Afrikaanse fiksie: L (NUUT!)

Op hierdie bladsy vind u fiksie geskryf deur skrywers wie se vanne met ‘n L begin.

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

(Laaste bygewerk op 16 Augustus 2017.)

BoeknrOuteurBoektitelToestandDatumPrys
STE NuutLabuschagne, BrigetteVyf ses, skerp mes Distrik ses (Finalis in Huisgenoot, RSG Ek's
'n skrywer kompetisie)
Sagteband splinternuut1ste uitg, 2007R45
FL.CHAL'Amour, LouisOor my dooie liggaamSagteband in redelike toestand rug bo met stukkie sellotape versterk1954R45
29/2012L'Amour, LouisWolwe op haar spoorSagteband met mooi gekleurde voorblad goeie toestand1981R30
1740/2012Lampen, G.Die raaiselHardeband sonder s.o. ou boek met naam voorin, rug effe losgetrekGeen datumR25
CHLamprecht, I.D.Nabod se wingerdHardeband met s.o. vorige eien1ste uitg 1977R80
FL.BOE.003/8/17Lamprecht, I.D.Seeman van die Albatros (Daan Refief)Hardeband met s.o. in so goed as nuut toestand1980R60
255/2012Lamprecht, I.D.Sending kosmoshardeband sonder s.o. nog netjies en stewig1ste uitg, 1980R40
Lamprecht, I.D.Sterrebakens (Daan Retief)Hardeband met gekleurde voorblad nog mooi en stewig, naam van vorige eienaar voorin1979R25
CHLamprecht, I.D.Ver blink die reënbooghardeband met s.o. nog baie mooi vorige eienaar se naam voorin1ste druk,
1976
R30
1745/2012Lamprecht, I.D.'n More sonder wolkeHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin1981R25
JBLangenhoven, C.J.Al SkrywendHardeband met stofomslag voorblad geplak op voorblad, oorgetrek met kleefplastiek1ste uitg, 1972R75
F.L.DEH0268Langenhoven, C.J.Al SkrywendHardeband met s.o. sellotape-merke op binnebladsye1ste uitg, 1972R80
206/2012Langenhoven, C.J.LoeloeraaiNuwe druk in slapband met gekleurde pragtige voorblad splinternuut2de sagteband uitg, 2007R90
Langenhoven, C.J.Die goeie burger: eerste lessies in die vak burgerplig (Self-lees-serie)928Sagteband nog mooi, voorblad se punte effens gebuig van gebruik, titelblad uitgeskeur1928R60
HBLangenhoven, C.J.Donker spore: 'n verhaal uit LadismithHardeband sonder s.o. nog stewig27ste druk, 1959R40
1868/1869/1854/2012Langenhoven, C.J.Donker spore: 'n verhaal uit Ladismith (3 eksemplare)Hardeband met s.o. in puik toestand, stempel voorin35ste druk, 1973R40 elk
1867/2012Langenhoven, C.J.Donker spore: 'n verhaal uit LadismithHardeband met s.o. met stempel voorin , in puik toestand32ste druk, 1972R50
JvwLangenhoven, C.J.Ons weg deur die wêreld deel 1 (2 eksemplare)Hardeband sonder s.o. skimmelvlekkies voorin boek, buiteblad het verweer8ste uitgaaf, 1934R40 elk
208/2012Langenhoven, C.J.Mof en sy mense (Almal se boeke no. 10)Sagteband ouer boek2de druk, 1927R100
1409/2011/HOSLangenhoven, C.J.Mof en sy menseNuwe druk in slapband met gekleurde pragtige voorblad, vorige eienaar se naam en 'n boodskap op binneblad boek nog in puik toestand43ste druk, 1990R50
Langenhoven, C.J.Mof en sy menseNuwe druk in slapband met gekleurde pragtige voorblad, 'n stuk van die titelblad is afgeknip boek verder nog baie mooi en netjies43ste druk, 1990R45
1866/2012Langenhoven, C.J.Ons weg deur die wêreld Deel IHardeband sonder s.o. behalwe enkele skoolstempel voorin en sakkie agterin, is boek in puik toestand23ste uitg, 1955R50
1870/2012Langenhoven, C.J.Ons weg deur die wêreld Deel IHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin, boek in puik toestand23ste uitg, 1955R55
