Afrikaanse fiksie: H (NUUT!)

Op hierdie bladsy vind u fiksie boeke van skrywers wie se vanne met ‘n H begin.

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R45 in Johannesburg omgewing of R55 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg.

 Laaste bygewerk op 14 Julie 2017.

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTANDDATUMPRYS
FH.DEH0656Haasbroek, P.J.Heupvuur: kortverhalehardeband met s.o. effense skaafmerke op kante van die boek1ste uitg 1974R
FH.CHHager, HettaSaaiers van windHardeband met s.o. nog in mooi en netjies toestand, vorige eienaar se naam klein voorin geskryf1979R30
FH.DEHHambidge, JoanJudaskusHardeband met s.o. nog baie mooi en netjies1ste uitg 1998R50
FH.Hambidge, JoanDie swart sluierSagteband so goed as nuut1ste uitg,
1998
R50
FH.122/2011/BOKHambidge, JoanKladboekSagteband so goed as nuut, titelblad is netjies uitgeknipGeen datumR30
FH.CDON.024/10/16Hamre, LeifOtter drie twee roep (Kadet-reeks nommer 9)Hardeband met gekleurde voorblad, oorgetrek met kleefplastiek, geel sellotapemerk waar rug geheg is1ste druk, 1961R45
FH.CHAHamre, LeifOtter drie twee roep (Kadet-reeks nommer 9)Hardeband met gekleurde voorblad nog mooi1ste druk 1961R65
FH.MIK.006/12/16Hamre, LeifOtter drie twee roep (Kadet-reeks nommer 9)Hardeband met gekleurde voorblad nog mooi, stempel en titelblad vasgeplak op binneblad1ste druk 1961R55
FH.449/2012Hanekom, A.J.Greyling op die spoorHardeband sonder s.o. hele boek in puik toestand maar agterblad alleen het watermerke op en 'n klein stukkie aan kant van voorblad nie steurend1945R40
FH.PVSHansen, Friedel'n Nuwe identiteitHardeband met s.o., klein skeurtjie in omslag voor1ste druk, 1980R45
FHHansen, FriedelDie handdruk van die dood (Nuwe navorsing oor die lewe van Eugene Marais.)Sagteband splinternuut1ste uitg 2013R110
FH.MJM.019/09/16Hansen, FriedelNuwe identiteit, n (Klub 707)Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin1ste druk, 1980R55
FH.Harmse, Jan *Tekeninge deur Marthinus la GrangeZap Zap in seepunt gaan nit pienk en plesierigHardeband met s.o. nog in goeie nuwe toestand1ste uitg, 1975R15
FH.Harrer Heinrich (In Afr vertaal deur JJ Human)Sewe jaar in Tibet (Libri reeks XXXII) PRagtige swart en wit fotos van Tibet en omstrekeHardeband met s.o. xbibboek met sakkie en stempels verder in puik toestand1960R60
FH.THEUHarris, M.J.Bruisende waters en ander verhael (kortverhale)Hardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig1938R45
FH.BUDHartman, WimDie man wat wou helpSagteband ou boekievou in voorblad1967R45
FH.118/2012Hartman, WimDie mense van ZuiderkruisHardeband met s.o. skaafmerke aan omslag en klein skeurtjie aan bokant teen rug, boek in puik toestand1ste uitg 1981R75
FH.Hartman, Wim (tekeninge van Schultz)Geheim van die haaikusHardeband sonder s.o. nog netjies1964R30
FH.Hartman, WimMoord in die laat uitgaweHardeband sonder s.o. voorblad toon verweer, agterste titelblad uitgeskeur verder boek nog netjies1953R40
FH.EGHartman, WimMoord op bladsy driehardeband sonder s.o. skimmelvlekke voorin boek nog stewig1948R45
