Afrikaanse fiksie: M (NUUT!)

Op hierdie bladsy vind u fiksie boeke van skrywers wie se vanne begin met ‘n M.

 

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

(Laaste bygewerk op 6 Julie 2017.)

BOEKNOMMEROUTEURTITELDATUM TOESTAND VAN BOEKPRYS
84/2013Maartens, Maretha'n Pot vol winter6de druk, 1990Sagteband nog mooi, vorige eienaar naam voorinR50
Maartens, Maretha (saam met Hendrik Rocher)Die beste ding since popcorn (Van 'n raw-deal na 'n God-deal)1ste uitg 2006Sagteband voorblad effens krakies in en punte gebuig maar binne nog netjiesR65
FM.JUL005Maartens, Maretha Een ligjaar1ste druk, 1982Hardeband met s.o. nog mooiR70
BABMaartens, MarethaEindpunt (Daan Retief uitgewers)1ste uitg 1976Hardeband met gekleurde voorbladR30
DON005/22/7/15Maartens, MarethaEkstasies en frustrasies3de druk 1993Hardeband met gekleurde glansvoorbladR55
FM.MIK.009//12/16Maartens, Maretha (Omslagontwerp Alida Carpenter)Geagte mejuffrou Snob1992Sagteband in goeie toestand sakkie voorin geplak en stempel op 2 de bladsyR60
F.M. RUD002Maartens, MarethaJacoba Afrikaner1ste uitg 2001Sagteband naam voorin geskryfR65
Maartens, MarethaMotte & magrietjies7de druk, 1993Sagteband nog mooi, vorige eienaar boodskap voorinR45
F.M. LIZ019Maartens, MarethaMotte & magrietjies11de druk, 1993Sagteband naam voorinR45
F.M. CDON037Maartens, MarethaOor die nek van die draak1ste druk, 1988Hardeband met gekleurde vb nog mooi en stewigR75
89/2013Maartens, MarethaRoeiers op die rugbreekrivier2de druk, 1993Sagteband met pragtige voorblad, vorige eienaar naam voorinR50
92/2013Maartens, MarethaRowe van af5de druk, 1989Sagteband , met mooi volkleur voorblad, vorige eienaar se naam voorinR60
F.M. CDON038Maartens, MarethaSwart Griet is vas1ste uitg 1984hardeband met gekleurde vb nog netjies stempel van bib voorinR65
F.M.BOU003/04/2016Maartens, MarethaVoor die oog van hierdie son1ste uitg 1983Hardeband met s.o. nog in puik toestandR70
822/2012MacDonald, FreddieKalahari Mac (Kalahari Mac reeks nr. 1)Des 2000Sagteband met mooi voorblad splinternuutR90
1728/2012MacDonald, John D (In Afr verwerk deur Ewald le Roux)Bloedig die haat1ste druk, 1977Sagteband met gekleurde vb nog mooi en netjiesR30
MacLean, AListair (vertaal deur M Marre)Sandloper leeg1967hardeband met s.o. nog baie mooi, stuk van omslag het 'n skeur in aan onderkant van voorbladR25
FM.JUL004 (VERTAALDE WERK)Macnab, RoyDie Franse kolonel: Villebois-Mareuil, Vegter vir die boere 1899-19001ste druk, 1977Hardeband met s.o. sellotapemerke op titelblad boek nog nooi en nuutR120
JBMalan, S.J.Kom saam: Kleurling-keurverhale3de druk, 1959Hardeband met s.o. verweer op kante van omslagR35
Malan, S.PDie kamp in Duinstraat1964Hardeband sonder s.o. skoolstempel eldersR40
493/2012/LOOMalan, W.D.Nyanisi1962hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin mooi en stewigR80
Malherbe, D.F.Die bergstroom ruis3de druk,
1948
Hardeband sonder s.o. potloodaantekeninge op titelbladsyR50
CHMalherbe, D.F.Die bergstroom ruis3de druk,
1948
Hardeband met s.o. vorige eienaar se boodskap voorinR60
FM.DEH0321Malherbe, D.F.Die bergstroom ruis5de druk, 1964Hardeband met s.o. stukkie uit stofomslag aan bokant geskeur boek mooi stewigR50
FM.DEH029Malherbe, D.F.Die meulenaar15de druk, 1978Hardeband sonder s.o. skaafmerke op kante van boekR65
FM.ERI.019/06/2016Malherbe, D.F.Die slagmes en ander nagelate verhale1ste druk, 1980Hardeband met s.o. klein skeurtjie in omslag boek nog in goeie toestandR80
Malherbe, D.F.Hans-Die-Skipper31ste druk, 1975Hardeband sonder s.o. vorige eienaar name voorin en sellotapemerke voorinR35
Malherbe, D.F.Hans-Die-Skipper29ste druk, 1970Hardeband sonder s.o. geskryf voorin en notas hier en daarR35
