Afrikaanse fiksie: R

In hierdie afdeling sal u fiksie boeke vind van skrywers waarvan die van met R begin.

Pos- of koeriergeld en aflewering – kyk op die Tuisblad:

 

(Laaste bygewerk op 11 Augustus 2017.)

 

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
778/2012/LOORaabe, Wilhelm (Vertaal deur M Rode)Die swart galleiHardeband met skade op die rugkant1961R50
CHARabie, HeleneDie skuldigehardeband met s.o. nog mooi1964R30
THEURabie, HeleneWat jy saai...Hardeband met s.o. effense verweer op bokant van omslag, boek in puik toestand1ste uitg 1966R40
DEHRabie, Jan 21+ (Een en twintig Plus)Sagteband nog mooi behalwe notas en tel nr van vorige eienaar voorin, ook elders onderstreping1ste uitg van 21+ 2000R55
DEHRabie, Jan 21+ (Een en twintig Plus)Sagteband nog mooi behalwe boodskap van vorige eienaar voorin,1ste uitg van 21+ 2000R65
Rabie, Jan Sebastiaan (Inleiding deur Uys Krige)21 (Een en twintig)Hardeband sonder s.o. boek nog stewig, buiteblad effens vuil7de druk, 1975R70
Rabie, Jan 'n Haan vir Eloundahardeband met s.o. nog mooi en stewig1ste uitg 1971R85
FR.IRE.009/03/17Rabie, Jan Die groot anders-maakSagteband in moderne druk soos in splinternuutKlassiek-uitgawe 20014R90
878/2011/WAVRabie, Jan Die hemelblom: 'n toekomsromanSagteband nog mooi1ste sagteband 1990R40
Rabie, Jan Die hemelblom: 'n toekomsromandHardeband met s.o.1ste druk, 1971R90
FR.MOSSRabie, Jan Die hemelblom: 'n toekomsromanHardeband sonder s.ol.2de druk 1974R40
SHARabie, Jan (Illustrasies deur sy vrou Marjorie Wallace)Die seeboek van die SonderkossersHardeband met s.o. ,x bibboek, sakkie en stempel agterin1ste druk, 1975R110
DONRabie, Jan Die pad na mekaar (Morester-BIblioteek nr. 31)Hardeband sonder s.o. voumerk in voorblad, koki merke op binneblad , verder is boek baie mooi en skoon19??R50
CHARabie, Jan Die roos aan die pelsHardeband met s.o.1ste uitg, 1966R85
FR.MAR.013/1/17Rabie, Jan En oseaan (Bolandia-reeks nr. 5)Hardeband met s.o. skaafmerke op omslag, naam van vorige boekwinkel voorin gestempel en handtekening va 'n vorige eienaar boek egter in puik en stewige toestand blaaie nog styf1ste uig 1985R90
Rabie, Jan Johanna se storieHardeband met s.o. naam van vorige eienaar voorin1ste uitg 1981R95
DEHRabie, Jan Johanna se storieHardeband met s.o. Naam van Annelize van der Rijst voorin1ste uitg, 1981R95
Rabie, Jan Ons, die afgodHardeband met s.o. plakker op voorblad en naam voorin1ste uitg, 1958R60
Rabie, Jan Twee strandlopersHardeband sonder s.o. mooi prent op voorblad, plakker van vorige eienaar voorin2de uitg 1982R50
THERabie, Jan Twee strandlopersHardeband met s.o. met klein skeur op rug van omslag, naam van vorige eienaar voorin boek nog mooi1ste uitg 1960R80
879/2011/WAVRabie, Jan Twee strandlopersSagteband nog mooi3de uitg 1990R40
FR.DEH0421Rabie, Jan Versamelverhale van Jan Rabie: uitgegee by geleentheid van die 60ste verjaarsdag van die skrywerHardeband met s.o. in puik toestand14 Nov 1980R110
CHARabie, Jan Waar jy sterwe (Bolandia 3)Hardeband met s.o.2de druk, 1978R80
FR.MAR.007/04/17Rabie, Jan Waar jy sterwe (Bolandia 3)Hardeband met s.o. naam van vorige eienaar klein voorin geskryf in ink2de druk, 1978R90
CHARademan, P.J.Die geheime soektogHardeband sonder s.o. voorblad lyk vuil bladsye stewig gegom1949R40
Rademeyer, ElzaStorms van die liefdeSagteband met mooi gekleurde voorblad1ste uitg 1995R20
FR.THI.002/04/16Radlof, GerrieDie bloedhonde blaf (Polisie en swerwer speurder-reeks nr. 27)Sagteband boekies blaaie vergeelGeen datumR45
FR.Radlof, GerrieDie buiterNie meer so mooi nie maar leeskopie1958R25