FH.1048/2012Hartman, WimOnder die grasdakHardeband sonder s.o. voorblad effens krom getrek en 'n prys in koki op voorblad geskryf, vorige eienaar naam voorin1960R15
FH.2053/2012Hartman, WimWat die oog nie sien nieHardeband sonder s.o. nog in puik toestand1957R40
FH.CHAHavrevold, Finn (Uit Noors vertaal deur dr CGS de Villiers) Illustrasies deur outeur en bandontwerp deur Katrine HarrisMaren se uiltjie (Klein Kadetreeks nr 5)Hardeband met s.o. in mooi toestand, vergeling op titelbladsy1ste druk 1961R70
FH.DONF.001.02/17Havrevold, Finn (Uit Noors vertaal deur dr CGS de Villiers) Illustrasies deur outeur en bandontwerp deur Katrine HarrisMaren se uiltjie (Klein Kadetreeks nr 5)Hardeband met s.o. puik toestand1ste druk 1961R50
FH.Havrevold, FinnSkipbreuk (Kadetreeks nr. 15)Hardeband sonder s.o. in redelike toestand1ste druk 1962R45
FH.DEHHeese, MarieAudrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou (versameling essays wat destyds in Sarie Marais verskyn het)Sagteband SPLINTERNUUT1ste uitg, 2009R150
FH.ANN.001/05/17Heese, MariéAudrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou (versameling essays wat destyds in Sarie Marais verskyn het)Sagteband nog in mooi toestand behalwe vir een punt van voorblad wat gebuig is.1ste uitg, 2009R75
FH.ANEHeese, MariéDie uurwerk kantelHardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin, klein skeur op omslag se voorkant boek in puik toestand 1ste druk 1976R100
FH.DEH0186Heese, MariéDie uurwerk kantelSagteband in mooi toestand, naam voorin geskryf2de druk, 1983R65
FH.DEH0640Heese, MariéTyd van beslissingHardeband met s.o. stempel van vorige boekwinkel voorin1ste uitg 2de druk 1985R45
FH.CHHeine, Mike'n Mantel teen die windHardeband sonder s.o. stewig en netjies1ste uitg,
1974
R25
FH.CHHeine, Mike'n Wolk oor RooikopHardeband met s.o. , kruise op twee bladsye voorin en verder in puik toestand met vergeelde bladsye1ste druk, 1978R30
FH.DEN008/3/15Heine, MikeCatherina van BloubergHardeband met s.o. nog mooi, klein skeurtjie op punt van voorblad se omslag1ste druk, 1977R30
FH.DEN.005/3/17Heine, MikeDan sal die liefde kosbaar weesHardeband met s.o. in mooi toestand naam van vorige eienaar voorin1ste druk 1986R45
FH.2051/2012Heine, MikeDokter van Ogowe (Treffer boekklub)Hardeband sonder s.o. , vorige eienaar naam voorin1ste druk, 1973R25
FH.CHHeine, MikeOu remskoenHardeband sonder s.o. titelblad is met sellotape binne geplak, skoolstempel voorin1966R25
FH.CHHeine, MikeAgter die verste sterHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin, puik toestand1ste druk, 1983R20
FH.CHHeine, MikeCordier van La Concorde (Dagbreek boekkring)Hardeband met s.o. in baie mooi en stewige toestand 1974R50
FH.CHHeine, MikeDokter van Ogowe (Treffer boekklub)Hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin puik toestand1ste drui, 1973R40
FH.DEN011/03/17Heine, MikeLiefde is 'n liedHardeband met s.o. plakker en stempel voorin nog mooi1ste druk 1992R55
FH.DEN0`4/03/17Heine, MikeLeer my ware liefdeHardeband met s.o. stempel voorin boek1ste druk 1992R70
