Afrikaanse fiksie: F (NUUT!)

In hierdie afdeling vind jy fiksie boeke van skrywers wie se van met ‘n F begin.

Pos- of koeriergeld en aflewering details – kyk op TUISBLAD.

(Laaste bygewerk op 7 Junie 2017.)

BOEKNOMMEROUTEURTITEL
TOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
Fabricius, Johan
(In Afr vertaal deur P.C. Schonees)
Eiko van ReigerhofHardeband sonder o nog baie mooi
1948R40
FFFerreira, EngemiDie jaar toe my ma begin sing hetSagteband in goeie toestand 4de uitg 2003R65
FF.MJM.001/2/17Ferreira, JeanetteBabetteSagteband in goeie toestand2de uitg 2006R60
FF.Ferreira, JeanetteCatharinaSagteband nog in goeie toestand, vorige eienaar naam voorin1ste uig, 1976 R70
FF.SON.027/11/16Ferreira, JeanetteCatharinaSagteband puntjies effens gebuig boodskap van vorige eienaar voorin2de uitg 2006R50 (Gereserveer)
FF.JVW.001/09/16Ferreira, JeanetteCatharinaSagteband in puik toestand2de uitg 2006R55
Ferreira, JeanetteCharlottaSagteband so goed as nuut2de uitg, 2006R100 (Gereserveer)
DON.0021/1/7/15Ferreira, JeanetteCharlottaSagteband so goed as nuut2de uitg, 2006R70
FF.JVW.002/09/16Ferreira, JeanetteCharlottaSagteband nog mooi en skoon, puntjies van voorblad effens gebuig2de uitg, 2006R65
Ferreira, JeanetteBabette: 'n epiese sage oor verterende liefdesagteband nog redelik nuut, puntjies van boek effens gebuig2de uitg, 2006R80
FF.502/2011Ferreira, JeanetteBabette (In die tradisie van Gone with the wind)sagteband ou uitgawe, toon klein skaafmerke en verweer op rugkant, geteken deur skrywer, boodskap van vorige eienaar voorin1ste uitg, 1995R120
FF.DON.013/10/16Ferreira, JeanetteDie onsterflikes (Sci-fi / Wetenskapsfiksie)Sagteband in goeie toestand1995R85 (Gereserveer)
FFFerreira, JeanetteDie son kom aan die seekant op: die epiese tog van Louis en Martha Tregardt van die Kolonie tot by DelagoabaaiSagteband, met kleefplastiek oorgrek, een punt van boek het 'n voumerk in1ste uitg, 2007R70 (Gereserveer)
FF.SON.028/11/16Ferreira, JeanetteDie son kom aan die seekant op: die epiese tog van Louis en Martha Tregardt van die Kolonie tot by DelagoabaaiSagteband puntjie van voorblad effens gebuig, naam van vorige eienaar voorin geskryf1ste uitg, 2007R55
FF.JVW.001/04/17Fick, JanDie grenswagHardeband met s.o. handtekening van vorige eienaar voorin6de druk 1961R110
Fischer, Marie Louise (Uit Duits vertaal deur Ludwig Visser)Die aangeklaagde (Roman)Hardeband met s.o. nog in puik toestand1ste druk,
1966
R20
CHFischer, Marie Louise (Uit Duits vertaal deur Ia van Zyl)VrouekliniekHardeband sonder s.o. nog in puik toestand, bladsye vergeel1ste druk, 1967R15
1551/2012Fitzgerald, F. Scott (vertaal deur Jan Vorster)Teer is die nagHardeband met s.o. naam van vorige eienaar voorin goeie en stewige toestand1968R30
591/2011/ NUUTFitzPatrick, Percy SirJock van die Bosveld (Libri-reeks) Nuwe uitgaweSagteband in nuwe druk, splinternuutHersiene uitg, 2007R120
FF.FitzPatrick, Percy SirJock van die Bosveld (Libri-reeks nr 30) Hardeband met s.o. skeur op stofomslag herstel en sellotapemerke op titelbladsy5de uitg 1973R85
NuutFolscher, BarbaraReisgenootSagteband moderne uitgawe, splinternuut1ste uitg, 2002R40
JvwFouché, BrandAan jou verpandHardeband sonder s.o. voorbladfoto is op voorblad geplak en titelbladsye is versterk, vorige eienaar voorletters voorin19??R25
2040/2012Fouché, BrandAan jou verpandHardeband sonder s.o. nog baie netjies, vorige eienaar naam voorin19??R25
JvwFouché, BrandGeen rusplek, swerwer!Hardeband sonder s.o. blaaie vergeel en baie bros maar nog heel, vorige eienaar naam voorin1965R55
CHFouché, BrandNet een maal nogHardeband sonder s.o. nog stewig1961R20
1576/2011/TIBFouché, DonaldDie onsigbare vyandSagteband met gekleurde voorblad wat geheg is met sellotape, amper 'n sakboekgrootte boekie en baie oud!Geen datumR50
1620/2011/FRIFouché, DonaldEk hou van 'n manHardeband met s.o. titelblad uitgeskeur maar boek nog byna ongelees en stewig??R40
1231/2012Fouché, Helena'n Bruid vir Graaf DebussyHardeband met s.o. baie goeie toestand1ste uitg, 1982R35
Fouché, Jaco2 dae in MeiSagteband so goed as nuut, plakker voorin1ste uitg, 2007R40
Fouché, JacoDie grysland verblyf: 'n novelleSagteband SPLINTERNUUT1ste uitg 2010R110
KIN.PCH003Fouche, Meiring (FA Venter se skuilnaam) omslagontwerp deur Chris du PlooyNoodroep uit die woestyn (Sahara Avontuur-reeks nr 30)Sagteband nog mooi en netjies19?? geen datumR55