784/2012/LOOMalherbe, D.F.Hans-Die-Skipper9de druk, 1947hardeband met verweer, sonder s.o. met pen op binnebladsy geskryf en ook naam en adres van vorige eienaar, heelwat potloodaantekeninge in boekR10
Malherbe, Marie (Uit Vlaams vertaal)Kers- en ander verhale1939Hardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempel nog mooiR50
SBMalherbe, VictorBlomme vir Leon1ste uitg,
2000
Slapband xbibboek met sakkie en stempel maar nog baie mooiR20
FM.CAS/002/05/17Malot, HectorAlleen op die wereld (Die GF reeks)1960Hardeband met s.o. blaaie vergeel maar nog stewig, naam van vorige eienaar voorin
R90
Malot, HectorAlleen op die wereld (LIBRI reeks) 1960Hardeband sonder s.o. ou skoolboek met sakkie en stempelR50
F.M. ROZ005/04/2016Malot, HectorAlleen op die wereld (Libri-reeks I)2de druk, 1958Hardeband met s.o. in puik toestandR65
F.M.DEH0295Mann, Thomas (In Afr vertaal deur Jan Esterhuizen)Die dood in Venesië1ste druk, 1961Hardeband met skets op voorblad, handtekening voorin, onderstreping in rooi pen en potloog op plekke in boekR55
STManzi, AlbertoGhrok: die verhaal van 'n bewer1ste Afr uitg, 1962Hardeband met s.o. skoolstempel en sakkie voorinR50
Marais, AnnalouBankroof met 'n nadraai1980Hardeband met gekleurde vbR25
78/2012/JAKMarais, AnnalouDrie broers2de uitg, 1982hardeband met s.o. 'n hap uit die omslag geskeur aan bokant van voorbladR25
FM.Marais, AnnalouDie pad wat erens doodloop1981Hardeband met mooi skets op voorbladR55
Marais, Annalou (Illustrasies Johanna Konig)Die waters bruis (Gebasseer op die vloedoorstromings langs die Oranjerivier)1ste druk 1975Hardeband met s.o. stuk van omslag agterop teen rug afgeskeurR 80
Marais, Annalou (Illustrasies Johanna Konig)Eenweg koffiekroeg3de drukSagteband met fyn krakies op voorblad eerste paar bladsye is gevou, boodskap voorin geskryfR50
FM.ESM.030/15/6/17Marais, Annalou Soos ons vergewe1987Sagteband nog baie mooiR35
DEH0318Marais, Annalou Uit die vuur geruk1ste druk, 1980Sagteband met harder voorblad nog mooi, geel merk voorin waar plakker wasR65
FM.CHAMarais, Annalou Uit die vuur geruk1ste druk, 1980Sagteband in goeie toestand stempel voorinR55
FMELI.012/05/17Marais, Annalou Viooltjie vir herinnering2de uitg 1980Hardeband met s.o. skeur op een hoek van omslag handtekening van vorige eienaar voorinR55
Marais, CasperRooi Jan no. 10 Die valk (slapband Sirkel Publikasies)19??Sagteband boek het 'n skeur in die middel leeskopieR20
THEUMarais, CasperRooi Jan no. 22 Die swart boesmans1950Sagteband voorblad heeltemal weg leeskopieR15
FM.ELM.001/05/17Marais, CasperRooi Jan 1 Skrif van die wildernis1970Sagteband met mooi skets op voorblad harder voorblad as gewone sagtebande, rug toon klein bietjie verweerR70
FM.WAV.009/10/16Marais, Eugene N.Burgers van die berge2de uitg 1971Hardeband met s.o wat oorgetrek is met kleefplastiek, stempel van ONTTREK Voorin blaaie uiters mooi en netjiesR80
HELMarais, Eugene N.Die huis van vier winde2de druk, 1973Hardeband nog mooi, skoolstempel voorinR60
F.M. PCH019Marais, Eugene N.Dwaalstories3de druk 1964Hardeband met so nog mooi, naam in ink voorinR70
LMMarais, Eugene N.Dwaalstories6de druk,
1969
Hardeband sonder omslag vorige eienaar naam voorinR40
JBMarais, HugoDie geriffelde glas1950Hardeband sonder s.o rug bo en onder beskadig,vorige eienaar naam voorinR20
Marais, HugoDie vierde slagoffer1946Hardeband sonder s.o. , skimmelvlekke en boek nie meer mooiR 15
Marais, HugoDie vierde slagoffer1946hardeband sonder s.o. leeskopie waterskademerkeR15
DEHMarais, Johann LodewykLae wolke oor Mosambiek: 'n reisboek1ste uitg 2003Sagteband so goed as nuutR75
