Afrikaanse fiksie: S (NUUT!)

Op hierdie bladsy vind jy boeke van outeurs waarvan die vanne met S begin.

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R45 in Johannesburg- omgewing of R55 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R48 per pakkie onder 1kg.

(Boeke bygevoeg op 18 Julie 2017.)

BoeknommerOuteurTItelToestand van boekDatum van uitgawePrys
FS.1156/2011/LAPSangiroNgesomit (plaas sen naam en beteken waterkuile, in die omgewing van Meruberge waar Skrywer saam ouers probeer boer het)Hardeband met s.o. in puik toestand2de uitg 1983R80
FS.LIZ026SangiroOp Safarihardeband verweer op buiteblad en rug los8ste druk, 1938R40
FSSangiroRolprentavontureHardeband sonder s.o. nog netjies. skoolstempel voorin3de druk, 1951R45
FS.127/2012/HELSangiroRolprentavontureHardeband met s.o. in goeie toestand potloodaantekeninge in boek skoolstempel voorin3de druk, 1951R70
FSSangiroSImbahardeband sonder s.o. naam voorin geskryf potloodaantekeninge in boek5de verbeterde druk, 1948R45
FS.1411/2011/HELSangiroSimbaHardeband met s.o. in puik toestand3de verbeterde druk, 1947R75
FS.2154/2012SangiroUit oerwoud en vlakte: sketse uit die Oos-Afrikaanse dierewereldHardeband sonder s.o.42ste druk, 1973R50
FS.2155/2012SangiroUit oerwoud en vlakte: sketse uit die Oos-Afrikaanse dierewereldHardeband met s.o. potloodaantekeninge in boek42ste druk, 1973R65
FS.HELSangiroUit oerwoud en vlakte: sketse uit die Oos-Afrikaanse dierewereldSagteband rug beskadig maar geheg28ste druk, 1944R40
FS.56/2013/LIZSangiroUit oerwoud en vlakte: sketse uit die Oos-Afrikaanse dierewereldHardeband sonder s.o. naam voorin en plakker van bib voorin watermerke deur boek maar nie steurend37ste druk, 1960R45
SantjieHunniemoen Kuppels (foneties na "Honeymoon couples" oor allerlei wittebroodstories...SPLINTERNUUT (2 eksemplare)1ste uitg, 2002R55
FS.GRO.003/03/17Sarrisam, GertAs murasies kon praat: ware verhale uit NamakwalandSplinternuut Sagteband 1ste uitg 2de druk 2010R110
FS.Sassen, PetraDie dodelike harlekynHardeband met gekleurde vb nog netjies3de druk, 1987R40
FS.611/2011/HENSauerbruch, Ferdinand (In AFr vertaal deur Ludwig Visser)My lewe teen die dood: ervaringe uit my halfeeu as chirurgHardeband met s.o.1ste druk, 1963R120
FSScheepers Strydom, C.J.WIlde roeping: die verhaal van beroemde grootwildjagters in Suider-AfrikaHardeband met s.o. nog in puik toestand1ste uitg 1966R100
FSScheepers, J.JJannie SprinkaanbeentjiesSagteband boek slegs 'n leeskopie rug los lyk na 1ste uitgawe19??R15
FS.665/2012Scheepers, J.J (Verwerk deur Cas Vorster)Jannie SprinkaanbeentjiesHardeband sonder s.o. nog mooi en stewig1971R60
FS.DEH0786Scheepers, J.J. (J Markot)Jannie SprinkaanbeentjiesSagteband reproduksie uitgawe4-AugR50
FS.DEH0782Scheepers, RianaBlinde sambokSagteband in splinternuwe toestand1ste uit 2001R75
FSScheepers, RianaDie heidendogters jubelSagteband in mooi toestand2de druk, 1995R50
