Afrikaanse fiksie: K (NUUT!)

Op hierdie bladsy vind u fiksie boeke van skrywers wie se vanne begin met ‘n K.

Pos- of koeriergeld en aflewering – kyk op Tuisblad

 

 Laaste bygewerk op 18 September 2017.

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
FK.JAN206Kalashnikoff, NicholasTojon (Kadet nr. 1)Hardeband met gekleurde voorblad, skimmelvlekkies op titelblad2de druk 1963R55
F.K.Kannemeyer, J.C (Samesteller)C. Louis Leipoldt: Uit die skatkis van die Slampamperman LeipoldtHardeband met pragtige glans kleurvoorblad nog splinternuut1ste uitg 1999R130
F.K.Kaptein, AatVoor my vensters verby (bestaan uit radiopraatjies wat op Sondagaande deur die SAUK uitgesaai is.Hardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig2de druk, 196?R20
FK.Karsten, ChrisDodelike vroue (Gereserveer)
FK.BOE.010/05/17Karsten, ChrisSeisoen van sondeSagteband so goed as nuut, klein stukkie hoek van eerste 2 titelblaaie is geskeur waarskynlik nooit gelees nie1ste uitg 2009R110
FK.FER.004/09/16Karsten, ChrisVerlore onskuld: Suid-Arikaanse kinder wat moor en roof (Ware misdaad)Sagteband in puik toestand, so goed as nuut 1ste uitg 2007R80 (Gereserveer)
F.K.Kazantzakis, NikosZorba, die GriekHardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin1968R120
F.K.HBKearton, Cherry (In Afr bewerk deur J. Marais)Diere by die drinkplek (swart en wit fotos van die diere by verskeie hoofstukke)Hardeband sonder s.o. nog netjies met skoolstempel voorin2de druk, 1938R20
F.K.1741/2012Kearton, Cherry (In Afr bewerk deur J. Marais)Diere by die drinkplek (swart en wit fotos van die diere by verskeie hoofstukke)hardeband sonder s.o. nog netjies skoolstempel2de druk, 1938R25
FK.DEN.008/11/9/17Kelsey, MadeleinGabrielleHardeband met s.o. nog in puik toestnad1ste druk 1993R70
FK.DEN.006/11/9/17Kelsey, MadeleinKlein juweelHardeband met gekleurde voorblad sakkie voorin boek uitgeskeur en stempel van bib voorin - verder nog skoon en stewig1ste druk 1995R55
F.K.KANKelsey, MadeleinWaar die liefde isHardeband met s.o. nog baie mooi1ste druk, 1993R70
F.K.DEN001Kemp, Ann HiteGeld vir 'n heenreisHardeband met s.o. nog mooi effense verweer op omslag, stempel voorin nog netjies1ste uitg, 1989R40
F.K.EIL038Kemp, Anna Op reis met 'n hondSagteband so goed as nuut1ste uitg 2010R60
F.K.Kenney, Ivy RubinaReiste: Kinderjare in die Noordwes-Kaap (Vertellinge oor die ou ou dae)Hardeband met glansvoorblad geteken deur skrywer2004R55
F.K.DEHKirsten, JacoMy kant van die saakSagteband 1ste uitg 2008R75
F.K.SON.034/11/16Kirsten, JacoOm na 'n wit plafon te staar ('n reguit roman)Sagteband splinternuut1ste uitg 2009R60
F.K.415/2011/BOEKKielblock, KarlDie lafaardHardeband sonder s.o. nog stewig. voorblad effens gebuig, watervlekke op die punt van die bladsye vir die eerste klompie bladsye maar nie oor die teks nie1968R35
FK.ULU.008/7/17Kielblock, KarlDie lafaardHardeband met s.o. in mooi toestand, blaaie nog styf1ste uitg 1968R75
F.K.1437/2012/CORKielblock, KarlDie skat van JavaHardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempel, rug is af leeskopie4de druk, 1956R15
FK.MAR.003.04/17Kielblock, KarlDie swaard verteerHardeband sonder s.o. boek toon verweer op buiteblad naam en adres van vorige eienaar voorin geskryf boek nog stewig en skoon binne1ste uitg 1950R55
FK.MAR.010/1/17Kielblock, KarlDie vreemdelingHardeband met mooi gekleurde voorblad sakkie en stempel voorin1ste druk 1978R70
FK.ULU.005.7.17Kielblock, KarlGuillam Woudberg keer terugHardeband met gekleurde voorbladskets boek nog netjies en stewig klein plakker bo-oor n naam geplak op titelbladsy4de druk 1969R70
F.K.MIKKielblock, KarlMooier as die blomme (Frans Lindenhoff 1)Hardeband met s.o. nog in puik toestand sellotapemerke op titelblad2de druk, 1981R80
FK.LYD.006/11/16Kielblock, KarlMoord op EendevleiHardeband met s.o. heelwat verweer op omslag naam van vorige eienaar voorin geskryf. Boekinhoud nog baie mooi en stewig2de hersiene uitg 1982R65