1851/2012Langenhoven, C.J.Ons weg deur die wêreld Deel IHardeband sonder s.o. slegs 'n nommer voorin boek in puik toestand23ste uitg, 1955R55
1850/2012Langenhoven, C.J.Ons weg deur die wêreld Deel IHardeband sonder s.o. slegs 'n stempel elders in boek, nog in puik toestand 23ste uitg, 1955R60
1864/2012Langenhoven, C.J.1873-1973 CJ Langenhoven ... die erwe van ons vaad're (Uit versamelde werke)Hardeband met s.o. nog baie mooi en stewig, klein skeurtjie in omslag aan bokant van rug, skoolstempel voorin3de druk, 1972R60
1849/2012Langenhoven, C.J.1873-1973 CJ Langenhoven ... die erwe van ons vaad're (Uit versamelde werke)Hardeband met s.o. nog baie mooi3de druk, 1972R70
1805/2012Langenhoven, C.J. (Sagmoedige Neelsie)Herrie op die ou Tremspoor: 'n vervolg op Sonde met die bureHardeband met s.o. skoolstempel voorin verder in puik toestand23ste druk, 1972R45
821/2012/GROLangenhoven, C.J. (Sagmoedige Neelsie)Herrie op die ou Tremspoor: 'n vervolg op Sonde met die bureHardeband met s.o. skoolstempel voorin verder in puik toestand24ste druk,
1973
R45
1855/201Langenhoven, C.J. (Sagmoedige Neelsie)Herrie op die ou Tremspoor: 'n vervolg op Sonde met die bureHardeband met s.o. skoolstempel voorin verder in puik toestand23ste druk, 1972R45
1742/2012Langenhoven, C.J. (Tekeninge deur Reenen J van Reenen)Eerste skoffies op Die pad van Suid-AfrikaHardeband sonder s.o. boek het 'afgeskryf'MCMXXIR55
FL.EIL035Langenhoven, CarolTallie se storie : toe my man sy werk verloor het (Sarie.com se gewildste blogger)Sagteband nuwe toestand1ste uitg 2010R65
1686/2011/NITLangeveld, DaanDossier Q-013 Streng geheimHardeband met s.o. behalwe vir vorige eienaars se name voorin is boek nog mooi en netjies1ste uitg, 1969R35
FL.DONF.005/02/17Lanoye, Tom (In Afrikaans vertaal deur Daniel Hugo)n Slagterseun met 'n brilletjie (n keur uit verskeie werke van Lanoye) Oorspr titel : Een slagterszoon met een brilletjie - 1985)Sagteband in splinternuwe toestand1ste uitg 2008R90
CHLanoye, Tom (In Afr vertaal deur Daniel Hugo)KartondoseSlapband met gekleurde vb gommerkies op titelblad verder nog baie mooi en stewig1ste uitg, 1996R25
1746/2012Lategan, JanDie swart engel (Klub 707)Hardeband sonder s.o. nog netjies1974R20
DON0035/1/7/15Lavolle, L.N.Sleutels van die woestyn (Kadet reeks nr. 11)Hardeband met s.o ou bibboek met sakkie en stempel nog mooi1ste druk, 1961R50
ANNLawrence, David (in Afr vertaal deur Margot Luyt)Op reis met my Sebra (Wat doen ek nou ? -reeks)1ste uitg, 2002R35
FL.DEH0420Le Roux, AndreOp die vrou af (Sarie 2001- 2003)Sagtegband nog mooi en stewig, naam en boodskap van vorige eienaar voorin1ste uitg 2004R70
104/2012Le Roux du Toit, AndréKleingeld vir 'n terreurdaad (Klub 707)Hardeband met gekleurde vb, nog baie mooi, plakker op voorblad afgetrek en verf het effens afgekom.1ste uitg, 1984R15
F.L.THI009/04/2016Le Roux, BraamDie jagters van Bloedeiland (DIe swart luiperd-reeks nr. 41) Sirkel publikasiesSagteband in puik toestandGeen datumR66
F.L.THI011/04/2016Le Roux, BraamDraer van die (Die swart luiperd no. 2) Sirkel publikasiesbloedsteneSagteband in puik toestandGeen datumR55
F.L.THI007/04/2016Le Roux, BraamFees van die Kopbeen (Die swart luiperd no. 26) Sirkel publikasiesSagteband in goeie toestand Geen datumR60
Le Roux, BraamHaat dan die mensHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin1951R50