PVSMarais, PetsGister gooi lang skaduwees1ste uitg, 1976Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin boek nog stewigR25
Mare, Leon (geillustreer deur Erich Mayer)Voorwoord deur Jan F.E. Cilliers 1918)Die nuwejaarsfees en ander verhale4de verbeterde druk, 1926
Hardeband sonder s.o. nog baie mooi, bladsye vergeel, vorige eienaar naam voorinR100
Mare, Leon Verhale van die see uit vroe‰r dae: verhale van skipbreuk en ontkomings uit ou reisbeskrywings bewerk (Deel II)1927Hardeband sonder s.o. vuil merke op eerste 2 titelbladsye, nommer van x bibboek en sakkie agtering boek verder nog stewigR55
FM.DENMaree, NaomiDie donkerman (Daan Retief)19??Hardeband met s.o. sakkie voorin boek uitgeskeur boek in puik toestand verder R65
MIKMaree, NaomiDogter van Delilah (Pronk boekklub)1ste druk, 1977Hardeband sonder so. nog stewig maar spikkelvlekkies op buitekantR15
KANMaree, NaomiOnrus op Casa Mia1981Hardeband met s.o.R40
Maree, NaomiWaar aasvoe‰ls draai1ste uitg, 1988Hardeband met s.o. effense verweer aan kante van omslagR50
1591/2011Maritz, EmpieAngsvlug uit Angola1ste uitg, 1978Hardeband met s.o. plakker op voorblad, stempel van vorige eienaarR 35
Maritz, EmpieDie blou vuur (Daan Retief)1981Hardeband met s.o. nog mooiR 70
1593/2011/FRIMaritz, EmpieDilemo van die Loeloeberge1962hardeband sonder s.o. stempel van boekwinkel voorinR15
THEUMaritz, EmpieMaar net 'n roos1ste uitg, 1965Hardeband met s.o. in puik toestandR65
FMMaritz, EmpieNooientjie van Nooitgedacht (oorlogroman)1ste uitg 1973Hardeband met s.o. x bibboek nog netjiesR60
1594/2011Maritz, EmpieStemme uit die Fundudzi1ste uitg, 1975Hardeband met s.o. stempel van vorige boekwinkel voorinR 60
Maritz, EmpieVelde vol vygies1958Hardeband sonder s.o. Boek nog mooi en stewigR45
1729/2012Marlowe, Dan J (vertaal deur Koch le Roux)Wolwe om hul prooi1974Sagteband nog redelik netjies, vergeelde bladsyeR25
ANNMartin, WilleBruidskat van vrees (Treffer boekklub)1ste druk, 1974Hardeband sonde s.o. nog mooi, naam voorin met plakker toegeplakR35
505/2011Martin, WilleDie meisie van Sombrero's2de uitg, 2003Hardeband met glansvolkeurvoorblad nog nuutR50
Martin, WilleDie towerkat1ste uitg, 1985Hardeband met s.o. nog mooi, skaafmerke op omslag R45
Martin, WilleDie weduwee van La Vienne1ste druk, 1973Hardeband sonder s.o.R 20
ANNMartin, WilleAtlantis: Kaptein Kristin reeks1ste uitg 1982Hardeband met s.o. nog baie mooi toestandR70
ANNMartin, WilleKaptein Kristin: Narcissus (Klub Saffier)1ste uitg 1982Hardeband met s.o. verweer op omslag boek nog mooi en skoonR65
KANMartin, WilleLied van die balalaika(historiese agtergrond van die Anglo Boereoorlog en die vooraand van die Rooi Revolusie in Rusland)1ste uitg, 1983Hardeband met s.o. nog baie mooiR55
38/2013Martin, WilleLied van die balalaika(historiese agtergrond van die Anglo Boereoorlog en die vooraand van die Rooi Revolusie in Rusland)1ste uitg, 1983Hardeband met s.o. nog in puik toestandR75
WPMartin, WilleModel vir moord1ste druk, 1998Hardeband met glansvoorblad, voorblad effens opgekrul maar nie steurendR45
FM.MAE.002/11/16Martin, WilleMy enigste Veronique1ste druk, 1983Hardeband met s.o. plakker voorin en krapmerk boek nog stewigR35
THEUMartin, WilleVallei van eensaamheid1ste druk 1976Hardeband sonder s.o. binne nog netjies, skaafmerke op kante van boekR30
Martin, WilleVer oor die grense (Daan Retief uitgewers)1983Hardeband met s.o. nog mooi sellotapemerke op titelbladsyR40
JBMartins, HarperNa die land van grys graniet: 'n verhaal oor die trek na Sambesie) (Die Eike romans)1959Hardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek nog mooi en stewig (gebasseer op ware feite)R80