FH.DEN.005/03/17Heine, MikeLiefde bring verrraadHardeband met mooi gekleurde voorblad geen omslag boek in puik toestand1ste druk, 1983R65
FH.CHHeine, MikeOupa Jasper: 'n verwerking van die verhaal met dieselfde naam wat vir meer as 3 jaar op Springbokradio uitgesaai is.hardeband met s.o. verweer op omslag, stempeltjie van vorige eienaar voorinGeen datumR60
FH.Heine, MikeSluiers oor Boschendal (Treffer boekklub)Hardeband sonder s.o. vorige eienaars se name voorin geskryf1ste uitg,
1979
R15
FH.Heine, MikeWeë van die eensamesHardeband met s.o. puik toestand1966R45
FHHeine, MikeWraak van die adelaarHardeband sonder s.o nog netjies1ste druk, 1991R30
FH.2054/2012Heinrich, J.Langs die Niemandalse meerHardeband sonder s.o vorige eienaar naam en adres voorin1953R20
FH.2055/2012Heinrich, J.Uit die skimmeHardeband sonder s.o vorige eienaar naam en adres voorin1951R20
FH.THEUHendriks, HermieBergwindHardeband sonder s.o.1952R35
vJBHendriks, P.G.'n Monument vir Elias hardehandHardeband sonder s.o. voorblad uitgeknip en voorop geplak met kleefplastiek nog in byna nuwe toestand1ste uitg, 1980R60
FH.2162/2012Hendriks, P.G.'n Soort bevrydingHardeband met s.o. skoolstempel maar in pragtige en mooi toestand2de druk, 1978R70
FH.114/2013Hendriks, P.G.'n Soort bevrydinghardeband sonder s.o. nog netjies ou skoolboek met stempel10de druk,
1985
R55
FH.2160/2012Hendriks, P.G. (Illustrasies deur Cora Coetzee)'n Spyker vir SlypsteenkopHardeband met s.o. een skoolstempel baie goeie toestand3de druk,
1977
R80
FH.111/2013Hendriks, P.G. (Illustrasies deur Cora Coetzee)'n Spyker vir SlypsteenkopHardeband met s.o. skoolstempel puik toestand1ste uitg 1974R90
FH.113/2012Hendriks, P.G. (Illustrasies deur Cora Coetzee)'n Spyker vir SlypsteenkopHardeband met s.o. skoolstempel puik toestand1ste uitg 1974R90
FH.KLA.003/07/17Hendriks, P.G.Anna RodolphusHardeband sonder s.o. met volkleurglans voorblad stempel voorin verder so goed as nuut1ste uitg 1989R65
FH.CDON.F.H.022Hendriks, P.G.Die grys koedoeSagteband met pragtige volkleurvoorblad , stempel voorin1ste uitg 1993R55
FH.441/2012Hendriks, P.G.Portret van 'n keuseHardeband met s.o. prysuitdelingsplakker voorin geplak, boek in uitstekende toestand1ste uitg, 1988R70
FH.572/2012Hendriks, R.Die slangnesHardeband sonder s.o. naam voorin, boek nog baie mooi1941R45
F.H.THI004/04/2016Hendriks, R.Die wurgbende (Temmers van die woestynreeks nr. 39)Sagteband in puik toestandGeen datumR60
FH.KANHendriks, R.Nag in SodomHardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin1971R30
FH.571/2012Hendriks, R.Slagoffers van liefdeHardeband sonder s.o. naam en plakker voorin boek nog netjies en stewig1952R40
FH.Hendriks, R.Slagoffers van liefdeHardeband sonder s.o. naam voorin boek1952R15
vJvwHendriks, R.Swerwers op die wapadHardeband sonder so, stempel en naam voorinR30
FH.MIK030/12/16
Hendriks, R.Swerwers op die wapadHardeband met s.o. in mooi toestand vorige eienaar se naam voorin geskryf1963R55
FH.BUD.F.H. 010Henning, NanAs die liefde komHardeband met s.o. nog mooi stempel van vorige boekwinkel voorin1ste druk, 1981R25
