Afrikaanse fiksie: G (Nuut!)

In hierdie afdeling sal u fiksie boeke vind van skrywers wie se van met ‘n G begin.

Pos- of koeriergeld en afleweringsdetail – kyk op die TUISBLAD:

 

(Laaste bygewerk op 4 April 2017.)

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
FG.HBGatti, Attilio (Vry vertaal deur Prof. M Taljaard)Saranga, dwerg van die reënwoudHardeband sonder s.o. ou skoolboek maar nog netjies1952R25
F.G.Gatti, Attilio (Vry vertaal deur Prof M Taljaard) Illustrasies deur Kurt WieseSaranga, Dwerg van die oerwoudHardeband met gekleurde voorblad nog baie mooi, binnebladsye het pragtige kaart in met betrekking op die storie1960R75
FG.1046/2012/IRAGeneesheerDokter, kom gou! (Die lief en leed van 'n geneesheer)Hardeband sonder s.o. nog netjies1964R25
FG.2044/2012Gerber, CoenDie wewenaarHardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig, vergeelde bladsye1959R25
FG.PET.004/07/17Geyer, A.L. DrVier jaar in Highveld: Diplomatieke ervarings - soms sonder dorings as Hoe kommisaris in London 1950-1954Hardeband met s.o. in puik toestand2de druk 1971R65
FG.956/2012Gewers, AntonRose van die winterKlein boekie. lyk sleg geen voorblad of titelbladsy voor nie maar boek is slegs 'n leeskopieGeen datumR10
F.G.JUL009Gibson, GilbertBewaarder van die IkonHardeband met s.o. nog in mooi toestand klein skeurtjies aan bokant van omslag1ste uitg 1977R65
FG.Giffonr, GriseldaDie geheim van die houtbeneHardeband sonder s.o. stewige boek, vorige eienaar se handtekening voorin1ste uitg 1968R30
F.G.EIL021Gilfillan, J.MPouoogmotSagteband met gekleurde vb so goed soos nuut1ste uitg 1997R65
FG.Gimpel, Erich (Uit Duits vertaal deur HDK Weber)Straat van die duiwel: 'n spioenasieverhaalHardeband sonder s.o. nog in baie goeie toestand x bibboek met sakkie agterin en op rug gemerk1ste uitg,
1967
FG.Godden, Rumer (In Afrikaans vertaal deur Retief Visser en Illustrasies deur Kaptein James Bryan)Slim SippacikHardeband sonder so xbibboek met sakkie en plakker1970R15
FG.Golding, WilliamRyk van vlieë (Afr vertaling van Lord of the flies)Pragtige hardebandboek met s.o. in puik toestand1966R65
FG.THE019/09/16Goldschmidt, Saski (Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo)Die hormoonfabriekSgteband boek nog redelik slegs voorblad is gebuig van die leesAfr vertaling 2015R70
FG.NAU.005/09/16Goosen, Jeanne'n Gelyke kansSagteband so mooi en netjies1ste uitg 1995R60
FG.GRA.005/2/17Goosen, JeanneLouoondSagteband in goeie toestand ou bibboek met sakkie en stempels1ste uitg 1987R60
FG.DONGoosen, Jeanne'n Paw paw vir my darlingSlapband nog mooi1ste uit, 2de druk, 2002R70
FG.DEH0629Goosen, Jeanne (in samewerking met Deborah Steinmair)'n Paw paw vir my darlingSlapband nog mooi1ste uitg 2002R60
FG.ALM.005/04/2016Goosen, JeanneOns is nie almal so nieGoeie toestand slapband (Bekroon met Rapport Boek van die jaar 1991, M-Net boekprys 90/91 en met CNA letterkunde toekenning)2de druk, 1991R60
FG.15/2012/MARGoosen, JeanneO.a. Daantjie DromerSagteband met gekleurde vb nog in puik toestand, vorige eienaar naam voorin1ste uitg, 2de dru, 1993R80
