Afrikaanse fiksie: W (NUUT!)

Op hierdie bladsye vind u  boeke van skrywers wie se vanne met W begin.

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

 

(Laaste bygewerk op 14 Februarie 2017.)

Kategorie/ boeknrOuteurTitelToestandDatumPrys
1086/2012Wagener, PieterMantrakolieSagteband so goed as nuut1ste uitg 2007R70
FWWalters, MagdaleenMeisie uit die boendoeSagteband so goed as nuut1ste uitg 2006R25
FW.DEH0519Walters, MagdaleenMeisie uit die boendoeSagteband so goed as nuut1ste uitg 2006R20
F.W. MOSWalters, MagdaleenOnvoorwaardelik syne (Romanza boekie)Sagteband so goed as nuut1ste uitg 2011R15
Waltman, JanDie gelukmakerHardeband met pragtige s.o. sellotapemerke op titelblad sowel as 'n handtekening, stempeltjie van vorige boekwinkel voorin19??R50
THEUWaltman, JanLokval (Klub 707)Hardeband met s.o.1979R55
CHAWarder, MariéSamaritaan van die Sahara: Dit is die verhaal van Sahbena El Hakom - my vriend, die dokterHardeband met s.o. pragtige voorbladfoto, titelbladsy uitgeskeur 1954R30
DEN003Warder, MariéStormwaterHardeband sonder s.o. titelbladsy uitgeskeur plakker sit vas op voorblad van boek 19??R20
Wassenaar, Theo (vertaal)Koning Oidipus (Sophokles)Sagteband nog mooi, vorige eienaar naam en adres voorin2de druk, 1982R50
Wassenaar, TheoUit my griekse dagboek: Twee maats in die land van Homeros (Reisverhaal in 1923)Hardeband met s.o. baie verweer op omslag skoolstempel voorin1923??R30
Wassenaar, TheoUit my griekse dagboek: Twee maats in die land van Homeros (Reisverhaal in 1923)Hardeband met s.o. baie verweer op omslag skoolstempel voorin19??
Wassenaar, TheoUit my griekse dagboek: Twee maats in die land van Homeros (Reisverhaal in 1923)Hardeband met s.o. baie verweer op omslag skoolstempel voorin19??
JVW0012Wassenaar, TheoUit my griekse dagboek: Twee maats in die land van Homeros (Reisverhaal in 1923)Hardeband sonder s.o. skoolstempel voorin19??R20
1088/2012Weideman, GeorgeBloujare se storiesSagteband SPLINTERNUUT1ste druk, 2007R70
Weideman, GeorgeDana se jaar duisend (1998 Sanlampryswenner vir jeuglektuur)Sagteband nog mooi en netjies 1ste uitg, 1998R70
FW.DEH0523Weideman, GeorgeDie onderskepper of Die dorp wat op 'n posseel pasSagteband1ste uitg 1997R45
FW.DEH0524Weideman, GeorgeDraaijakkalsSagteband met inskripsie op titelblad deur vorige eienaar en boek het rimpels voor en agter in boek soos water maar nie merke nie, verder is boek skoon en netjies3de druk 2001R45
F.W. ALM006/04/2016Weideman, GeorgeHoera hoera die ysman (1970 = 1976)Hardeband met s.o. in puik nuwe toestand1ste uitg 1977R80
1090/2012Weideman, GeorgeNewelig (Stories loop nie padsaam nie)Sagteband SPLINTERNUUT1ste druk, 2007R80
F.W.Weideman, GeorgeTuin van Klip en vuurHardeband sonder s.o. nog in puik teostand, penaantekeninge op die eerste 2 titelbladsye verder mooi en skoon1ste uitg, 1983R50
F.W.BOU002/04/2016Weideman, GeorgeTuin van Klip en vuurHardeband met gekleurde voorblad, ou bibboek met sakkie en stempel voorin1ste uitg, 1983R40
THEUWeiss, HymneBitterbessiebosHardeband met s.o. 1ste uitg 1977R15
1305/2012/STEWeiss, HymneBitterbessiebosHardeband met s.o. 1ste uitg 1977R70
Weiss, HymneDie kleinsteHardeband sonder s.o. skimmelvlekkies op paar bladsye1951R50