FM.ANEMatthee, DaleneBrug van die esels2de druk, 1992Hardeband met s.o. in puik toestandR100
FM.NAUMatthee, DaleneBrug van die esels1ste uit 1992Hardeband met s.o. in puik toestandR110
FM.ERI.022/06/2016Matthee, DaleneBrug van die esels3de druk, 1993Hardeband met s.o.R80
FM.MAE.001/11/16Matthee, DaleneDie judasbok2de sagteband uitg 2008Sagteband in goeie toestandR70
BABMatthee, DaleneDie uitgespoeldes 1ste uitg 2005Hardeband met s.o. nog in puik toestandR65
FM.SON.036/11/16Matthee, DaleneDie uitgspoeldes1ste uitg 2005Hardeband met s.o. nog in puik toestandR70
1200/2011/NAOMatthee, DaleneFiela se kind2de druk, 1985Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin, puik toestandR90
1678/2012Matthee, DaleneFiela se kind2de druk, 1988Hardeband met s.o. nog baie mooi en skoonR80
276/2012/L:YDMatthee, DaleneFiela se kind1ste uitg, 1985Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin en 'n stempelR110
ANNMatthee, DaleneFiela se kind1ste uitg, 1985Hardeband met s.o. in puik toestand R100
Matthee, DaleneKringe in 'n bos8ste druk, 2009Slapband ou weergawe naam van vorige eienaar voorinR60
470/2012/JAKMatthee, Dalene'n Huis vir Nadia (Leserskring se verhale van liefde)1ste uitg, 1ste druk, 1982Hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin boek in puik toestandR110
FM.JUL007Matthee, DaleneMoerbeibos1ste uitg 1987Hardeband sonder s.o. Boek is effens op rugkant onder geskaaf en is effens gedruk na die kant van die boek se blaaie R65
FM.MEL.004/22/6/17Matthee, DaleneMoerbeibos1ste uitg 1987Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin boek "Bettie Kemp" boek nog mooiR100
314/2012/BOKMatthee, DalenePieternella van die Kaap3de druk, 2004Sagteband so goed as nuutR95
FM.MJM.002/02/17Matthee, DaleneSusters van Eva3de druk 2005Sagteband nog mooi blaaie effens vergeelR60
FM.2ND.002/09/16Matthee, DaleneToorbos1ste uitg 2003Hardeband met s.o. soos in splinternuut nog kompleet met die boekmerk van Toorbos voorinR150
FM.SON.039/11/16Matthee, DaleneToorbos4de druk, 2004Sagteband in puik toestandR80
Mattson, OlleDie seilskip "Drie lelies" (Kadetreeks nr. 3)1ste druk, 1961Hardeband met s.o. skoolstempel en sakkie voorin nog netjiesR60
Mattson, OlleDie seilskip drie lelies (Kadet nr. 3)1ste druk, 1961Hardeband sonder s.o. stempel voorinR 40
FM.BAS002/03/17Mauriac, Francois (Uit Frans vertaal deur JP Venter)Therese (Oorspr titel: Therese Desqueyroux)1ste Afr uitg 1967Hardeband met mooi netjiese omslag boek so goed as nuut, klein merkie opv voorblad en stukkie verf af op rugR120
F.M. LIZ015McCallaghan, MarileeDie kiewiet roep (Daan Retief)1984Hardeband met s.o. x bibboek met sakkie en stempelR40
FM.Meintjies, JohannesSiembamba: 'n versameling verhale, essays en sketse1971Hardeband sonder s.o. nog in goeie toestand klein skeurtjies op omslag voorR55
FM.KAN0002Meintjies, JohannesStormvlei (Hierdie werk is bekroon in die Pretoriase Eeufeesprysvraag A - Romans)MCMLVHardeband sonder s.o. R60
FM.KAN0002Meintjies, Johannes StormvleiMCMLVHardeband met s.o. skeurtjies op rug van die omslagR90
Meiring, RudolfDie onbekende straat1942Hardeband sonder s.o., rugkant van boek af maar nog vasR 20
Meiring, RudolfMelodie van die nag19481948Hardeband sonder s.o.R 25
182/2012Meiring, RudolfNastergal1943Boek se voorblad is los en rugkant weg, klein boekieR20
1209/2012/JVWMeiring, Piet Goud vir die soeker: Die verhaal van die mense van die Boshoff-myne1ste druk, 1963Hardeband met s.o. nog netjiesR80
THEUMeiring, StephaniePerels van geluk1ste druk, 1976Hardeband met s.o. nog mooi en netjies datum en naam op titelbladsy geskryfR55
PVSMeiring, StephanieTrane sal verbygaan (Keur biblioteek)1ste druk, 1980Hardeband sonder s.o. nog baie mooiR30
