Afrikaanse fiksie: I (NUUT!)

Op hierdie bladsy vind jy boeke van skrywers wie se van met ‘n I begin.

 Posgeld en verpakking

Alle boeke word gepos @ R30 per pakkie onder 1kg.  Dit sluit ‘n spoornommer in wat op www.sapo.co.za onder TRACK AND TRACE gevolg kan word. (Dit is dus lonend om meer as een boek saam te pos.)

(Laaste bygewerk op 18 September 2017.)

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
FI.CD004Immelman, Doc'n Seisoen vir romanseHrdeband met s.o. lelike sellotapemerke op buiteblad en x bibboek met sakkie en stempels, boek nog stewig1ste grootdruk uitg 1978R40
Immelman, DocDie groot maroelas Hardeband met s.o. stempel op binnebald2de druk, 1965R60
FI.CHB.005/4/7/17Immelman, DocDie groot maroelas Hardeband sonder s.o. stempels op binneblad van biblioteek sakkie agterin uitgeskeur maar boek nog stewig en netjies1963R50
FI.ULU.002.7.17Immelman, DocDie tyd van die klippeHardeband met s.o. in puik toestand hier en daar potloodaantekeninge in boek, sellotapemerke op binneblaaie3de druk 1971R60
1660/2012Immelman, DocVyf waens na San PedroHardeband mets s.o. hap uit die omslag op voorkant, boek nog baie netjies1ste uitg,
1966
R80
353/2011/THAImmelman, DocVyf waens na San PedroSlapband nog splinternuut2de uitg, 2008R100
351/2011/THAImmelman, DocDie bul van KashimboSlapband nog splinternuut3de uitg, 2007R110
FI.MIC.001/03/17Immelman, DocDie safari van OmukwaiHardeband met s.o. nog in puik toestand boek waarskynlik nog nooit gelees nie blaaie styf en stewigGeen datum maar is waarskynlik 'n eerste uitgaweR120
1307/2012/STEImmelman, DocDie wit hings van die Namib (Avonture in Suidwes)Hardeband met s.o. stempel en sakkie boek nog in goeie toestand2de hersiene uitg 1975R70
SHImmelman, DocDie wit hings van die Namib (Avonture in Suidwes)Hardeband met s.o., slegs een stempel voorin nog baie mooi2de hersiene uitg 1975R65
FI.CD.005Immelman, DocDie wrak van die Adolf K FreimutHardeband met s.o. xbibboek met sakkie en stempel agterin1ste uitg 1972R80
FI.1527/2012/NAUImmelman, DocKurt MauserHardeband met s.o. in puik toestand, behalwe vir sellotapemerke op binnebladsye is die boek pragtig en omslag ook1ste uitg, 1975R150
FI.PET.011/03/17Immelman, DocNege grafte tot OthihongeHardeband met s.o. naam en adrews van vorige eienaar voorin en iets uitgetippex op titelblad1ste uitg 1970R110
FI.JAD.003/8/17Immelman, DocVallei van die heilige vuurSagteband in puik toestand2de uitg 1993R65
FI.DEN003.12/9/17Immelman, DocWraak van die wildernisHardeband sonder so rugkant is met 'n bruin/oranje materiaalstrook versterkGeen datumR60
Innes, Hammond (In Afr vertaal deur C. Muller)Koninkryk in die bergeHardeband met s.o. nog baie mooi, vorige eienaar se naamstempel voorin1966R40