FSScheepers, Riana'n Huis met drie en 'n half stories en ander verhaleSagteband nog netjies met naam van vorige eienaar voorin2de druk, 1995R40
FS.BOEScheepers, Rianan Engel in my huisSagteband splinternuut geteken deur skrywer1ste uitg 2005R120
FS.Schmid, Chr v (IN Afr verwerk deur J. ES)Rosa van TannenburgHardeband rug geheg boek is oud en het skimmelvlekkies1930 (1ste Afr uitgawe)R60
FS.ANN.005/05/17Schoeman, Kareln Lug vol helder wolkeHardeband sonder s.o. naam van vorige eienaar voorin op titelblad, potloodaantekeninge op binneblad en hier en daar in boek3de druk 1975R65
FSSchoeman, KarelBy fakkelligHardeband met voorbladskets voorop geplak en oorgetrek met kleefplastiek, vorige eienaar se naam voorin11de druk 1983R60
FS.ANN.002/05/17Schoeman, KarelBy fakkelligSagteband nog netjies titelblad uitgeskeur 'n R10 prys in koki op voorblad geskryf!5de druk, 1991R35
FSSchoeman, KarelDie hart van die sonHardeband met s.o. in puik toestand1ste uitg 1965R180
FS.DEH0791Schoeman, KarelDie hart van die sonSagteband met los omslag effense verweer op omslag3de druk, 1987R65
FSSchoeman, KarelDie noorderligHardeband met s.o. SPLINTERNUUT (2 plakkers op omslag)1ste uitg, 1975R110
FS.KAR.015/05/17Schoeman, KarelDie uur van die engelHardeband met s.o. SPLINTERNUUT1995R290
FS.JAD.020/1/17Schoeman, KarelKoninkryk in die Noorde: n boek oor SkotlandHardebadn met so in goeie toestand1ste uitg 1977R200
FS.DEH0790Schoeman, KarelLig in die donkerHardeband met mooi omslag klein wit skaafmerk voorp en handtekening in koki voorin dalk geteken deur Skrywer?1ste uitg 1969R110
FS.DEH.0785Schoeman, KarelNa die geliefde landSagteband klein formaat boek1ste sakformaat uitg, 1994R55
FS.DEH0788Schoeman, KarelNa die geliefde landHardeband met s.o. nog in puik toestand2de druk, 1973R50
FS.KAR.016/05/17Schoeman, KarelNa die geliefde landHardeband sonder s.o. in splinternuwe toestand7de druk 1988R100
FS.DEH.0776Schoeman, KarelNa die geliefde landSagteband klein formaat boek1ste sakformaat uitg, 1994R45
FS.JVWSchoeman, KarelNa die geliefde landsagteband so goed as nuut1ste klassieke uitg 2007R65
DEHSchoeman, KarelOp 'n eilandSagteband en so goed as nuut, nuwe druk2de uitg, 2009R100
FS.BOE001/05/17Schoeman, KarelOp 'n eilandSagteband en so goed as nuut, nuwe druk2de uitg, 2009R90
FS.ANN.004/05/17Schoeman, KarelSpiraalHardeband met s.o. boek nog mooi en stewig, heelwat potloodaantekeninge regdeur boek, naam van vorige eienaar (Ena Jansen) voorin boek en effense skimmelvlekkies op voorste blaaie1ste uitg 1968R130
FS.ADG003/07/17Schoeman, KarelVan 'n verre eiland: 'n Tweede ierse dagboekHardeband met s.o. in puik toestand1ste uitg 1968R150
FS.MIC.006/03/17Schoeman, KarelVeldslag: twee novellesHardeband met s.o. naam van vorige eienaar in swart koki op titelblad maar onopsigtelik onder flap van voorblad, boekinhoud nog netjies maar pen onderstreping en notas op paar bladsy3de druk 1971R60