FRRadlof, GerrieDie buiter hou wagHardeband sonder s.o. in redelike toestand blaaie vergeel en skimmelvlekke op titelbladsye1960R70
FR.THI.017/04/16Radlof, GerrieDie silwer koets (Ramala reeks nr. 11)Sagteband boekie vergeelde blaaieGeen datumR45
FR.ALD.001/04/16Radlof, GerrieKapers op die kim (Oloff die seerower nr. 23)Sagteband mooi toestandGeen datumR45
FR.THI.013/04/16Radlof, GerrieMoord in die myn (Polisie en swerwer speurderreeks no. 34)Sagteband nog mooi netjiesGeen datumR45
FR.THI.012/04/16Radlof, GerrieNag van geen genade (SA Polisie en swerwer speurderreeks nr 25)Sagteband nog mooi netjiesGeen datumR45
FR.THI.015/04/16Radlof, GerrieSlaaf van die vyand (Oloff die seerower nr. 22)Sagteband nog mooi netjiesGeen datumR45
512/2012/ALGRadlof, StefanDie swaardvegter van Versailles (Ons eie boekklub)Hardeabnd met s.o. verweer op omslag naam voorin, plakker op voorblad1ste druk, 1980R50
DONRall, Henk'n Bokram by die seeHardeband met s.o. vorige eienaar se naam en adres voorin boek nog so goed en stewig as nuut1ste uitg 1978R60
Rall, HenkIn die tyd van die uilSagteband goeie toestand1ste uitg, 1989R50
Rall, HenkRingmureHardeband sonder s.o. nog mooi en stewig1ste uitg 1968R65
Rall, ThysHulle dae was getelHardeband sonder s.o. skaafmerke op voorblad, vergeelde binneblad1949R45
2092/2012Rall, ThysDie graf hou die sleutelHardeband met s.o. nog mooi en stewig naam en adres voorin1952R25
PVSRas, MientjieEksellensie, die hertoginHardeband met s.o. puik toestand1965R40
2101/2012Raubenheimer, A.T.Tot siens, TafelbergHardeband sonder s.o.1ste druk, 1968R60
JUNRaubenheimer, G.H.Die eensame wagpos: 'n vreemde avontuur1965R20
WPRautenbach, FanusLiewe Oom Draadloos: Briewe van WoepsieSagteband nog baie mooi en skoon1ste druk, 1991R50
97/2013Rautenbach, FanusMy voet in 'n visblik: 'n StoutobiografieHardeband met s.o. nog baie mooi, effense verweer op omslag, stempel van vorige eienaar voorin1ste druk, 1969R110
THEURautenbach, FanusWonderdade van Staal Burger en ander storiesHardeband sonder so. boek nog baie mooi, boodskap voorin aan vorige eienaar1ste uitg, 1963R60
Rautenbach, FanusFanus se Grapboek: Segoed vir alle geleenthedeHardeband met s.o. boodskap van vorige eienaar voorin6de druk, 1982R50
5/1/2012/LOORedelinghuys, HJMDie familie Richter-MeusHardeband sonder s.o. handtekening en adres voorin1944R70
FR.RUD003Retief, BetrandHalf boom, half mens en ander grensstorieshardeband boek het waterskade maar nog 'n goeie leeskopie1ste uitg 1986R25
1830/2012Retief, BetrandTweede prys is 'n houtjas: Grensstories uit WambolandHardeband met s.o. Nog mooi maar het sakkie en stempel voorin1ste uitg, 1983R75
FR.THE.03.09/16Retief, BetrandTweede prys is 'n houtjas: Grensstories uit WambolandHardeband met s.o. in goeie toestand2de druk, 1985R65
Retief, BetrandSieketroostersSagteband nog in mooi toestand1ste uitg 1998R40
STE0017Retief, LinetteStoute statistieke en ander rowwe nommersSlapband nog so goed as nuut1ste uitg 1995R35
HELRichard, DirkGekneusde jaarHardeband sonder s.o. rug toon krakies maar nog vas2de druk, 1967R15
1220/2011/PAARichter, FrancoisDie muisval (Klub 707)Hardeband met s.o. maar baie verweer op omslag, omslag is vasgeplak aan boek, ou skoolboek, behalwe daarvoor is inhoud nog netjies met 'n groot CANCELLED voorin geskryf in pen1ste uitg 1977R45
520/2012Richter, FrancoisDie muisval ('n Saffier-treffer)Sagteband in goeie toestand 2de uitg 1990R50
145/2012Roberts, MariFasade van die hartSlapband romanse boekie nog splinternuut1ste uitg,
2007
R15
DEHRoberts, MariFasade van die hartSlapband (Romanza)1ste uitg, 2007R20
