband met materiaalagtige buiteblad, naam voorin boek in puik toestand8ste druk, R65
DEHEitemalSkaduwees teen die muurHardeband sonder s.o. boodskap aan vorige eienaar voorin8ste druk, 1966R55
1139/2011/LAPEitemalSkaduwees teen die muurHardeband sonder s.o., rooipen onderstreping op 'n paar bladsye in die boek8ste druk,
1966
R50
Eksteen, JoséRooikop Nelliehardeband met s.o. klein skeurtjie in omslag, skoolstempel voorin, verder in puik toestand2de druk, 1969R60
EGEllis, LettieLida keer terug: 'n christelike romanHardeband sonder s.o. skimmelvlekkies deur boek, boek se voorblad met vlekke beskadig1947R20
JvwEloff-Van der Walt, EllaDonker skaduweesHardeband waarvan die rug geheg is met lelike kleefband, boek nog in redelike toestand1ste uitg, 1943R25
1958/2012Eloff-Van der Walt, EllaTussen die tuineHardeband met s.o.1ste uitg, 1967R25
40/2012Eloff-Van der Walt, EllaWeerklank van die kloweHardeband sonder s.o. boek slegs 'n leeskopie lelike sellotapemerke op binneblaaie, titelbladsy uitgeskeur 19??R10
FE.EIL.046Els, JeanneSamba: reise met reenboe en ritmesSagteband soos in splinternuut1ste uitg 2012R55
FE.SON.023/11/16Engelbrecht, JohanKaffertjieSagteband in puik toestand1ste uitg 2006R80
FE.CAS.005/05/17Engelbrecht, JohanKaffertjieSagteband in puik toestand, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf1ste uitg 2006R100
Enslin, AnnaDie witbandehardeband sonders s.o lyk oud maar nog1943R30
407/2012Enslin, AnnaMiddernagHardeband sonder s.o. nog netjiese boek, vorige eienaar se naam voorin19??R80
NuutErnskine, MarionOos *(verhaal van 'n Suid-Afrikaner in Taiwan) Die boek was 'n finalis in Huisgenoot / RSG Befonk se Ek is 'n skrywer-kompetisieSagteband so goed as splinternuut1ste uitg
2007
R90
145/2011 NUUTEsterhuyse, Frans - Bekende SpotprentkunstenaarSpotprente voor '94 en daarnaSlapband so goed as nuut1ste druk, 2006R120
HelpmEuvrard, Chris CTwee sustersHardeband sonder s.o. nog mooi, xbibboek met stempels2de uitg,
1958
R40
Euvrard, Chris CTwee sustersHardeband sonder s.o. nog mooi, xbibboek met stempels2de uitg,
1958
R40
1370/2012/STEEybers, F.J. (In Afr vertel deur)Stories uit die Operas van Wagner (Inhoud: Richard Wagner, Parsifal, Lohengrin, Tannhauser, Die Meistersinger von Nurnberg)Hardeband sonder s.o 2de druk,
1936
R100
004/2012Eybers, F.J.Uit die land van Homeros: 'n Afrikaanse bewerking van Charles Kingsley se HeroesHardeband sonder s.o. boek nog netjies en stewig, xbibboek met sakkie en mommer agtering, nog stewig4de druk, 1928R50