CHLe Roux, BraamFiskale in ZimbabweHardeband sonder s.o. nog netjies en stewig2de uitg, 1978R30
F.L.THI008/04/2016Le Roux, BraamKettings in die oerwoud (Die swart luiperd reeks nr. 42) Sirkel publikasiesSagteband in puik toestandGeen datumR55
F.L.THI005/04/2016Le Roux, BraamManne van die maan (Die swart luiperd-reeks nr. 35) Sirkel publikasiesSagteband in puik toestandGeen datumR55
482/2012/LOOLe Roux, BraamOog van die songod (Pronkboeke 3 - Die swart luiperd reeks no. 43)Sagteband nog baie mooi en stewig, vorige eienaar naam voorin1958R100
F.L.THI/006/04/2016Le Roux, BraamSpoor na die onbekende (Die swart luiperd no. 34) Sirkel publikasiesSagteband in puik toestand
F.L.THI014/04/2016Le Roux, BraamSwart wolk oor die Kalahari (Temmers van die woestyn nr 37)Sagteband in puik toestand datumR55
F.L.THI0120/04/2016Le Roux, BraamTiere van die Heilige Woud (Die swart luiperd-reeks nr. 38) Sirkel publikasiesSagteband in puik toestandGeen datumR55
F.L.THI019/04/2016Le Roux, BraamVegters van die slanggod (Die swart luiperd-reeks nr. 39) SIrkel publikasiesSagteband in puik toestandGeen datumR55
F.L.THI018/04/2016Le Roux, BraamVer le die more (Temmers van die woestyn nr. 40)Sagteband in puik toestandGeen datumR55
504/2011 NUUTLe Roux, ChristineDie blou uurSagteband splinternuut1ste uitg, 1999R50
Le Roux, ChristineDie glasappelSagteband so goed as nuut1ste uitg, 1997R30
FL.ELI.026.05/17Le Roux, ChristineOmnibus 9 (Bosnimf, Verwarde liefde, Bitter hartstog)Sagteband nog mooi en netjies1ste uitg 2007R70
1204/2011/ChrLe Roux, De WetHoefslag teen die more (Treffer boekklub)Hardeband met s.o. effense verweer op omslag boek in baie mooi en netjiese toestand1ste druk, 1973R30
FLLe Roux, De WetKoetsrit na onheil (Treffer boekklub)Hardeband sonder s.o. klein skeur op titelblad naam voorin blaaie vergeel1ste druk, 1977R25
WPLe Roux, De WetSkaakspel met die noodlotHardeband met s.o. nog netjies en stewig,, stempel van boekwinkel voorin en naam klein geskryf1ste druk, 1974R50
1747/2012Le Roux, HugoHand van vergelding (Klub 707)Hardeband sonder s.o. plakker afgeskeur op voorblad en papier het afgekom1973R25
FL.SON.035/11/16Le Roux, JohnitaEen vir die wolfskofSagteband in puik toestand1ste uitg 2004R70
Le Roux, LenDie lente kom weerHardeband sonder s.o.Geen datumR25
FL.MJM.011/09/16Le Roux, MarleneValke oor DelphiHardeband met s.o. skaafmerke op rante boek se blaaie vergeel maar nog mooi stewig1ste uitg 1978R65
Leclercq, Gine Victor (Uit Frans vertaal deur Toni Field) Tekeninge deur Elizabeht GrantVlug soos die windHardeband sonder s.o. stempel voorin nog stewig1971R15
27/2013Leipoldt, C. LouisPolfyntjies vir die proeHardeband met s.o. prysuitdelingplakker voorin1963R65
1300/2011/TBTLeipoldt, C. LouisPolfyntjies vir die proeHardeband met s.o. vorige eienaar se stempel voorin3de druk, 1982R80
FL.KAR.012/05/17Leroux, Etienne18-44Hardeband met s.o. 3de druk, 1984R95
FL.CHA.007/2/17Leroux, Etienne18-44Hardeband met s.o. nog baie mooi stuk van omslag aan boonste hoek uitgeskeur boek skoon en dalk ongelees1ste uitg 1967R70
FL.DONF.004/02/17Leroux, Etienne18-44Hardeband sonder s.o. nog baie netjies naam voorin2de druk 1973R55
FL.KAR.006/05/17Leroux, EtienneDie derde oogHardeband sonder s.o. boek nog netjies2de druk 1975R70
Leroux, EtienneDie eerste lewe van ColetHardeband met s.o. nog baie mooi, handtekening van vorige eienaar2de druk, 1968R65