1676/2011/NITRompel, H.Kuiergas op SluimerlaagteHardeband sonder s.o. vuil merke voorop en naam van vorige eienaar voorin1952R20
504/2012/LOORompel, H.Die wit skaduweeHardeband met s.o. nog baie mooi1ste uitg 1965R60
Roodt, AdriaanEk sing van die wind...Hardeband sonder s.o. skimmelvlekke op titelblad boek nog mooi en stewig1ste uitg,
1948
R50
1635/2011/FRIRoodt, AdriaanGeliefde vreemdelingHardeband met s.o. verweer op omslag stempel voorin1ste druk, 1983R45
2101/2012Roodt, AdriaanEk sing van die wind...Sagteband met sellotape op rug1950R20
FRRoodt, AdriaanFontein van die doodHardeband met s.o. titelblad uitgeskeur en stempel oor binneblad1ste druk, 1983R35
114/2012/ALGRoodt, AdriaanBly hier weg (AP Sakbiblioteek no. 95)Hardeband sonder s.o. verweer op rug nie mooi nie1947R15
1511/2011/KANRoodt, AdriaanVlug my bemindeHardeband met s.o. nog in puik toestand1949R65
2103/2012Roodt, AdriaanGeliefde vreemdeling (Ons Eie boekklub)Hardeband sonder s.o.1ste druk, 1983R20
FR.DEH0419Roodt, DanMoltreinSagteband so goed soos nuut boodskap voorin2004R80
FR.AVW.002/15/7/17Roos, ZurethaDie verdwyning van Mina AfrikaSagteband in splinternuwe toestand22ste druk 2014R75
1821/2012Rossouw, Peet (veldillustrasies deur Willem de Beer)Koedoe: 'n waterbergse veldlegendeHardeband met s.o. nog mooi sakkie en stempel voorin1974R80
Rothmann, AnnaKlaasneus-hulleHardeband met s.o. ou skoolboek met sakkie agterin en stempel voorin1964R65
DONRothmann, AnnaKraai-hulleHardeband met s.o. ou skoolboek met sakkie agterin en Withdrawn from stock-stempel op 'n paar plekke, nog stewig1ste druk, 1965R70
1665/2011/CHRRousseau, AndreAgter die groot gordynHardeband sonder s.o. sakkie en handtekening voorin1951R40
639/2012Rousseau, Leon Die beste van Eugene MaraisHardeband met s.o. pragtige boek1ste uitg, 1986R150
146/2012/CHRRoux, AdamSpieelbeeld (Klub 707)Hardeband sonder s.o. met gekleurde voorblad1ste druk, 1983R25
FR.TEO.007/03/17Roux, Anthonie P.Rebellie sonder gewereHardeband met s.o. klein skeurtjies in omslag, verder in puik toestand naam en adres van vorige eienaar voorin4de druk 1971R60
Roux, Anthonie P.Die vlammende stadSlapband punte bietjie omgekrul en name voorin3de druk, 1988R30
FR.SON.005/11/16Roux, JaybeeWilde loteSlapband nog mooi en netjies een punt van voorblad effens opgekrul1ste uitg 2008R55
502/2012/LOORoux, SophieBlinde wysheid (Morester biblioteek nr 19)Hardeband sonder s.o naam voorin boek nie meer mooi1946R15
1770/2011/TIMRoux, SophieFyn en broosHardeband sonder s.o. skaafmerke op voorblad, name voorin geskryf en stempel van vorige eienaar1937R40
Roux, SophieVreemde misverstandHardeband sonder s.o. Stempels in boek en handtekening voorin1954R30
THEURudolph, C.F.Die vliegende HpllanderHardeband sonder s.o.1950R70
1828/2012/JEURupert, RonaBy Omdraai verbyhardeband met s.o. nog baie mooi1ste druk, 1970R100
FR.HELRutgers van der Loeff-BasenauDie kinderkaravaan (LIBRI-reeks nr XXXVI)Hardeband ou skoolboek nog redelik skoolstempel pragtige sketse in swart en wit1962R50
FR.HELRutgers van der Loeff-BasenauDie kinderkaravaan (LIBRI-reeks nr XXXVI)Hardeband ou skoolboek nog redelik skoolstempel pragtige sketse in swart en wit1962R55
FR.HELRutgers van der Loeff-BasenauDie kinderkaravaan (LIBRI-reeks nr XXXVI)Hardeband ou skoolboek nog redelik skoolstempel pragtige sketse in swart en wit1962R60
FR.GRA.004/2/17Rutgers van der Loeff, Ann (UIt Nederlands vertaal deur Ria du Toit)Noodlanding in die berge (Oorspr titel : Amerikaans Avontuur - 1972Hardeband met s.o. in puik splinternuwe toestand1ste uitg 1975R60
Ryger, R.R.Die spoed van die leweSlapband1ste uitg 1994R50