FG,DOB.002Goosen, JeanneO.a. Daantjie DromerSagteband met verweer op buiteblad boek binne nog netjies en stewig2de druk 1993R65
FG.MAR010/1/17Goosen, JeanneStraatafSagteband so goed as nuut naam van vorige eienaar voorin geskryf1ste druk 2001R65
FG.DEHGoosen, JeanneWie is Jan Hoender? : 'n novelleSagteband met gekleurde voorblad so goed as nuut (GETEKEN DEUR SKRYWER)1ste uitg, 2001R85
FG.1008/2012Gouws, DanieSending selfmoord (Klub 707 boekklub)Hardeband met s.o., skaafmerke aan kante van omslag boek in puik toestand 1ste uitg 1988R45
FG.1007/2012Gouws, EtresiaDie oog van 'n naald (Die Eike-Boekklub)Hardeband sonder so.1ste uitg, 1971R25
FG.DEH0153Grass, Gunter (Uit Duits vertaal deur Arnold Blumer)KreeftegangSagteband met wit voorbald nog netjies en skoon2002R60
FG.Gray, Elizabeth Janet (In Afr vertaal deur André P Brink en illustrasies deur Robert Lawson)Adam van die pad Hardeband met s.o. in puik toestand slegs 'n stempel en sakkie voorin1ste AFr 1981R70
FG.KINGGreeff, D.M.Oom Hennerik Vermaak word verbrandHardeband met s.o. stempels voorin vlekke op eerste 2 bladsye aan onderkant van bladsy en op die kant van die boek maar nie op inhoud nie19??R45
FG.1490/2011/TBTGreeff, MarijkeMarkies vir Melesinda (Romanza reeks)Sagteband splinternuut1ste uitg, 2007R55
FG.Greeff, RachelleAl die windrigtings van my wêreldSagteband met mooi gekleurde vb so goed as nuut, al is bladsye effe vergeel2de druk, 1997R50
FG.ULU.001/12/16Greeff, RachelleHannaSagteband in goeie toestand, naam van vorige eienaar klein voorin geskryf, boek nog mooi, puntjie van voorblad effens, opgebuig, uitleenplakkertjie voorin geplak2de druk 2003R65 (Gereserveer)
FG.DEH0632Greeff, RachelleOnwaarskynlike engeleSagteband in puik toestand1ste uitg 1983R60
FG.Grey, Zane (Vertaal deur Willem van der Berg)Vuurdoop (Zane Grey-Avonture nr. 1)Hardeband sonder s.o. skimmelvlekke in boek verder stewig1950R60
FG.PVSGriessel, Nita'n Pand vir KatinkaHardeband sonder s.o. nog mooi1ste druk, 1980R25
FG.THEUGriessel, NitaKoesterende Maskerade: Liefde was die oorsaak van haar bedrogHardeband met s.o. datum voorin geskryf met koki1ste druk, 1986R25
FG.GILGriessel, NitaTamaryn van die veldHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam klein voorin, boek nog stewig1ste druk,
1977
R35
FG.MIC.007/03/17Grobbelaar, JJG en PW.Die nagberg: historiese romanHardeband met s.o. plakker voor uitgeskeur en sakkie onder flap2de druk 1967R70
FG.WJCGrobler, DouwlinaMet liefde van Anita (Briewe van 'n vrou aan haar ma nadat hulle uitmekaar is)Hardeband sonder s.o. 1ste uitg 1972R55
FG.Den007Grobler, JackieStuur my groete aan SaloméSagteband met mooi voorblad nog splinternuut1ste uitg, 2012R210
FG.1009/2012Grobler, J.H.As die skaduwees daal (Springbok Biblioteekreeks nr. 7)Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin rug beskadig, boek nog stewig1942R30
FG.Grobler, MarianneBekende vreemdelingHardeband sonder s.o. nog netjies, naam voorin1983R15
