Afrikaanse fiksie: T-U (NUUT!)

Op hierdie bladsy sal u boek vind van skrywers wie se vanne met T en U begin.

 

Posgeld en aflewering:

Alle boeke word gepos @ R30 per pakkie onder 1kg.  Dit sluit die verpakking sowel as ‘n spoornommer in, wat op www.sapo.co.za onder TRACK AND TRACE gevolg kan word. (Dit is dus meer lonend om meer as een boek saam te pos.)

 

 (Boeke bygevoeg op 22 Desember 2016.)

 

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
FT.NUUTTapuch, MimiOns eilandmense het 'n storie (Robbeneiland)Sagteband splinternuut1ste druk, 2009R100
CHATe Groen, SanetAgter die groen luikeHardeband met s.o. nog mooi naam voorin boek in puik toestand1954??R50
Te Groen, SanetPardon MijnheerHardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig1952R25
CHATe Groen, SanetVergewe myHardeband met s.o. pragtige skets op voorblad19??R25
1956/2012Tempelhoff, JohannLiefde vir CeliaHardeband sonder s.o. naam van vorige eienaar voorin1951R25
Terblanche, H.D.A.Langs donker denneHardeband sonder s.o. rug beskadig1944R20
HELTheron, Miemie-LouwOp eie wiekeHardeband rug met sellotape herstel leeskopie4de druk, 1943R15
FT.SON.063/11/16Theron, WilrezaHaaitemmer (Romanza reeks)Sagteband in nuwe toestand1ste uitg 2011R25
CHAThom, CharlAs die geeste kwaad is (KLUB 707)Hardeband met s.o. nog in mooi toestand, stempel van biblioteek voorin1ste uitg, 1980R20
113/2011/BOKToerien, BarendAugustus in Moskou: 'n reisverhaalSagteband nog mooi en skoon1ste uitg, 1992R45
FASToerien, BarendAugustus in Moskou: 'n reisverhaalSagteband nog mooi en skoon1ste uitg, 1992R35
DENTroskie, AnchienDie besoekerSagteband puntjies van boek effens gebuig boek verder netjies en skoon1ste uitg, 2010R55
FT.SON.062/11/16Troskie, AnchienNooit is 'n lang lang tydSagtebnd in redelike toestand puntjie van voorblad effens gebuig 1ste uitg 2008R70
FT.DON013/1/7/15Twain, MarkDie avonture van Tom Sawyer (LIBRI-REEKS nr VI)Hardeband sonder s.o. naam van vorige eienaar voorin gestempel1953R56
Uys, LiesbetNimf van die bergHardeband sonder s.o. in rooi kokipen gekrap op titelbinneblad boek verder skoon en mooi1970R15
Uys, TheunisHoeka se dinge uit Toeka se tyd: Op ou spore deur NamakwalandSagteband splinternuut, vorige boekwinkel se plakker voorin2008R130
358/2012/FRIUys, TimVir vis en vaderlandSlapband nog so goed as nuut , stempel van vorige boekwinkel voorin1ste druk, 2005R50