FL.KAR.001/05/17Leroux, EtienneDie eerste lewe van ColetHardeband sonder s.o eerste twee blaaie uitgesny ook titelblad is uitgesnyGeen datumR50
SDLeroux, EtienneDie eerste lewe van ColetHardeband met s.o. nog baie mooi1ste hersiene uitg 1975R80
99/2012Leroux, EtienneDie eerste lewe van ColetHardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin boek nog mooi, bietjie verweer op die hoeke van die omslag2de druk, 19??R75
FL.KAR.003/05/17Leroux, EtienneDie eerste siklus (Die eerste lewe van Colet, Hilaria en Die mugu)Hardeband nog in puik toestand naam van vorige eienaar voorin1ste uitg 1986R100
Leroux, EtienneDie eerste siklus (Die eerste lewe van Colet, Hilaria en Die mugu)Sagteband moderne uitgawe1ste sagteband uitg 1992R80
FL.KAR.002/05/17Leroux, EtienneDie muguHardeband sonder s.o. skimmelvlekkies deur boek 4de drukR65
Leroux, EtienneDie muguHardeband sonder s.o.3de druk, 1981R100
FL.JBLeroux, EtienneDie muguHardeband met gekleurde vb oorgetrek met kleefplastiek, baie mooi en stewig, baie potloodaantekeninge, vorige eienaars naam voorin2de druk, 1974R45
FL.KAR.007/05/17Leroux, EtienneEen vir AzazelHardeband met s.o. stempel voorin en sakkie 2de druk 1964R65
1841/2012Leroux, EtienneEen vir AzazelHardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempel en lys van name op titelbladsy geskryf in ink1ste uitg, 1964R60
FL.KAR.011/05/17Leroux, EtienneIsisisisisis: n storie van 13 vrouens en 'n reisbeskrywing na binneHardeband met s.o. in splinternuwe toestand1ste uitg 1969R200
FL.KAR.013/05/17Leroux, EtienneMagersfontein O Magersfontein!Hardeband met s.o. naam en boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf boek nog netjies 3de druk 1980R120
DEHLeroux, EtienneMagersfontein O Magersfontein!Hardeband met s.o. nog so goed as nuut8ste druk, 1989R90
DEH0258Leroux, EtienneMagersfontein O Magersfontein!Hardeband met s.o. in mooi toestand3de druk, 1980R60
FL.KAR.010/05/17Leroux, EtienneNA'VAHardeband met s.o.1ste uitg 1975R150
FL.KAR.009/05/17Leroux, EtienneNA'VAHardeband met s.o.1ste uitg 1975R180
FL.KAR.008/05/17Leroux, EtienneOnse hymieHardeband met s.o.2de druk 1983R100
FL.ESM.010/12/16Leroux, EtienneSewe dae by die SilbersteinsHardeband met s.o. in puik toestand1ste uitg 1962R95
FL.KAR.004/05/17Leroux, EtienneSewe dae by die SilbersteinsHardeband met s.o. sellotapemerke op binneblaaie, gat in titelblad waar iets uitgevee is...1ste uitg 1962R65
FL.ELM002/05/17Leroux, EtienneSewe dae by die SilbersteinsHardeband sonder s.o. watermerk aan bokant van die eerste deel van die boek en sellotapemerke op binneblad3de druk 1964R45
FL.KAR.005/05/17Leroux, EtienneSilberstein-trilogieHardeband met s.o in puik en skoon toestand1ste uitg 1984 R200
FL.SON.036.11.16Leroux, MarielDie naamloseSagteband in goeie toestand nog skoon en byna soos nuut1ste uitg 2010R60
FL.IRE.010/03/17Leroux, MarielKlaraSagteband nog mooi en nuut2de druk 2013R80
Leroux, MarzanneAandmis oor PaternosterHardeband met pragtige gekleurde voorblad, vorige eienaar se handtekening voorin1ste uitg, 1983R80
Leroux, MarzanneDie blywendste seisoenHardeband met s.o. skimmelvlekke op titelbladsye en blaaie vergeel maar nog stewig1ste uitg, 1983R50
DON0034/1/7/15Leroux, MarzanneDie wag vir die somer Sagteband met gekleurde voorblad puntjies van voorblad effens gebuig4de druk, 1989R35