FS.2188/2912Schoeman, KarelVeldslag: twee novellesHardeband met s.o. x bibboek met stempel1ste uitg 1965R80
FS.JVW013Schoeman, KarelVeldslag: twee novellesHardeband sonder s.o. x bibboek met sakkie voorin en DSCARD stempel voorin bietjie potloodaantekeninge in boek1ste uitg 1965R60
FS.2190/2012Schoeman, KarelVeldslag: twee novellesHardeband met s.o. x bibboek met stempel1ste uitg 1965R80
FS.832/2011/SELSchoeman, KarelVeldslag: twee novellesHardeband met s.o. stempel voorin boek mooi en netjies4de druk, 1977R50
FS.KAR014/05/17Schoeman, KarelVerliesfonteinHardeband met s.o. soos in splinternuut1ste uitg 1998R300
FSSchoeman, Karel
Afrika: n romanHardeband met s.o.1ste uitg 1977R180
FSSchoeman, Karel
'n Ander land: romanHardeband met s.o. in puik netjiese toestand1ste uitg 1984R130
FS.KAR.017/05/17Schoeman, Karel
'n Ander land: romanHardeband sonder s.o. boek nog stewig sellotapemerk op binneblad 1ste uitg 1984R90
FS.FOR.019/15/6/17Schoeman, Karel
VerkenningHardeband met s.o. in puik toestand -effense vuil merke op voorblad1se uitg 1996R120
FSSchoeman, P.J. Drie jong jagters (slegs leeskopie)Boek het geen voorblad of omslag nie maar boek is nog in een stuk, stempel voorin gestempel en laaste bladsye gedeeltelik weg, op titelblad in rooi ink geskryf12de druk, 1953R15
DEHSchoeman, P.J. Jetwa, die buffelbulSagteband met kleur voorblad, boek is so goed as nuut2de uitg, 1981R75
FS.DEHSchoeman, P.J. Op ver paaieHardeband sonder s.o. naam van vorige eienaar voorin12de druk, 19??R75
FS.STEYSchoeman, P.J. Terug op die ver paaieHardeband met s.o. naam voorin en sellotapemerke voorin1962 lyk na 1ste uitgR120
FS.Schoeman, P.J. (met mooiste swart en wit pensketse)Trados die swerwer-BoesmanHardeband met s.o.1963R190
DEHScholtz, A.H.M.Afdraai: 'n kroniek van seermaak en seerkry, van vrede en veranderingSagteband so goed as nuut1ste uitg, 1998R100
FS.CHAScholtz, A.H.M.Vatmaar: 'n lewendaage verhaal van 'n tyd wat nie meer is nieSagteband naam voorin puik toestand3de druk, 1997R60
FS.DEH0457Scholtz, A.H.M.Vatmaar: 'n lewendaage verhaal van 'n tyd wat nie meer is nieSagteband nog mooi en stewig2de druk, 1996R70
FSSchoonbee, RachelNet eenmaal in die leweHardeband met s.o. in puik toestand1ste uitg 1953R65
FSSchoonees, P.C.JannieHardeband sonder s.o. in mooi toestand, boek is oorgebind en stewig5de druk, 1961R30
FS.655/2011/HENSchutte, JanDie Du Plooys van SoetmelksvleiHardeband sonder s.o. nog mooi naam voorin2de druk, 1961R80
FSSchutte, Jan HDie duiwel van Boskop (Klub 707Hardeband met s.o.1975R45
FS.JVW0098Schutte, JohannaSkaf die skole afHardeband met mooi gekleurde voorblad1ste uitg 1963R40
FS.1987/2012Schweitzer, Albert (Uit Duits vertaal deur Hymne en Detlev Weiss)'n Pelikaan vertel met 48 opnames (swart en wit fotos) deur Anna WildikannHardeband sonder s.o. nog mooi stempels in boekGeen datumR55
FS.DEH0464Serfontein, DotDeurloop: keur uit die essays van Dot SerfonteinSagteband in mooi toestand1ste uitg 1992R75