F.K.1340/2012/STEKielblock, KarlOnrus op RusdalHardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempe, rug effens los 1963R45
F.K.DONKielblock, KarlOnrus op Rusdal (Frans Lindenhof 5)Sagteband met gekleurde vb, nog mooi en netjies, oorgetrek met kleefplastiek, prysuitdelingplakker voorin1ste sagteband uitg, 1985R55
F.K.456/2012/LOOKielblock, KarlSkuil in die skaduweesHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin, boek in puik toestand1965R80
FK.LYD.005/11/16Kielblock, KarlSonia ClercqHardeband sonder s.o. stempel voorin en naam van vorige eienaar boek nog skoon en netjied1960R45
F.K.37/2011/JOHKielblock, KarlVaandrig FreynHardeband sonder s.o. Vorige eienaar se voorletter voorin1ste uitg, 1966R60
F.K.614/2011/HENKilian, HansEen staan by: uit die dagboek van 'n chirurgHardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin2de druk, 1962R90
F.K.SKEKirsten, RynoNooientjie van Parsland Speurverhaal (NB Boekklub)Hardeband sonder s.o. nog in puik toestand19??R55
F.K.Kleynhans, ChristineSuiwerende stormwindHardeband sonder s.o.1ste druk,
1985
R30
F.K.1440/2012/CORKlopper, J.Beskaafde wildernisHardeband sonder s.o. titelblad is halfpad los, vorige eienaar naam voorin boek blaaie vergeel maar nog stewig1953R40
FK.NAU.002/09/16Knudsen, Poul EDie wedloop (Kadet nr. 12)Hardeband met gekleurde vb1ste druk 1962R60
FK.MIK023/12/16
Knudsen, Poul EDie wedloop (Kadet nr. 12)Hardeband met gekleurde vb1ste druk 1962R65
F.K.455/2012/LOOKoch, J.A.AnnaHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin1945R25
F.K.1098/2012Kock, NelmariHaar laaste anker (Pronk boekeklub)Hardeband met s.o. skeurmerke reg rondom omslag aan die kante1ste druk, 1976R35
F.K.CHKock, NelmariTotdat die tyd verby isHardeband met s.o. nog baie mooi1ste druk, 1981R35
F.K.Kock, NelmariDie vriende wat jy het (Pronk boekeklub)hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin1ste druk, 1978R15
FK.BOE.005/05/17Konrad, IsaDie soenoffer: die storie van 'n negejarige reeksmoordenaarSagteband in splinternuwe toestand1ste uitg 2011R80
FK.CHA.005/04/17Konsalik (Uit Duits vertaal deur Ludwig Visser)Bloedhuwelik in PraatHardeband met so. maar 'n groot stuk is aan bo en onderkant afgeskeur boek self nog stewig, blaaie vergeel1ste druk 1969R75
FK.CHA.006/04/17KonsalikDie valskermbataljon: Roman van die slag van Monte CassinoHardeband met s.o. in puik toestand blaaie vergeel maar boek in baie mooi en stewige toestand asof nooit gelees, titelblad is uitgeknip5de druk 1971R95
FKDOR.007/04/17KonsalikDie laaste gevangeneHardeband met s.o. klein skeur op omslag se een hoek boek netjies blaaie vergeel2de druk 1966R90
F.K.DON0040/1/7/115KonsalikDie laaste gevangeneHardeband sonder s.o. vorige eienaar se naam voorin doodgetrek met pen2de druk, 1966R60
FK.DOR.003/04/17KonsalikDie moordenaarHardeband met s.o. stuk van omslag op onderste hoek afgeskeur boek in baie goeie toestand2de druk, 1970R70
FKDOR.001/04/17KonsalikDie tjarina se lyfartsHardeband met s.o. klein bruin vlek op omslag voor1ste afr vertaling 1976R75
FK.CHA.007/04/17KonsalikSkerwe van die ysterkruis: Roman van die OosfrontHardeband met s.o. in puik toestand, klein skeurtjies aan bokant van omslag 5de druk 1970R95
F.K.KonsalikMore is nog 'n dagHardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek, stempel van vorige boekwinkel voorin1ste uitg, 1981R40
FKDON.006/04/17KonsalikEk en my perdHardeband met mooi gekleurde voorblad s.o. watervlek op binneblad en aan papierkant van boek maar nie op blaaie binne sigbaar nie blaaie vergeel boek nog stewig.1ste druk 1974R100
FK.DOR.005/04/17KonsalikNatasja: heldin van die volkHardeband met s.o. verweer op kante van omslag boek in goeie toestand1ste afr vertaling 1962R80
F.K.JOHKonsalikStrafbataljon 999Hardeband sonder s.o. nog mooi en netjies. Naam op titelblad in netjiese blokkie uitgesny1969R55
FK.NUUKotze, E.Die wind staan oosSagteband splinternuut1ste druk 2007R95
F.K.1813/2012Kotze, E.Halfkrone vir die nagmaalSagteband ou skoolboek2de druk ,1984R35