F.F. THI003/04/2016Fouche, Meiring (FA Venter se skuilnaam) Aasvoëls van die Kalahari (Polisie en swerwer speurder reeks no 97)Sagteband nog mooi en netjies19?? geen datumR60
DON004/22/7/15Fourie, ArnoDrippelkie: 'n novelle oor die vreugde en hartseer van 'n liefde wat nie beskore was nie (1997 Wenner van CUM Skrywerskompetisie)sagteband in mooi toestand, naam voorin geskryf1ste uitg 1998R75
FF.HEL.001/04/17Fourie, ArnoDrippelkie: 'n novelle oor die vreugde en hartseer van 'n liefde wat nie beskore was nie (1997 Wenner van CUM Skrywerskompetisie)Klein sakboekie met 'n stewige moderne manier gebind1ste uitg 2012R40
FF.HEL.002/04/17Fourie, ArnoDrippelkie: 'n novelle oor die vreugde en hartseer van 'n liefde wat nie beskore was nie (1997 Wenner van CUM Skrywerskompetisie)Klein sakboekie met 'n stewige moderne manier gebind1ste uitg 2012R40
FF.SON.026/11/16Fourie, CorliaAlle paaie lei deur die StrandSagteband nog baie mooi 2de druk, 2008R55
Fourie, CorliaAlle paaie lei deur die StrandSagteband SPLINTERNUUT1ste druk, 2008R85
1003/2012Fourie, CorliaDie oop deurSagteband nog mooi en netjies1ste uitg, 1996R60
Fourie, CorliaLiefde & geweldSagteband in puik toestand geteken deur skrywer1ste uitg, 1991R100
Fourie, CorliaLiefde & geweldSagteband in goeie toestand, stempel en vorige eienaar se naam voorin1ste uitg 1991R30
422/2012/LOOFourie, I.J. v H.Nie met hande gebou nieHardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig, agterblad is aan die kant beskadig deur motvreet1959R80
123/2011/BOKFourie, Pierre JDie avonture van MatembaHardeband met gekleurde vb, nog baie mooi en stewig2de druk,
1965
R55
1808/2012Fourie, Pierre JDie avonture van MatembaHardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en plakker en stempels maar nog netjies en stewig1ste uitg, 1962R60
ANNFourie, Pierre JDie swierbolHardeband sonder s.o. nog in mooi en netjiese toestand, stempel van vorige boekwinkel voorin1966R20
ANNFourie, PierreDie goue sleutelHardeband met mooi stofomslag boek nog baie mooi en stewig1967R50
Fourie, MynhardtLied van die ewige (Ontspanbiblioteek nr. 6)Hardeband sonder s.o. nog redelik1949R15
2041/2012Fourie, NellisVoordat die son verduisterHardeband met s.o. puik toestand1960R40
DenFourie, Pierre'n Lelie van die LaeveldHardeband met s.o. 1966R45
DEHFourie, S.D.Die lanternswaaierSagteband een puntjie van voorblad effens omgebuig maar boek is so goed soos nuut1ste uitg, 2011R90
1463/2012/ANNFranz, G.H.Kobus (Hy was eers Seboni, seun van Kobe, die groot indoena van Malegogo, nou is hy Kobus en woon in die witmanstad van Polokwane (Pietersburg)Hardeband met s.o. nog in puik toestand1956R80
Franz, G.H.Moeder PoulinHardeband sonder s.o. nog mooi net skoolstempels voorin2de druk, 19??R20
FF. 1044/2012/IRAFreuchen, PeterDie walvisjagtertjie (Klein kadetreeks nr. 11)Hardeband met gekleurde vb. nog mooi1ste druk, 1961R70
Fraser, PieterDie sterre sal antwoordHardeband sonder so. vorige eienaar naam voorin boek nog stewig en netjies1949R50
1803/2012Fraser, S.E. (Illustrasies deur Johan van Niekerk)Leonor van die Dona IsabelHardeband met s.o. pragtige boek1ste uitg,
1981
R75
424/2012/LOOFriedenthal, Julius.M.Die wagter van die koning se beestehardeband met s.o. met pragtige swart en wit skets van 'n Zoeloekryger met assegaai op voorblad, vorige eienaar naam voorin2de druk, 1938R90
FF.HELFriedenthal, J.M.OerwoudbureHardeband met s.o. skeurtjies op omslag maar boek in mooi toestand vir sy ouderdom, skoolstempel voorin1938R50
FF.MOSSFriedenthal, J.M.Onder die kanibaleHardeband met s.o. 1950R65
THEUFritz, BennieKarlien Du Bois woonstel 316Hardeband met s.o 1976R35
113/2012/Fritz, BennieSluit die paradys (Rooi Maskerreeks nr. 20)Slapband buiteblad toon verweer en bladsye vergeel maar nog netjies en stewigR55
THEUFritz, JeanDie onweer dreigHardeband met s.o. goeie toestand1ste druk, 1968R45
1805/2012Fritz, JeanDie uitdaginghardeband met s.o. xbibboek met sakkie en stempel boek in puik toestand1ste druk, 1969R70
674/2011/CHAFroneman, Melt (skuilnaam van HS van Blerk)Stel 'n strik vir 'n jakkalsHardeband met s.o. nog puik toestand, vorige eienaar naam voorin (GETEKEN deur Van Blerk in 1978)1ste uitg, 1978R90
81/2012/JAKFroneman, Melt (skuilnaam van HS van Blerk)Die jagter an O'Djidji (Klub 707 boek)Hardeband met s.o., omslag toon verweer en is geplak met sellotape by die flapteks,stempel van boekwinkel voorin, bladsye vergeel boek nog netjies en stewig1ste uitg, 1976R65