FS.MIC.011/03/17Serfontein, DotRang in der Staten Rij : roman oor die Tweede vryheidsoorlogHardeband met s.o. sakkie voorin en stempels op titelblaaie maar boek nog netjies1ste utig 1979R100
FSSerfontein, DotSystap onder die juk: Sketse van Vreeslose vrystatersSagteband nuwe druk splinternuut3de uitg 2011R100
FS.2073/2012Serfontein, DotTiendes van anysHardeband met s.o. skimmelvlekkies op titelblad1962R60
FS.1202/2011/HOSSerfontein, DotTiendes van anysHardeband met s.o. mooi toestand1ste uitg 1962R80
FS.DEH0465Serfontein, DotVertel vertel (Kortverhale - Poeding, Dagga, Kerkbasaar, Vuurpyl, Treinrit, Bokkie, Skok, Waterwyser, Doketer, MIjnheer, Jood, Griep en Goeie dadeSagteband jammer maar ' n hond of dier het die voorblad se puntjie bo afgekou res van boek nog netjies1ste uitg 1995R25
FS.MIC.001/03/17Serfontein, DotVrypasSagteband nog in baie mooi toestand, klein skaafmerkie op bokant van rug en effense verkleuring op voorblad. 1ste uitg 1ste druk 2009R125
FS.65/2013Serfontein, Martin JKristalle: gekeurde essaysHardeband met s.o. naam voorin geskryf19?R35
FS.64/2013Serfontein, Martin JKristalle: gekeurde essaysHardeband met s.o. stempel voorin19?R35
FSSeubring, G.Hoofman Jarvis: Avonture van drie drosters in Sentraal-AfrikaHardeband sonder s.o baie ou boek met vorige eienaar se naam en datum voorin, rug geheg1ste uitg 1942 (SKAARS BOEK)R100
FSSewell, AnnaSwart glorie (Vertaling van Black Beauty)Hardeband met mooi klassieke voorblad19??R70
FS.60/2013Shackleford, MaudieVonkelwynd vir die TImbaleHardeband sonder s.o. naam voorin1972R25
FS.MEL.011/22/6/17SitaDie buurthardeband met s.o. verweer op rante van omslag boek binne so goed as nuut2de uitg 1ste druk 1974R55
FS.1929/2012SitaJanette: 'n dogter wat geen Dame wou word nie (Daan Retief)Hardeband sonder s.o. baie ou boek en op verskeie plekke herstel maar nog stewig blaaie erg vergeel1986R60
FS.623/2011/HENSitaKlipsop (in die verbygaan)Hardeband met s.o. nog baie mooi1ste druk 1977R90
FSSitaMientjie die meisiekindHardeband sonder s.o. boodskap voorin geskryf deur vorige eienaar, paar bladsye in boek het bruin vlekke/merke op nog stewig1954R45
FSSitaMientjie en die tokkelossie (deel 4)Hardeband sonders s.o.19??R60
FS.49/2013SitaSewe koppies rysHardeband met s.o. stempel voorin1ste uitg 1973R65
FSSitaUit die puineHardeband sonder s.o. plakker voor uitgeskeur rug beskadig1952R20
FS.MAR.001/1/17Sleigh, Dann Man om te hardloopHardeband met s.o. in puik toestand ten spyte van sakke en stempel voorin boek1ste druk 1973R75
FSSleigh, DanAnselm en die jutHardeband met s.o. in puik toestand1ste druk, 1976R90
FS.1564/2012/STESleigh, DanOnder die BittervaanHardeband met s.o. xbibboek met sakkie en stempel1ste druk, 1975R95
FS.2182/2012Sleigh, DanSersant Barodien Kaapse KorpsHardeband met pragtige voorbladfoto, klein vlekkie op voorblad, boek in uitstekende toestand5de druk, 1981R75
FS.DON.004/06/06/17Sleigh, DanWals met MathildaSagteband in splinternuwe toestand1ste druk 2011R120