F.K.JBKotze, E.Halfkrone vir die nagmaalSagteband ou skoolboek oorgetrek met kleefplastiek2de druk, 1984R30
FK.CHA.004/05/17Kotze, E.Halwe hemelSagteband nog mooi 1ste uitg 1992R80
F.K.CDON045Kotze, E.Silt van die aardeHardeband met gekleurde voorblad1ste uitg 1986R70
FKMAR.006/1/17Kotze, E.Waterwyfie en ander woestynverhaleSagteband in goeie en netjiese toestand1ste uitg 1997R65
FK. CHAKotze,TheunsLatjieboud en die Horingsmanooi (4 stories)Hardeband met s.o. in puik toestand 1ste druk, 1972R100
FK.MIC.002/03/17Kotze,TheunsLatjieboud en die HoringsmanooiHardeband met s.o. stempel en sakkie voorin, titelbladsy uitgeskeur1ste druk, 1972R80
F.K.1568/2011/Kotze, WillemT'sats se wraakSlapband 1ste uitg, 1996R70
F.K.DONKotze, Willem DVoetspore in die Kalahari: JeugherinneringeSlapband x bibboek met sakkie en stempel en boek is oorgetrek met kleefplastiek1ste uitg, 1992R55
F.K.783/2012/LOOKranz, HerbertSewe teen die naamlose: Avontuur in die doolklowe van die HindoekoesjHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin1964R65
F.K.Kriel, MarleneTweede kans1998R10
FK.1211/2012/ALGKrige, UysDie naamlose museHardeband met gekleurde voorblad, naam van vorige eienaar voorin, GETEKEN deur skrywer24/4/041ste uitg 2002R150
FK.CHA.023/09/16Krige, UysDie naamlose museHardeband rug is herstel en boek verder so goed soos nuut1ste uig 2002R90
F.K.CDON046Krige, UysMorester oor die AbrutzziSagteband met mooi gekleurde voorblad, WITHDRAWN FROM stock stempel verder so goed as nuut1ste uitg 1987R60
FK.IRE.001/10/16Krige, UysNa die Malutis (Uys in geselskapp met drie skilders: Francois Krige, Walter Battiss en Terence McCawSagteband in mooi toestand1ste uitg 1990R100
F.K.Krige, Uys (tekenings deur Francois Krige)Sol Y Sombre (Spaanse Sketse)Hardeband met s.o. ou skoolboek met sakkie en stempel5de uitg, 1963R70
FK.MAR002/04/17Krige, Uys (tekenings deur Francois Krige)Sol Y Sombre (Spaanse Sketse)Hardeband sonder omslag skaafmerke op rug en handtekening van vorige eienaar voorin2de hersiene druk, 1955R60
F.K.HBKrige, UysDie wit muurSlapband skoolstempel voorin5de uitg, 1947R20
F.K.CDON044Krige, UysNa die MalutisSlapband nog baie mooi xbibboek met plakker op rug en WITHDRAWN FROM STOCK Stempel voorin1ste uitg 1990R65
FK.IRE.001/10.16Krige, UysNa die MalutisSlapband nog baie mooi 1ste uitg 1990R100
F.K.1439/2012Kruger, Cornelia'n Sluier vir HeidiHardeband sonder s.o. titelblad uitgeskeur boek verder nog baie mooi1965R30
F.K.Kruger, CorneliaBeminde saboteurHardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin1969R30
F.K.CHKruger, CorneliaDie Malans maak amokhardeband met s.o. vorige eienaar naam en boodskap voorin boek nog baie mooi en netjies2de uitg, 1981R30
F.K.THEKruger, CorneliaGoud wat blinkHardeband met s.o. baie mooi omslag, nog baie mooi1965R40
F.K.CHKruger, LouisHerinnering aan AgnesSagteband met mooi gekleurde vb, klein kol op onderpunt van titelbladsy1ste uitg, 1995R50
F.K.JBKruger, SusanKind van die windeHardeband sonder s.o. vuil merke op voorblad en binneblad, boek nog stewig, skimmelvlekkies in boekGeen datumR20
F.K.Kruger, SusanSlingerpaaie (Dagbreek boekkring)Sagteband met mooi gekleurde voorbladGeen datumR45
F.K.CHKrumgold, Joseph (Uit Amerikaans vertaal deur Hertzog Venter)Die jongste wagter Hardeband met s.o. 1962R50
F.K.SBKrumgold, Joseph (Uit Amerikaans vertaal deur Hertzog Venter)Die jongste wagter Hardeband sonder s.o. skoolboek met stempel maar nog mooi stewigR20
FK.GRO.002/10/16Kuhne, W.O.Die kring van keeromHardeband sonder s.o. maar mooi gekleurde voorblad3de druk 1980R55
F.K.1510/2011/KANKuhne, W.O.Die wonderbaarlike wedervaringe van Jurie Losper en Broer HerklaasHardeband met gekleurde voorblad nog mooi netjies1ste uitg, 1984R70
FK.JUN213Kullman, HarryDie geheime reis (Klein Kadet nr. 1)Hardeband met s.o. effense verweer op omslag boek nog mooi en stewig1ste druk, 1961R55
F.K.Kuit, Albert (Foto van Komdt. Senator J.A. Joubert voorin)Transvaalse gisterHardeband sonder s.o. naam voorin boek nog mooi en stewig1942R85