Afrikaanse fiksie: O (NUUT!)

Op hierdie bladsy vind u boeke waarvan die skrywers se vanne met ‘n O begin.

 

Verpakkingsdetails – kyk op die TUISBLAD

 

(Laaste bygewerk op 12 Oktober 2016)

 

NommerOuteurTitelToestand Datum Prys
FO.JAD.004/09/16O'Dell, Scott (In Afr vertaal deur dr Lettie Pretorius vanaf titel The king's fifth)Die koning se deelHardeband met s.o. in puik toestandAfr uit 1969R120
1201/2012/DONOberholzer, , LourensBoereprinses in die land van ligHardeband met s.o. nog mooi en stewig1977R65
EGOdendaal, P.J.L.DIe moreskofHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin verweer op buiteblad boek nog stewig1939R40
HBOu oom JanSewe duiwels en wat hulle gedoen het (Verkorte weergawe)Hardeband sonder s.o. skoolstempel nog netjies3de drukR40
HBOu oom JanSewe duiwels en wat hulle gedoen het (Verkorte weergawe)Hardeband sonder s.o. skoolstempel nog netjies3de drukR40
HBOu oom JanSewe duiwels en wat hulle gedoen het (Verkorte weergawe)Hardeband sonder s.o. skoolstempel nog netjies3de drukR40
1963/2012Oosthuizen, Sats'n Nooi vir OostenhofHardeband sonder s.o. nog netjies 1959R15
SBOosthuizen, S.Seun van die bergeHardeband met s.o. ou skoolboek sakkie en stempels voorin1969R70
Olivier, PhilNuwe wynhardeband erg skimmelvlekke veral op eerste paar blaaie van boek1946R20
FO.PET.003.03/17Ottley, Reginald (Uit Engels vertaal deur Rieta Burgers)Die jong seun van Yamboorah (Oorspr titel: By the sandhills of Yamboorah - 1965)Hardeband met s.o. nog baie mooi en netjiesAfr uit 1969R80
FO.PET.004/03/17Ottley, Reginald (Uit Engels vertaal deur Pieter W Grobbelaar)Die skimmelhings van Yamboorah (Oorspr titel: The roam cot of Yamboorah - 1966)Hardeband met s.o. boek in puik toestandAfr uitg 1969R90
FO.PET.001/03/17Ottley, Reginald (Uit Engels vertaal deur BM Kannemeyer)Reen op Yamboorah (Oorspr titel: Rain comes to Yamboorah - 1967)Hardeband met s.o. omslag toon verweer op kante en effense verbleiking op voorkant en een stempel voorin boek nog in baie mooi toestandAfr uitg 1971R75
Otto, Paul E.Wat in die duister wandelHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin, boek nog netjies1959R60
CHOtto, Paul E.Wat in die duister wandel (Klub 707)Hardeband met s.o. nog mooi en netjies1971R30