FS.CHASmit, BarthoAnouilh - Becket of die eer van God, Hofmann - Die Burgemeester, Robler - Montserrat (Bartho vertalings 2)Hardeband in glans voorblad1ste uitg 1984R40
FSSmit, BarthoDie verminktesHardeband met s.o.2de druk, 1976R60
FS.CHASmit, BarthoDurrenmatt - Die besoek van die ou dame (Bartho vertalings 2)Hardeband in glans voorblad1ste uitg 1984R40
FS.CHASmit, BarthoStrindberg - Dodedans Pase (Bartho vertalings 3)Hardeband in glans voorblad1ste uitg 1984R40
FS.HELSmit, BertaEen plus een is eenHardeband met kleurvoorblad met skoolstempel, potloodaantekeninge2de hersiene uitg 1982R20
FS.HELSmit, BertaEen plus een is eenHardeband sonder s.o. met kleur voorblad, so goed as nuut3de druk, 1984R45
FS.HELSmit, BertaEen plus een is eenHardeband met kleurvoorblad met skoolstempel, potloodaantekeninge2de hersiene uitg 1982R25
FS.HELSmit, BertaEen plus een is eenHardeband met kleurvoorblad met skoolstempel boek in puik toestand dalk nooit gelees2de hersiene uitg 1982R50
FS.KAR020/05/17Smit, HettieSy kom met die sekelmaanSagteband met pers voorblad1ste sagtebanduitg 1984R60
FS.LIZ025Smit, HettieSy kom met die sekelmaanHardeband sonder s.o. rug losserig boekinhoud puik5de druk, 1944R30
FS.022/LIZSmit, HettieSy kom met die sekelmaanHardeband met s.o.4de druk, 1942R80
FS.679/2012/LOOSmit, HettieSy kom met die sekelmaanHardeband sonder s.o. agterblad en laaste paar blaaie het 'n gat in gevreet boek voorblad baie netjies en boodskap op titelblad met eienaar naam voorin5de druk, 1944R30
FS/1085/2012Smit, MagdaDie verlate uurHardeband sonder s.o.1960R40
DEHSmith, BetsGoue dagbreekSagteband so goed as nuut (Romanza)1ste uitg, 2006R25
Smith, TopsyKampioene van die bokskryt (Lente-serie no. 16)Hardeband sonder so nog stewig1ste uitg, 1946R65
FS.DEH0448Snyman, AnnelizeBalthasarSagteband met mooi gekleurde voorblad1ste druk 1990R50
FS.JAD.021/1/17Southall, Ivan (Uit Engels vertaal duer Willem en Eureka Steenkamp)Die orkaanHardeband met s.o. in goeie toestand1ste druk, 1967R70
FS.MJM.030/09/16Spence, ElaVandag is my troudaghardeband met s.o. watervlek op voorblad sellotapemerke op titelbladsy1967R20
FS.SAR0011Spies, JanPilatus tot Molshoop (Vertellings 1)Sgteband met boodskap van vorige eienaar voorin2de uitg 1986R70
FSSpies, JanPilatus tot Molshoop (Vertellings 1)Sagteband effense skaafmerke op voorblad2sde uitg 1988R50
FS.CDON031Spies, JanPille vir servette : Vertellings nr. 4Hardeband met s.o. xbibboek met sakkie agter1ste uitg 1987R75
FS.SAR0015Spies, JanPoort deur die koue (Vertellings 2)Sagteband in goeie toestand met boodskap van vorige eienaar voorin1ste sagtebanduitg 1987R80
FS.SAR0016Spies, JanProfeet met kondensmelk (Vertellings 3)hardeband met s.o.3de druk 1986R75
DEHSpies, JanSpieserye: versamelde vertellingsHardeband met s.o. mooi en stewig op eerste 2 of 3 blaaie is 'n klein watermerk bo-aan bladsye sigbaar, puik toestand1ste uitg, 1988R120