487/2012/LOOMeiring, StephanieWaar die soetdorings bot1ste druk, 1973Hardeband sonder s.o. nog mooiR40
SBMeissel, WIlhelmDie Richter-roete2de uitg, 1980Hardeband met gekleurde voorblad, skoolstempel voorin teks baie mooi en skoonR50
FM.PET.010/03/17MERBriewe uit Highveld: Mev Anna Geyer se briewe uit London aan haar dogter 28 Me 1950-3 Junie 1954)1965Hardeband met s.o. stukkie van bokant van omslag is afgeskeur en titelblad is uitgeknip - boek egter so goed soos nuutR130
HBMERDie gewers1950Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewig skoolstempel voorinR50
HBMERDie gewers1950Hardeband met s.o. skoolstempelR55
HBMERDie tweeling trek saam2de druk, 1961Hardeband sonder so. boek slegs leeskopieR10
FM.DON.0027/1/17/15MERDie tweeling trek saam6de druk 1969Hardeband in puik toestand R60
DON0027/1/7/15MERDie tweeling trek saam6de druk, 1969Hardeband met s.o. nog in puik toestandR60
HBMERDrie vertellings1946Hardeband sonder s.o. skoolstempel mooi netjiesR35
MERDrie vertellings1946Hardeband oorgetrek met kleefplastiekR 50
F.M.DEH0308MERDrie vertellings1946Hardeband sonder s.o.R55
FM.DEH0721MERDrie vertellings3de druk, 1948Hardeband sonder s.o in puik toestandR65
83/2012MERFamiliegesprek: Briewe aan haar dogter1ste druk, 1976Hardeband met s.o. baie mooi en netjiesR75
82/2013MERJong dae3de druk, 1948Hardeband sonder s.o. mooi en netjies bladsye is vergeelR45
F.M. DEH0294MERKom nader: 'n bloemlesing uit die werk van MER1ste druk, 1965Hardeband met s.o. (klein skeur aan onderkant van rug op omslag) in goeie toestandR75
FM.DEH0722MERSo is onse maniere (al wie met ons mee wil gaan, die moet onse maniere verstaan)2de druk, 1970Hardeband met s.o.R60
1178/2012PBKMERSo is onse maniere (al wie met ons mee wil gaan, die moet onse maniere verstaan)1ste druk, 1965Hardeband met s.o. nog pragtig, naam of prys voorin met koki doodgekrapR80
FM.DEH0708MERSo is onse maniere (al wie met ons mee wil gaan, die moet onse maniere verstaan)2de druk, 1970Hardeband met s.o.R55
THEUMERUit en tuis1946Hardeband met s.o. stempel van vorige eienaar naam voorin boek nog mooi en stewigR70
F.M.DEH0307MERUit en tuis1946Hardeband sonder s.o. oud biblioteekboek sakkie is voor in boek uiteskeur, stempel voorin boekR45
SBMerrell, LeighMarie: skipper om Kaap Hoorn1ste druk, 1963Hardeband met s.o. verweer op omslag boek nog netjies , sakkie en stempel voorinR75
FM.GER.003/09/16Meyer, Deon13 uur1ste druk 2008Sagteband boek nog mooi, voorblad effens opgekrul boek skoon en netjiesR80
F.M.Meyer, DeonIkarus1ste uitg 2015Sagteband splinternuutR125
JBMeyer, EricaLiefde bring die daeraad1954Hardeband sonder s.o. nog stewig, skimmelvlekke op titelbladsyeR20
F.M. CDON043Mikro'n Span van 20 muile1ste druk, 1965Hardeband met s.o. x bibboek met sakkie agterin nog netjiesR80
MikroAnna Beyers10de druk, 1965hardeband met s.o. nog baie mooi en netjiesR 80
MikroAnna Beyers2de druk, 1951Hardeband sonder s.o. geskryf voorinR30
MikroBoerseun4de druk, 1948Hardeband gewees maar boek se voorblad is heeltemal af. Boek egter skaars en nog leesbaarR 30
FM.CRo.002/14/6/17MikroBoerseun1943Hardeband sonder s.o. binneblad het kreukelmerke maar boek nog stewig rug torring effens uitR45
THEUMikroDaar was nege1945Hardeband sonder s.o. stempel van vorige eienaar voorin, boek toon verweerR25
1461/2012/ANNMikroDankie Adrianos: ses kortnovelles1ste druk, 1965Hardeband sonder so. nog in puik toestandR60
F.M.MikroDankie Adrianos: ses kortnovelles
1ste druk, 1965Hardeband met s.o. x bibboek met sakkie en stempel nog stewig en netjiesR120
HELMikroDie blou soldatepak1960Hardeband nog in puik toestand nog stewig en netjies, skoolstempel baie liggiesR55