Weiss-Sonnenburg, H.Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10)Hardeband sonder s.o. ou skoolboek rug bo effens beskadig en titelblad losserig van rug1ste druk, 1961R10
Weiss-Sonnenburg, H.Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10)Hardeband sonder s.o. ou skoolboek 1ste druk, 1961R20
Weiss-Sonnenburg, H.Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10)Hardeband sonder s.o. ou skoolboek, klein skeurtjie uit titelbladsy1ste druk, 1961R10
Weiss-Sonnenburg, H.Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10)Hardeband sonder s.o. ou skoolboek, met stempels en sakkie voorin1ste druk, 1961R60
Weiss-Sonnenburg, H.Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10)Hardeband sonder s.o. ou skoolboek mooi en stewig1ste druk, 1961R30
654/2011/HENWeisenborn, GuntherDie vervolgerHardeband met s.o.1ste Afr uitg 1962R60
Welch, RonaldDie vlug uit FrankrykHardeband met s.o. oorgetrek met kleefplastiek1ste druk, 1971R55
1697/2011/FRIWells, H.G.Die onsigbare man (Libri-reeks XVI)Hardeband skoolgebinde boek in blou boek nog stewig, vorige boekwinkel stempel voorin1955R30
742/2012Welsh, Renate (uit Duits vertaal duer H Technau)Ontvanger onbekend ... terug (Daan Retief)Hardeband sonder s.o gekleurde vb1982R35
FW.FIR.003./12/16Wessels, AnnemarieMense van Anderkant (Springbok-biblioteek)Hardeband met s.o. plakkermerk op voorblad1945R90
Wessels, AnnemarieTweelingbroersHardeband sonder s.o 19??R30
Wessels, MarikiWie laaste lagHardeband met s.o. in goeie toestand x bibboek met sakkie en stempel1ste druk, 1989R25
THEWestwood, , Gwen (Vertaal deur Ria du Toit, tekeninge Peter Warner) Die rooi OlifantkombersHardeband met s.o. nog in puik en stewige toestand, sakkie agterin en stempel19??R55
Wier, Ester (Vertaal in AFr deur Andre P Brink)Die eenspaaierHardeband sonder s.o. x bibboek met sakkie agterin1ste Afr uitg 1967R15
Wier, Ester (Vertaal in AFr deur Andre P Brink)Die eenspaaier Illustrasies deur Christine Price)Hardeband sonder s.o. x bibboek met sakkie agterin1ste Afr uitg 1967R95
739/2012/LOOWilder, Laura IngallsBoerseun (Little house on the prairier reeks)Hardeband met s.o. naam van vorige eienaar voorinafr uitg 1965R70
1091/2012Willemse, CatherineMet 'n diepe verlangeSagteband SPLINTERNUUT1ste uitg 2006R70
Winterbach, IngridBuller se planSagteband nog so goed as nuut1ste uitg 1999R110
FW.MJM.003/02/17Winterbach, IngridDie boek van toeval en verlaatSagteband nog mooi1ste uitg 2006R80
Winterbach, IngridNiggie (boere oorlogroman)sagteband SPLINTERNUUT geteken deur skrywer opgedra aan vorige eienaar1ste uitg 2004R100
JUNWit spioenDie duiwel, die wit merrie en ekHardeband, boek is oud, rug is geplak met deursigtige sellotape blaaie vergeel boek nog in een stuk1952R30
736/2012Wolmarans, VeraGekneusde harteHardeband met gekleurde voorblad nog so goed as nuut1ste druk, 2003R40
ANNWolmarans, VeraVallei van verlore dromeSagteband met mooi gekleurde voorblad1ste druk, 1994R30
FW.Wolmarans, VeraVoetspore na gelukHardeband met mooi gekleurde voorblad slegs leeskopie boek het waterskade en al die blaaie is gerimpel maar geen bruin vlekke 1ste druk 2001R15
FW.MOSSWyss, Johann RudolfDie familie Robinson (LIBRI REEKS nr VII)Hardeband met mooi s.o. stempel op titelblad1953R90