Spies, M.L. Die klokkespel: 'n jeugverhaalHardeband sonder s.o. met blou skool hardeband herstel omslae nog stewig1959R30
FS.JAD.005/1/17Spruijt-Lambrechts (Met sketse deur Annette Stork en Peter Goemans)Op reis met 'n stootstoelHardeband sonder s.o. met kleefplastiek oorgetrek1966R45
FS.SON.064/11/16Stamatelos, PatDie val van die diceSagteband in redelike toestand een puntjie van boek effens opgelig en naam van vorige eienaar voorin geskryf1ste uitg 2007R50
FS.LIZ023Stander, BlydieEk en my kinders: n mens verkneukel jou terwyl Ma van almal vertelHardeband met s.o. in goeie toestand2de druk, 1975R70
FS. MOSSStander, BlydieEk en my kinders: n mens verkneukel jou terwyl Ma van almal vertelHardeband sonder s.o. flapteks van boek aan binnekant ingeplak2de druk, 1975R60
FS.JAD.013/1/17Stander, Siegfried (Vertaal in Afr deur Ria du Toit)Die silwer hings (Oorspr titel The horse)Hardeband met s.o. verweer op omslag, boek het waterskade in die vorm van geel vlekke, aan al die bladsye aan die onderkant van die boek, steeds is teks leesbaar1969R25
FS.003/04/16/SURSteenberg, ElsabeTwee om te slaapHardeband met s.o. effense skimmelvlekkies op titelbladsy1ste uitg 1978R85
FS.04/04/16/SURSteenberg, Elsaben Maand van dertige jareHardeband met s.o. plakker op rugkant1ste uitg geen datumR80
FS.1128/2012/HOSSteenberg, ElsabePlek van die bruin geesteHardeband met s.o. in mooi toestand naam v vorige eienaar voorin uitgetippex1ste uitg 1975R75
FS.ERI.005/06/2016Steenberg, ElsabePlek van die bruin geesteHardeband met s.o. in puik toestand1ste uitg 1975R90
FS.PIM.004/12/16Steenberg, ElsabeRondomtralieHardeband sonder s.o. in goeie toestand met naam van vorige eienaar op binneblad geskryf2de uitg 1984R100
FS.CHASteenberg, ElsabeTwee om te slaaphardeband met s.o. ou bibblioteekboek met sakkie en stempel voorin1ste uitg 1978R40
FS.MOSSSteenberg, ElsabeDeur 'n raaiselHardeband met s.o. nog mooi1ste uitg 1984R60
FS.CHASteenberg, ElsabeVan Motho en van mensHardeband sonder s.o.2de hersiene uitg 1985R55
FS.FIR.002/12/16Steenkamp, Le RoiDie tydrenHardeband met mooi voorbladskets van 'n outydse motorkar voorop2de uitg 1977R75
FSSteenkamp, Le RoiDie tydrenHardeband sonder s.o. skoolstempels op twee versk blaaie1ste druk 1967R50
FS.ESM.012/12/16Stegmann, ReneDie vrou van SchoonegevelSagteband in mooi en skoon toestand2de uitg 1992R65
GROStegmann, ReneKringe en kartelsHardeband met s.o.1ste druk, 1969R65
FS.CHA004/06/2016Stevenson, Robert LouisSkateiland (Libri-reeks)Hardeband met s.o. in puik toestand, xbibboek met sakkie en stempel voorin3de druk 1962R65
FSSteyn, Elmar3 vrou is 2 te veelHardeband sonder so. kraak in voorblad boek binne egter nog baie mooi en skoon1969R30
FS.BOE.002/05/17Steyn, ElmarArabella (Treffer-boekklub)Hardeband met baie mooi veelkleurige omslag, handtekening en adres van vorige eienaar voorin geskryf, sellotapemerke op binneblaaie boek nog in uitstekende toestand1ste druk 1974R80