MikroDie bont takbokboek het geen buiteblaaie slegs die inhoud as leeskopieR5
MikroDie bont takbok2de druk, 1959Hardeband sonder s.o. nog mooiR45
MikroDie bont takbok3de druk, 1969Hardeband sonder s.o. in puik toestandR60
MikroDie dames sestien: Twee kortromans oor die liewe dames en hulle maskers1962Hardeband sonder s.o. boek toon baie verweer maar nog mooi binne, skoolbibboek met sakkie en stempelR50
BobMikroDie donker stroom1946Hardeband met omslag alhoewel baie verweer op omslag, baie brosR110
FMMikroDie eensame wag2de druk 1958Hardebanda met s.o. in puik toestand boekblaaie nog styf waarskynlik nooit gelees nieR75
MikroDie goue protea2de druk, 1963Hardeband met s.o. puik toestandR80
MikroDie goue protea4de druk, 1965hardeband met s.o. nog baie mooi en netjiesR 50
1292/2012MikroDie jongste veldkornet2de uitg, 1964hardeband met s.o. nog baie mooi en netjiesR 90
1295/2012/STEMikroDie jongste veldkornet1964Hardeband met s.o. skoolstempel voorin nog mooiR90
1293/2012/STEMikroDie jongste veldkornet2de druk, 1964Hardeband met so., vorige eienaar se naam voorinR90
MikroDie koperkan8ste druk, 1974Hardeband stempelsR 10
FM.DEH.0302MikroDie koperkan15de druk 1982Hardeband met kleurvoorblad nog netjies effense skaafmerke op hoeke van boek. blaaie mooi en skoon binneR50
STEMikroDie koperkanon2de druk, 1968Hardeband met s.o. nog baie mooi, skoolstempel voorinR75
SBMikroDie koperkanon2de druk, 1968Hardeband met s.o. nog in puik toestand. Stempel voorinR65
MikroDie koperkanon10de druk, 1975Hardeband sonder s.o. ou skoolboek met sakkie en stempelsR40
SbMikroDie koperkanon2de druk, 1968Hardeband met s.o. nog in puik toestand. Stempel voorinR65
MikroDie koperkanon2de druk, 1968Hardeband met s.o. puik toestand, stempel voorR 75
REITMikroDie oue en die nuwe1ste druk, 1949Hardeband sonder s.o. boek nog baie mooi en stewig, handtekening op titelbladsyR95
1462/2012/ANNMikroDie parskuip1956Hardeband met s.o. nog baie mooi en netjiesR120
MikroDie porsleinkat1955Hardeband sonder so, met potlood gekrap op voorkant van boek sook hier en daar in boek, maar boek nog stewigR15
DON/0026/1/7/15MikroDie poskoetsrower2de druk, 1967Hardeband met s.o. nog baie mooi sellotapemerke voorinR60
CHAMikroDie ruiter in die nag12de druk 19??Hardeband sonder s.o. rug skade, stempel van vorige boekwinkel voorinR55
MikroDie wa-as: vier novelles4de druk, 19??Hardeband met s.o. skoolstempel voorinR50
MikroDie wa-as: vier novelles4de druk, 19??Hardeband sonder s.o.R35
MikroDie wa-as: vier novelles19??Hardeband met s.o.R 120
MikroDie wa-as: vier novelles4de druk, 19??Hardeband met s.o. skoolstempel voorinR50
MikroDie weduwee Meraai3de druk, 1965Hardeband sonder s.o. netjies, stempel voorinR 30
MikroDie weduwee Meraai3de druk, 1965hardeband met s.o. nog baie mooi en netjiesR 50
F.M. LIZ020MikroDie weduwee Meraai3de druk, 1965Hardeband sonder s.o. nog netjiesR45
SBMikroDie wit arend1955Hardeband sonder s.o stempel en sakkie verder mooi en netjiesR80
FM.ESM.009/12/16MikroGonnakolk2de druk 1958Hardeband sonder s.o. met prentjie op voorblad naam voorin mooi en stewigR65
F.M. CDON040MikroKaptein Gereke12de druk, 1975Hardeband met mooi s.o. nog mooi sakkie agterinR75
MikroKaptein Gereke6de druk, 1958Hardeband sonder s.o. sellotapemerkeby titelbladsy boek verder netjiesR65
SBMikroKaptein Gereke10de druk, 1967Hardeband sonder s.o. nog in puik toestand, stempel voorin boek lyk nooit gelees nieR80
MikroKinders van Meraai2de druk, 1967Hardeband sonder s.o. in puik toestandR70
DON024/1/7/15MikroKinders van Meraai1ste uitgg 1962Hardeband met mooi s.o. in puik toestand sellotapemerkeR110
MikroKlaradynstraat1947Hardeband met s.o. in mooi toestandR90