FH.Henning, NanDie arendsnesHardeband met s.o. mooi toestand naam klein voorin geskryf2de uitg 1993R60
FH.FAC019/1/17Henning, NanDie arendsnesHardeband met s.o. stempel van vorige skool voorin met naam en adres van vorige eienaar voorin1971R65
FH.PCH.F.H. 014Henning, NanDie goue oomblikHardeband sonder s.o. naam met koki voorin doodgetrek, boek self nog nie gelees nog stewig en netjies1ste uitg 1967R45
FH.HESHenning, NanDie lag van die sonneblomHardeband met s.o. titelblad uitgeskeur, sellotapemerke voorin en 'n prys in ink geskryf1ste druk, 1979R60
FH.1506/2012Henning, NanDie rosekrans (Keurreeks)Hardeband sonder s.o, vorige eienaar naam voorin1969R30
FH.2052/2012Henning, NanDie nag het sterrehardeband sonder s.o.puik toestand1960R45
FH.2090/2012Henning, NanDie nag het sterrehardeband sonder s.o.puik toestand1959R30
FH.PCH.F.H. 001Henning, NanDie wag-'n-bietjie-bosHardeband met s.o. naam voorin boek nog mooi en netjies1ste uitg 1964R55
FH.DENHenning, NanGeliefde rabbedoeHardeband met s.o. klein skeur aan voorste bokant van die stofomslaag, maar boek nog so goed as nuut2de uitg 1982R50
FH.DEN007/3/15Henning, NanGedig in blouHardeband met s.o. baie mooi toestand1ste druk, 1975R60
FH.DENHenning, NanDie verlore droomHardeband met s.o.1ste druk, 1977R30
FH.JUL001Henning, NanUit die goue skemering (Keur-reeks)Hardeband sonder s.o. naam voorin1968R45
FH.1507/2012Henning, NanWie die sterre lees (Eikereeks)hardeband met baie mooi stofomslag, lelike sellotapemerke op binneblad verder is boek in uitstekende toestand1969R55
FH.JUL002Henning, NanWaar die Alpe-krokus blomHardeband sonder s.o. kolle op voorblad19??R45
FH.DEN003/07/16Henning, PhilipGoue reenboog van gelukHardeband sonder s.o. 1ste druk, 1992R20
FH.CHHerholdt, Hannes (fotografie deur WF Schack)As die skaduwees daal ('n boek wat baie aan oerwoud en vlakte herinner met stories oor wild en die bosveldhardeband met s.o stempel voorin verder in puik toestand, agterste flapteks in die middel deurgesnyMCMlviiR25
FH.444/2012Hermann, Frik (tekeninge deur Isa Steynberg)Onder die sonlyn van AfrikaHardeband sonder s.o. watermerke in die boek veral eerste 5 bladsye sigbaar, stempel voorin1ste druk, 1964R50
FH.THEUHerselmann, TomMoord op 'n afstandHardeband met s.o. vuil merke op titelblad verder lyk boek netjies en ongelees1950R60
FH.EGHerselmann, TomMoord op 'n afstandHardeband sonder s.o. boek se buitekant is vol merke maar binne nog stewig, hier en daar skimmelvlekke1950R55
FH.EGHeymans, AnnaVan WIllem en SanHardeband sonder s.o. skimmelvlekke op skutbladsye1947R35
FH.SON030/11/16Heyns, MichielVerkeerdespruitSagteband in goeie toestand, punte van boek effens gebuig, naam van vorige eienaar voorin2002R60
FH.THEUHeyns, Werner in samewerking met dr. P de MunnikKanonne op die water: vertelling van die ware seesages uit die Tweede Wereldoorlog)Hardeband met s.o. boek effens skeefgedruk en omslag is verweer maar mooi en netjies binne1964R30