1157/2012/KANLeroux, MarzanneDosyn dae dosyn maandeSlapband nog mooi vorige eienaar se naam voorin ,boek nog baie mooi1ste uitg, 1987R50
FL.GRO.004/10/16Leroux, MarzanneShomer Yisra'elSlapband nog mooi en skoon2de druk 2008R90
Leroux, MarzanneSomernagdroomSagteband so goed as nuut16de druk, 2001R70
SILLeroux, MarzanneSomernagdroomSagteband skoolstempel sellotape aan binneblad afgetrek en papier saam afgetrek, boek nog mooi verder13de druk, 1997R35
FL.DEH0270Leroux, MarzanneSomernagdroomSagteband in goeie toestand, goed as nuut21ste druk, 2005R55
1225/2011/CHAPLeroux-Van der Boon, MarzanneKlaprose teen die windSagteband so goed as nuut2de druk, 1993R155
1894/2012Leroux-Van der Boon, MarzanneGranate bloei in JerusalemSagteband nog so goed as nuut3de druk, 2004R100
GROLeroux-Van der Boon, MarzanneKavod Adonai: Die vrese van die HereSagteband so goed as nuut1ste uitg 2013R75
DONLeroux-Van der Boon, MarzanneTiferet Yisrea'el (Die roem van Israel)Sagteband splinternuut1ste utig, 2010R120
DONLeroux-Van der Boon, MarzanneTiferet Yisrea'el (Die roem van Israel)Sagteband splinternuut1ste uitg, 2de druk, 2011R75
FL.557/2012Lessing, ChristoffelGooi my vir die aasvoels: drie oorspronklike lewensverhale van misdadigersHardeband met s.o. naam voorin geskryf2de druk, 1947R60
1750/2012Linde, EngelaEenling die mens (Voortrekker boekklub)Hardeband met s.o. nog netjies en stewig1971R40
CHLinde, EngelaDie blaasbalk blaas hard (Daan Retief)Hardeband met gekleurde vb nog baie mooi en stewig1980R15
FL.LIZ014Linde, EngelaGesig van die lewe Hardeband met mooi s.o.1ste druk 1976R55
Linde, EngelaWaar is die kleure heenHardeband met s.o. nog mooi en stewig1ste druk, 1980R25
Linde, FredaTerug na die Mimosas en ander essaysHardeband sonder s.o. nog mooi en stewig3de hersiene druk, 19??R60
1837/2012Lindemann, BenKoggelroep van die hadidaHardeband met gekleurde voorblad xbibboek met sakkie en stempel nog mooi en stewig1ste uitg, 1984RR60
1752/2012Lingua, Susanna M'n Vredesoffer vir CharonHardeband sonder s.o. nog mooi en netjies1ste druk, 1978R30
1959/2012Lingua, Susanna MDie graaf van Santa Maria (Eike-reeks)Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin1970R25
213/2012/CHRLingua, Susanna MSkemeruurHardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin1ste druk,
1987
R45
589/2012/CHRLingua, Susanna M (Keur-reeks)'n Liefde soos Maryka s'nHardeband sonder s.o. sellotape streep aan binneblad, nog stewig
FLLinks, Tony & Van Zyl, Wium (samestellers)Syferfonteine : verhale uit streke van ide Afrikaanse landskap Sagteband in puik toestand, handtekening van vorige eienaar voorin2de druk 1994R110
Lintvelt, Albert KortverhaleNaand Ella! Nag, JoanSagteband nog mooi en netjies1ste uitg, 1995R10
F.L.PAR005/04/2016Loisy, JeanneDie blou papagaai (Klein kadetreeks nr 3)Hardeband met so. nog mooi en stewig1ste druk 1961R65
FL.PAR.005/04/16Loisy, JeanneDie blou papegaai (Klein kadetreeks nr 3)Hardeband met so. nog mooi en stewig1ste druk 1961R66
FL.WAV.004/29/7/17London, JackWhite Fang die wolfhond (Libri-reeks nr XXVII)Hardeband met s.o. in mooi toestand bibsakkie en stempel voorin 1962R50
FL.ELI.037/05/17Lotter, Elbie (as Anchien Troskie)Dis ek, AnnaSagteband so goed as nuut23ste druk 2015R85
CHALotter, JohanKissmans in Mosambiek (reisverhaal)Sagteband splinternuut1ste druk, 2010R45