MikroKompartement 1001E1939Hardeband, 'n ou boek verweer op buiteblad maar boek nog stewig, klein bietjie skimmelvlekkie in die boekR150
MikroLente4de druk, 1956Hardeband sonder s.o., stempel voorinR 35
SBMikroLente4de druk, 1956Hardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempelR50
DEH0299MikroLente4de druk, 1956Hardeband met s.o. verweer op bokant van omslagR65
1405/2012MikroMattewis en Meraai; Die weduwee2de uitg, 1983Hardeband met glansvoorbladR 60
MikroPelgrims5de druk, 1945Hardeband sonder s.o. klein stukkie van rug beskadig boek nog stewigR55
SBMikroToiings22ste druk, 1962Hardeabnd sonder s.o. stempels voorin rug effens onvasR40
MikroToiings1972Hardeband sonder s.o. gekleurde vb. Stempel voorinR 60
DEH0304MikroToiings3de druk, 1936hardeband sonder s.o. riffels op buiteblad inhoud nog baie mooiR40
MikroToiings11de druk, 1944Hardeband sonder s.o. nog in redelike toestand mooi van buite alhoewel oudR45
DEH0810MikroUrsula (Keur reeks)19??Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewigR55
F.M. LIZ018MikroVreemdelinge1944Hardeband baie ou boek leeskopieR10
DEHMikroWaar die bokmakierie fluit1ste druk, 1970Hardeband met gekleurde voorbladR90
MikroWaar die bokmakierie fluit1ste uitg 1966Hardeband sonder s.o. ou skoolboek met sakkie en stempel rug toon verweer, binne asof nooit gelees nie - nog mooi en skoonR40
F.M. ALGMikroWit seile1ste druk, 1967Hardeband met s.o. nog mooi stempel van vorige boekw voorinR60
FM.ESM.011/12/16Miles, JohnKroniek uit die doofpot (CNA Letterkunde toekenning))1ste uitg 1992Sagteband nog baie mooiR80
FM.LAP.007/10/16Minnaar-Vos, AnnaGrys wolke oor Tafelberg1ste uitg 1972Hardeband met s.o. in puik toestand, naam van vorige eienaar voorin gekryfR70
Minnie, SophieRuwe strome1950Hardeband sonder s.o. boek se rug afR 20
Mocke, AnnetteBrood op die waterR50
Mocke, E. HeleneHaar skoonouers1946Hardeband sonder s.o.R 30
1596/2011/FRIMoller-Malan, DorotheaDie huis van Rimmon1956Hardeband sonder s.o. stempel van vorige biblioteek voorinR55
FM.SUR.004/01/12/16Moller-Malan, DorotheaDie pad was lank en swaar1ste druk 1978Hardeband met s.o. nog mooi naam voorin geskryfR75
1731/2012Moller-Malan, DorotheaDie skrik van die nag1954Slegs leeskopie blaaie los, baie verweer op buitebladR15
1499/2012/CARMoller-Malan, DorotheaDie trots van Kraairivier1961Hardeband sonder s.o.R65
FM.ESM.031/15/06/17Moller-Malan, DorotheaDina Fourie1ste uitg 1953Hardeband sonder s.o. nog in mooi toestandR80
121/2012/FRIMoller-Malan, DorotheaKashane : die christen martelaar1966Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewigR60
SBMoller-Malan, DorotheaOos van Doornrivier1966Hardeband met gekleurde voorblad nie omslag ou skoolboek met sakkie en stempelR40
THEUMoller-Malan, DorotheaOos van Doornrivier2de druk, 1966Hardeband sonder s.o. met mooi gekleurde voorblad van boere met gewere in die veldR65
466/2012Moller-Malan, DorotheaVer vlam die Oranje1966Hardeband sonder s.o. nog stewigR90
FM.SAL.003/1/17Moody, RalphDie broodwinner (LIBRI reeks)1964Hardeband met s.o. titelblad het skeurmerke op en stempels boek nog netjiesR60
SBMoody, RalphDie broodwinner (LIBRI reeks)1964Hardeband met s.o. ou skoolboek met stempels voorinR70
1295/2011/NAUMoody, RalphDie broodwinner (LIBRI reeks)1964Hardeband met gefotostateerde voorbladR40
1382/2011Moody, RalphDie broodwinner (LIBRI reeks)1964Hardeband sonder s.o. skoolstempel voorinR40
Moolman, AlexanderDiana Brand1ste uitg 1949Hardeband met s.o. omslag toon verweer veral op rug, nog redelik vir ouderdom, vorige eienaar se naamplakker voorinR55
Moolman, ChrisSweepslag1ste uitg, 1996Sagteband mooi toestand, net 'n krabbelpatroon op titelbladsyR45