FS.LAP.002/05/17Steyn, ElmarDie boekanier van ValsbaaiHardeband sonder s.o. boek nog stewig , maar ligte vlek op voorblad1ste uitg sonder datumR65
FS.2180/2012Steyn, ElmarDie kinders van SengetiHardeband sonder s.o. maar mooi gekleurde voorblad ou skoolboek met sakkie en stempel1ste uitg 1987R70
FSSteyn, ElmarDie mense van BergdalHardeband sonder s.o. rug effens los ou skoolboek met stempelde druk 1961R20
FSSteyn, ElmarDie rooi swaardHardeband met s.o. titelblad uitgeskeur maar boek mooi en stewig2de uitg 1979R50
FS.DEN.002/07/16Steyn, ElmarDie sjarmante verdringerSagteband in goeie en stewige toestand voorlbad klein vou op hoekie1996R55
FSSteyn, ElmarDie troebadoerHardeband sonder s.o. in mooi toestand1964R60
FS.HEN.626/2011Steyn, ElmarDie sjarmante VerdringerHardeband met s.o. 2de uitg 1959R55
FSSteyn, ElmarDie sjarmante verdringerHardeband met s.o. effense waterskade net geriffel en ligte bruin vlekke op eerste 2 bladsye2de uitg 1959R45
FSSteyn, ElmarDie vreemde vrouHardeband met s.o. nog baie mooi binne, naam van vorige eienaar voorin1968R60
FS.DENSteyn, ElmarMijnheer GalantHardeband met s.o. nog mooi en netjies1967R60
FS.DENSteyn, ElmarSoen my swaardHardeband met s.o. nog baie mooi en stewig binneGeen datumR65
FS.DEN.002/3/2015Steyn, ElmarTaverne by die kaaiHardeband met s.o. motbytmerke aan agterkant van omslag (aan die kante) nog baie mooi en stewig binne1ste uitg 1971R60
FS.845/2011/THESteyn, ElmarVreemdeling uit DjakartaHardeband met s.o. in mooi toestand naam v vorige eienaar voorin1ste druk 1975R65
FS.DEH.0469Steyn, J.C.Die verlore droom: dokumente van die politikus Pieter van den Berg, versorg in enkele gevalle vertaal en ingelei deur SteynHardeband met s.o. 1ste uitg 1985R80
FS.CHA.006/26/7/17Steyn, PietTouSagteband so goed as nuut1ste uitg 2010R95
FS.MOSSSteyn, SerenaKupido van die kruineSagteband met mooi gekleurde voorblad1ste uitg 2013R25
FS.JAD.004/1/17Steytler, KlaasDie walvismanHardeband met gekleurde glansvoorbald1ste uitg 1986R65
DEHSteytler, KlaasToe die wêreld nog anders en ek nog jonk wasSlapband nog mooi en stewig2de druk, 1993R60
FS.ERI.020/06/2016Stockenstrom, WilmaAbjater wat so lagHardeband met s.o. in puik toestand (prof Dawie steenberg se stempel voorin)1ste uitg 1991R
FS.ESM.006/12/16Stockenstrom, WilmaAbjater wat so lagHardeband met s.o. in puik en stewige toestand 1ste uitg 1991R80
FS.CHA002/06/16Stockenstrom, WilmaDie kremetartekspedisieHardeband met s.o. in goeie toestand1ste uitg 1981R70
FS.LI.024Strydom, MBelinda se bruilofHardeband sonder s.o.1ste druk 1972R20
HESStrydom, MOorkant die straatHardeband sonder s.o. nog netjies1ste druk, 1972R15
FS.DEH.0453Swanepoel, TienieMy hart wil AfrikaSagteband in mooi toestand1ste uitg 1997R60
FS.MJM.014/09/16Swart, Heila D'n Moeder vir ManieHardeband met halwe s.o, onderste deel ongelukkig afgeskeur1ste uitg 1976R25
Swart, LizeConfetti vir CorliaHardeband sonder s.o. boek nog mooi en stewig1ste druk, 1984R40