FH.Heyns, Werner in samewerking met dr. P de MunnikKanonne op die water: vertelling van die ware seesages uit die Tweede Wereldoorlog)Hardeband sonder s.o. met gekleurde voorblad, plakkers op agterblad afgetrek wat papiermerke gelaat het effense skimmelmerkies in boek2de druk, 1964R50
FH.LWHeyns, Werner in samewerking met dr. P de MunnikKanonne op die water: vertelling van die ware seesages uit die Tweede Wereldoorlog)hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin1964R70
FH.814/2012/PROHickey, W.A.Bewakers van die koningshuishardeband met s.o. nog baie mooi, skoolstempel voorin1ste uitg, 1982R90
FH.1267/2012/DONHickey, W.A.Kruit en klinkerkoleHardeband met s.o. boodskap vir vorige eienaar voorin, boek nog baie mooi en skoon1ste uitg, 1985R75
FH.HELHickey, W.A.Twee vir 'n stuiwerHardeband met s.o. vasgeplak op boek skoolstempel voorin , boek het potloodaantekeninge in1966 uitgaweR65
FH.Hickey, W.A.Twee vir 'n stuiwerhardeband met s.o.9de druk, 1974R80
FH.HELHickey, W.A.Twee vir 'n stuiwerHardeband met s.o. 1966R65
FH.ESM.019/15/6/17Hickey, W.A. (iluustrasis deur Zakkie Eloff)Waar koeels nie gons nieSagteband met harder voorbald as gewoonlik, prysuitdelingsplakker aan binnekant geplak verder is boek nog in puik toestand3de oplaag 1978R75
FHHildenbrandt, FredNege teen die Noordpool (Oorspr titel: Nobile- Die tragodie im Polareis)Hardeband sonder s.o. nog mooi en netjies blaaie vergeel2de druk 1969R70
FH.HBHofmeyr, NicoFanie (Met lewenskets van skrywer)Hardeband sonder s.o. nog baie mooi, stempel voorin10de druk, 19??R15
FH.Hofmeyr, ServaasReis van 1000 mylHardeband met s.o. in puik toestand bietjie skaafmerke op omslag en klein skeurtjie aan bokant van omslag1ste uitg, 1978R95
FH.CHHobson broersAan JannieHardeband sonder s.o. boek se agterblad effens los2de druk, 1945R60
FH.1225/2012/HELHobson broersAan JannieHardeband sonder s.o. nog baie mooi slegs skoolstempel voorin, potloodaantekeninge5de druk, 1956R40
FH.DEH0178Hobson, G.C. en S.B. Aan JannieHardeband sonder s.o. in stewige toestand2de hersiene uitg 1972R35
FH.MIKHobson, G.C. en S.B. Bukshardeband sonder s.o. skimmelvlekkies op titelbladsy16de druk, 1951R25
FH.Hobson, G.C. en S.B. (met tekeninge van C.E.B. Cooper)BuksHardeband sonder s.o.19de druk, 1954R45
FH.Hobson broers (Met tekeninge van CEB Cooper)Buks Hardeband sonder s.o. in puik toestand , vorige eienaar se naam voorin, in inhoudsopgawe is 'n paar penmerke 26ste druk, 1958R55
FH.Hobson broers (Pentekeninge deur WM Timlin)KeesHardeband sonder s.o. nog baie mooi, ou skoolboek met stempel boek toon verweer33ste druk,
1966
R50
FH.Hobson, G.C. en S.B. (met tekeninge van W.M. Timlin)KeesHardeband sonder s.o.31ste druk, 1963
FH.Hobson broers (Pentekeninge deur WM Timlin)KeesHardeband sonder s.o. rug is beskadig, potloodaantekeninge op titelblad, en hier en daar in boek25ste druk, 1956R30
FH.THEUHobson, G.C. en S.B. (met tekeninge deur CEB Cooper)Skankwan van die duineHardeband baie ou boek, voorblad weggetrek van titelblad maar is herstel, steeds 'n mooi ou boek11de druk, 1944R55