FM.DIO.003/02/17Morgan, AnnelizeHart van die groot woestyn1ste uitg 1992Sagteband nog mooi toestand sellotapemerke op binneblad, agterkant toon ligte waterrimeplings geen bruin vlekkeR55
DONMorgan, AnnelizeIn die holte van die sekelmaan1ste druk, 1983Hardeband met s.o. in puik toestand, vorige eienaar se naam voorinR55
Morgan, AnnelizeOmnibus 2: Pad na die skavot - Erfenis van liefde - Goud in die skemer1ste uitg 2011Sagteband krakies op voorblad en punte effens gebuig, maar boek mooi en skoonR40
CHMostert, DirkDie metamorfose van Pietman Mol: 'n snaakse verhaal met 'n magtige wending
1948Hardeband sonders s.o. rug effens beskadig boek nog stewig, vorige eienaar naam voorinR50
CHMostert, DirkNooientjies van die Onderland: verhale van Nooiens en jongk?¦rels van liefde en smart van geheime en gevaar van jeug en romanse1938Hardeband sonder s.o. toon watermerke op buiteblad boek nog stewigR40
CHMostert, DirkStad sonder siel: 'n sielkundige liefdesroman1946Hardeband sonder s.o. toon verweer en merke op buiteblad boek nog stewigR30
THEUMoster, J. CasperKinders van die donker1ste uitg, 1965Hardeband met s.o. in puik toestandR70
13915/2012MOTBabatyd1ste uitg, 1992Hardeband sonder s.o. nog mooi, plakker voorinR35
DEHMullerDesembers: 'n kortverhaalkeur1ste uitg 2007Sagteband so goed as nuutR85
FM.DEH.0306Muller, EliseDie derde rit2de4 druk 1981Hardeband met gekleurde prent voorop vuil merke op buiteblad boekblaaie skoon maar vergeelR26
Muller, EliseDie derde rit3de druk, 1982Hardeband sonder s.o. nog mooiR25
Muller, EliseDie derde rit4de druk, 1985Sagteband met gekleurde vbR 40
CHMuller, EliseDie vrou op die skuit (Bekroon met die Hertzogprys)3de druk, 1958Hardeband met s.o. en plastiek oorgetrekR65
SBMuller, EliseDie wilde loot6de druk, 1976Hardeband sonder s.o. stempel voorinR30
SBMuller, EliseDie wilde loot6de druk, 1976hardeband met s.o. skoolstempel voorin potloodaantekeninge voorinR40
474/2012Muller, EliseDie wilde loot6de druk, 1976Hardeband sonder s.o. nog netjies ou skoolstempel voorinR20
SBMuller, EliseEk, 'n Samaritaanse vrou3de druk, 1943Hardeband sonder s.o. skoolstempel voorinR40
SBMuller, EliseEk, 'n Samaritaanse vrou3de druk, 1943Hardeband boek toon verweer, rug losR15
DON025/1/7/15Muller, EliseVan eensame mense 8ste druk, 1985Sagteband met mooi voorbladR40
FM.DONMuller, PetraDie dwerg van die infanta en ander verhale1ste uitg 1993Sagteband in mooi toestandR65
THEUMuller, SofieNoiensrit1979hardeband met gekleurde vb nog mooiR25
Muller-Leroux, MassieBlink ure1949Hardeband sonder s.o. ou boek rug effens los, vorige eienaar naam en adres voorinR 25
F.M.DEH0312Mullisch, HarryDie aanslag (Vertaal deur Daniel Hugo) Reproduksie uitgawe1ste druk, 1999 Reproduksie uitgaweSagteband splinternuutR65
591/2012/CHRMurray, EnaAgter die masker1974Hardeband met s.o. nog mooi, effense verweer op omslagR70
Murray, EnaDie despoot van Duiwelskloof1978Hardeband sonder s.o.R 25
DON027/1/7/15Murray, EnaDie vrou in die spieel1ste uitg 1992Hardeband met s.o. in puik toestand, vorige eienaar naam en adres voorinR60
1242/2011/CHAMurray, EnaSoekers na die son3de druk, 1989hardeband met s.o. puik toestandR70
FM.DEH.0301Murray, MWitwater se mense (Kontreiverhaal)1ste druk 1974Hardeband met s.o. handtekening van vorige eienaarR100
F.M. EIL031Murray-Theron, Erikan Tapisserie met klein diere1ste uitg 2008Sagteband splinternuutR75
F.M. EIL032Murray-Theron, Erikan Tapisserie met klein diere1ste uitg 2008Sagteband splinternuutR70
F.M.SON.040/11/16Murray-Theron, Erikan Tapisserie met klein diere1ste uitg 2008Sagteband blaaie effens gerimpel, naam voorin geskryfR40