FG.THEUGroenewald, AndréDie vrou in SeepuntHardeband met s.o. nog mooi en stewig1ste uitg, 1961R50
FG.THEUGroenewald, AndréSkat van die OenahabsHardeband met s.o. 1966R40
FG.1622/2011/FRIGroenewald, C.A.Stil rooi aardehardeband met s.o. pragtige boek behalwe dat titelbladsy uitgeskeur het1945R50
FG.1671/2011/NITGroenewald, C.J.Vallei van die groot glinsterHardeband maar boek nie meer netjies nie sonder omslag binne 'n paar stempels maar nog stewigR25
FG.2043/2012Groenewald, G.A.So diep die begeerteHardeband sonder s.o. nog stewig, vorige eienaar naam en adres voorin1ste uitg 1952R30
FG.HBGroeneweg, J.J.Drie straatsangers in die KongoHardeband sonder s.o. boek se rug trek los en heelwat bladsye met penstrepe leeskopie, padkaart van die Belgiese Kongo op binnebladsye1943R15
FG.Groeneweg, J.J.Maseppa, die leeu van die grasvlaktesHardeband sonder s.o. boek is oud met pragtige voorblad nog stewig1929R130
FG.Groeneweg, J.J. (Illustrasies deur Roxanne vd Merwe)Twee gelukkige swerwers (Nr. 3 in die Gelukkige Swerwerrreeks)hardeband sonder s.o. boek nie meer mooi nie1941R20
F.G. LIZ.011Groeneweg, J.J.Waar die doringbome fluister: 'n boek vir jong menseHardeband met s.o. boek in puik toestand, vorige eienaar se stempeltjie voorin1925R150
FG.110/2013Gronum, CF en MAKinosie (Gebasseer op die tydperk van 1953 oor die Barolongs, oor Barolong en Bahoeroetsie vlugtelinge) Daar is probeer om die swartman van daardie tydperk se denkwyse en manier van praat weer te gee...Hardeband sonder s.o. stempel en sakkie voorin, goed opgepas, skets van 'n swart man met assegaai op voorblad1ste uitg, 1945R150
FG.Grosskopf, E.B. (pragtige swart en wit sketse in boek)Patrys-hulleHardeband maar boek is slegs leeskopie deurspek met skimmelvlekke, titelblad het fyn motvreetmerke10de druk, 1939R10
FG.2084/2012Grosskopf, E.B. (pragtige swart en wit sketse in boek)Patrys-hulle(geen sketse in hierdie boek!!)Hardeband nog in die ou druk met mooi voorblad, skets op voorblad lyk soos die van Am Luyt of Luijt)7de druk, 1034R45
FG.2083/2012Grosskopf, E.B. (pragtige swart en wit sketse in boek) Ander illstreerder is gebruikPatrys-hulle harderband nuwer druk, skoolstempel maar boek is nog in goeie toestand3de druk,
1968
R50
FG.1331/2012Grosskopf, E.B. (pragtige swart en wit sketse in boek)Patrys-hulleHardeband nuwer druk, ou skoolboek met stempel en naam voorin maar nog stewigR50
FG.MAR.001.04/17Grosskopf, E.B. (Patrys-hullehardeband sonder s.o. van daai mooi ou boeke,7de druk 1934R65
FG.1501/2011/KANGrosskopf, E.B. (Pragtige swart en wit illustrasies deur AM Luys) Swart slang en ander verhalehardeband sonder s.o. van daai mooi ou boeke, naam voorin maar netjies 4de druk,
1937
R70
FG.1482/2011/TBTGrosskopf, J.F.W. (Tekeninge deur H.A. Aschenborn)Ou leeumelker en ander vertellingsHardeband sonder s.o. nog mooi, vorige eienaar naam voorin, pragtige boek2de druk, 1945R120
FG.613/2011/HENGrové, HenrietteWinterreis: drie vertellingeHardeband met s.o. pragtige netjiese boek1ste druk,
1971
R110
FG.JvwGyore, JancsiDie vlugtelingHardeband met s.o. nog baie mooi1971R20