FH.JAD.003/1/17Hobson, G.C. en S.B. Skankwan van die duineHardeband sonder s.o. met gekleurde prent op materiaalagtige buiteblad, rug aan onderkant effens beskadig, vlekke op binneblad boek nog stewig en netjies6de druk, 1935R45
FH.477/2011Hobbs, MarlizeFlarde: 'n novelleSagteband SPLINTERNUUT2de druk, 2005R60
FH.1016/2012Hofmeyr, De WetEngel met 'n angelHardeband sonder s.o. rug gedeeltelik afgeskeur vorige eienaar naam voorin, binne nog redelikR15
FH.Holmberg, Ake (Illustrasies deur Sven Hemmel)Die speurder (Klein kadetreeks nr. 13)Hardeband sonder s.o. boek se bladsye is binne geheg nog redelik, stempel voorin1ste druk, 1962R25
FH.JBHonour, AlanDie rykaard met die pikHardeband met gekleurde vb, oorgetrek met kleefplastiek1962R15
FH.THEUHonour, AlanDie rykaard met die pikHardeband sonder s.o. 1962R20
FH.Honour, AlanDie rykaard met die pikHardeband sonder s.o. ou skoolboek met stempel1962R10
FH.THEUHonour, AlanSkattegrotHardeband sonder s.o. 1962R20
FH.Honour, AlanSkattegrotHardeband sonder s.o. skoolsakkie en stempels voorin boek nog netjies1961R50
FH.CHHough, BarrieDroomwaSagteband nog netjies14de druk, 2001R30
FH.2049/2012Hough, BarrieSkilpoppeSagteband in puik toestand1ste uitg, 1998R80
FH.712/2011Hough, BarrieVlerkdansSagteband , vorige eienaarn naam voorin, puntjie van boek omgebuig maar boek nog mooi21ste druk, 2004R25
FH.Hough, BarrieVlerkdansSagteband in puik toestand 1ste uitg, 1982R80
FH.THEUHowarth, Anne Na die snoeitydHardeband met gekleurde voorblad klein skeur in titelblad onder1ste uitg, 1981R30
FH.GRO.010/10/16Hugo, HelenaDie pad na WeerbeginSagteband in splinternuwe toestand1ste uitg 2009R85
FH.HEL001/04/17Hugo, HelenaFyn porseleinSagteband, splinternuut geteken deur die skrywer1ste uitg 2012R190
FH.HEL.002/04/17Hugo, HelenaTer wille van TalitaSagteband, splinternuut geteken deur die skrywer1ste uitg 2014R200
FH.1140/2012Human, MadelieOm Kobus te kenSagteband klein boekie nog splinternuut1ste uitg 2009R25
FH.JAD.022/1/17Hunt, Irene (Uit Amerikaans vertaal deur Anna Minnaar-Vos)Vyf jare gaan verby (Oorspr titel : Acros five Aprils - 1964)Hrdeband met s.o. stempel van vorige skool voorin sakkie op binneblad uitgeskeur1ste druk, 1968R65
FH.KOOHurter, JackOperasie afkapBoek het waterskade en omslag is vasgeplak op hardeband1967R65
FH.1989/2012Hurter, JackUit die noorde (Eike reeks)Hardeband sonder s.o. , vorige eienaar naam voorin boek nog netjiesGeen datumR25
FH.Hugo, Helena'n Man vir Krismis (Romanza reeks)Sagteband splinternuut2006R20
FH.LIZ. F.H.Hugo, HelenaHuweliksklokkies (Romanza-reeks)sagteband beskadig op voorblad en 'n hap geskeur uit titelbladsy1ste uitg 2010R15
FH.HEL.002/10/16Hugo, HelenaLiefde met gevoelSagteband splinternuut1ste uitg 2012R30
FH.HEL.003/10/16Hugo, HelenaLiefde op LammertjiespanSagteband splinternuut1ste uitg 2007R30
FH.AVW.001/15/67/17Hugo, HelenaTer wille van TalitaSagteband soos in splinternuut1ste uitg 2014R70
FH.HEL.001/10/16Hugo, HelenaVeldpad van verlangeSagteband splinternuut1ste uitg 2011R30
FH.Heyns, ChrisGeen terugkeerSagteband1ste sakformaatuitg 1994R10
FH.WPHendriks, P.G.'n Soort bevrydingSagteband so goed as nuut2de druk, 1987R45