1840/2012London, Jack (Vertaal deur Pieter W Grobbelaar)Roepstem van die wildernisHardeband met s.o. nog baie mooi ou bibboek met stempel en sakkie1ste Afr uitg 1968R60
1838/2012Louw, Anna M'n Geseënde dag : nege verhalehardeband met s.o. xbibboek met sakkie en stempel voorin1ste druk, 1969R100
615/2011/HENLouw, Anna MAgter my 'n albatrosHardeband met s.o. nog in baie goeie toestand, skoolstempel voorin6de druk, 1963R65
CHLouw, Anna MDie banneling, Die lyfwagHardeband met s.o. in puik toestand, potloodaantekeninge op titelbladsy1ste uitg, 1964R65
FL.ROZ.Louw, Anna MDie derde tempel: 'n essay oor 'n besoek aan IsraelHardeband met s.o. in puik toestand1ste uitg 1978R80
Louw, Anna MDie groot gryseHardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempel en uitgeskeurde plakker voorin, nog stewig1968R25
107/2011/BOKLouw, Anna MDie loop van die rivierHardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin baie mooi1ste uitg, 1986R90
Louw, Anna MDie onverdeelde uutHardeband met s.o.5de druk, 1967R70
Louw, Anna MDie voortreflike familie Smit: 'n vertelling(Scheepersprys 1968)Hardeband met s.o. verweer op kante van omslag, naam voorin doodgekrap met pen, boek mooi en stewig6de druk, 1970R70
DONLouw, Anna MDié wat met die fluite loopHardeband met s.o. boek nog stewig1967R85
Louw, Anna MKroniek van PerdepoortHardeband met s.o. klein skeur in omslag op agterkant3de druk, 1977R120
Louw, Anna MOp die rug van die tierhardeband met s.o. in puik toestand, so goed as nuut1ste uitg, 1981R120
1751/2012Louw, ChrisTalmende skemerHardeband sonder s.o. boek in redelike toestand1946R20
1561/2012Louw, ElsabetWoensdag (: 'n ware verhaal van verkragting en vergifnisSagteband splinternuut1ste druk, 2009R90 (Gereserveer)
CHLouw, NP van WYkMaskers van die ernsHardeband met s.o.MCMLVR30
Louw, NP van WykMaskers van die ernsHardeband met s.o. verweer op omslag se rugkantR25
DEHLouw, W.E.G.Onvoltooide kalender (Essays)Hardeband sonder s.op. voumerk op voorblad sodat dit 'n kraak vorm boek self is ongedeerd binne1ste druk, 1962R35
DEH0233Louw, W.E.G.So ver as 'n engel te perd kan ryHardeband met s.o. in mooi toestand1ste uitg 1969R70
1054/2012/JACLovelace,Delos W (In Afr vertaal deur Pieter van der Merwe)King Kong (geskep deur Edgar wallace) FLIEK TreffersHardeband met s.o nog baie mooi, vorige eienaar naam voorin1ste druk 1977R45
32/2012/MARLubbe, AlettaOm oor 'n kruiwa te val: vertellings uit vergange jareSagteband vorige eienaar se naam voorin1ste uitg, 1986R30
Lubbe, AlettaPrisma2de uitg, 1982R25
CHALubbe, Aletta met inledings deur Dolf van NiekerkTussen twee riviereHardeband met s.o. , stempel voorin nog netjies skaafmerke op omslag1970R20
2091/2012Lubbe, Aletta met inledings deur Dolf van NiekerkTussen twee riviere (kort sketse oor verskeie dele van ons land)Hardeband sonder s.o. nog baie mooi en netjies1970R60
FL.RUD.007/10/16Luckhoff, J.A.Die vistermanneHardeband sonder s.o. stempels v skool voorin boek nog netjies en blaaie nog styf2de druk 1963R65
Lunae de Wet-van der Harst, WIllemina (na die verhale van Pieter de Boer)Die vrou in die maanlig en ander stuitige storiesSagteband so goed as nuut 1ste uitg 2007R100
FL.ADG.001/07/17 (VERTAALDE WERKE)Lutgen, Kurt (Uit Duits vertaal deur Ludwig Venter)Die groot kapteinHardeband met s.o. in puik toestand1ste druk 1968R80
1767/2011/TIBLuttig, HelmuthIn offerande rykhardeband sonder s.o. boek toon verweer agv ouderdom maar nog stewig1939R50