Kookboeke

Alle resepteboeke en boeke wat in die algemeen oor die kosbedryf gaan, word hier gelys. Engels en Afrikaanse boeke.

Pos- of koeriergeld en aflewering – kyk op TUISBLAD.

Voorraadopname op 20 Julie 2017.

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTANDDATUMPRYS
KOO.Allison, Sonia (illustrated by Rosemary ALdridge)Hamlyn's Guide to sauces and saucemakingHardeband klein, dik boekie met mooi pensketse in1970R80
KOOAMC ClassicBon Appetit: Die volledige handboek vir die moderne AMC-kombuisHardeband in goeie toestand met resepte en vleissnitte in kleurR50
KOO.WILAustralian Womens weekly Home libraryFinger foodSlapband maar nog so goed as nuut, alle fotos in volkleurReprinted 1992R50
KOO.WILBerolzheimer, Ruth250 Superb pies and pastriesSlapband met swart en wit fotos1950R60
KOO.WILBerolzheimer, Ruth250 Refrigerator dessertsSlapband met swart en wit fotos1952R50
KOO.DEH0551Berolzheimer, RuthThe American Woman's Cook BookOU boek in hardeband in redelik toestand vergeelde blaaie, boodskap van vorige eienaar voorin, unieke boek met vingerdrukke om plek te vind (soos die Bybel gewoonlik het)1958R80
KOO.LEO005Bezuidenhout, AntoinetteMaklike maaltye met maalvleisHardeband met mooi voorblad naam in ink voorin7de druk, 1984R60
KOO.LEO002Bezuidenhout, Erina (illustrasies deur Annatjie Mulder)Ekonomiese vleisgeregteHardeband met glans voorblad in kleur naam in ink vooirn2de druk, 1986R50
KOO.LEO004Bezuidenhout, ErinaHoofgeregte sonder vleis of visHardeband met glans voorblad in kleur naam in ink vooirn, stuk van rugkant beskadig2de uitg, 1984R50
KOO.THEBezuidenhout, ErinaLekkergoedresepteHardeband met gekleurde voorblad naam in ink voorin1ste uitg, 1976R70
KOO.LEO007Bezuidenhout, ErinaResepte vir die vrieskashardeband met mooi voorblad nog mooi, naam in ink voorin2de uitg, 1984R80
KOO.DEH0577Bezuidenhout, ErinaResepte vir die vrieskashardeband met mooi voorblad 3de druk, 1974R65
KOO.LEO008Bezuidenhout, ErinaSlaai- en groentereseptehardeband met mooi voorblad nog mooi, naam in ink voorin2de uitg, 1984R50
KOO.LEO009Bezuidenhout, ErinaVinnige visgeregtehardeband met mooi voorblad nog mooi2de uitg, 1984R65
KOO.LEO022Boerop, MagrietGesond en lekker (Daan Retief)Sagteband boekie met 16p)Geen datumR15
KOO.DEH0574Bosman, MarieDie wonders van rooitee (Daan Retief)Dun sagteband boekie 18pGeen datumR20
KOO.160/2012Brink, Matie (llustrasies deur David Botha)Potjie ons gaan Paarl toe: Potjiebrood, potjiepoeding, Potjietert en PotjierolHardeband in glans nog in puik toestand1ste uitg, 1987R60
KOOBull BrandKitsresepte : Topgehalte ingemaakte beesvleisDun boekie met fotosGeen datumR10
KOO.DEH0575Brummer, AnnatjieGoedkoper vleissnitte maak 'n koningsmaalDun boekie met resepte vir hoender, vark, bees en skaap) Geen datumR25
KOO.978/2012Checkers Cookery CollectionMeals in minutesHardeband in glans nog goed1st publ, 1985R15
KOO.61/2012/MARCheckers KookreeksBevriesingHardeband in glans, nog so goed as nuut1ste uitg, 1985R15
KOO.Checkers Cookery CollectionFreezingHardeband in kleur en glans 1st publ 1985R15
KOO.976/2012Checkers KookreeksRys en pasta(Resepte)Glans hardeband nog mooi, titelblad is uitgeskeur maar boek steeds stewig1987R15
KOO.1546/2012Checkers KookreeksVis en skulpvis (Resepte)Hardeband in glans, vorige eienaar naam voorin maar boek mooi en netjies1ste uitg, 1986R40
KOO.979/2012Chang, Constance D.Full color chines cookingHardeband met volkleur voorblad boek netjies en stewig3rd print, 1970R70
KOO.DEHCloverTrooskosSagteband nog so goed as nuut1ste uitg 2011R70
KOO.DEH0802De Villiers, S.J.A en Van der Berg, EuniceKlein Kook en geniet (Hierdie boek sal jou leer hoe maklik en lekker dit is om kos te maak)Sagteband in puik toestand met volkleur voorblad so goed as nuut naam en adres van vorige eienaar voorin2de druk, 2002R110
KOO.DEH0609Diamond, MarilynThe fit for life cookbookSagteband in goeie toestandDatum?R55
KOO.BFL002Don, Collin H en Banks, JaneThe arthritic's cookbookSagteband klein boekie nog netjies1987R55
KOODuckitt, Hildagonda J.Hilda's "Where is it?" of recipesHardeband met rug mooi nuut herstelMarch 1919R200
KOO.LEO021Erasmus, Anet verwerk in AfrikaansKeurresepte van die Wereld in kleur (Amerikaans, Brits, Skaninawies, DUits, Frans, Spaans, Italiaans, Oos-Meditereens, Joods, Sjinees, Verre Oosters)Hardeband met s.o. nog in puik toestand , naam in ink voorin1ste Afr uitg, 1978R110
KOO.JvWFaull, Lesley, Heard, VidaOur best traditional recipesHardeband met mooi buiteblad, paar kolletjies op titelbladsy, vorige eienaar naam voorin1975R60
KOOFeltman-Sailhac, ArleneCooking with great cooks: The very best recipes from AmericaSagteband dik boek met pragtige volkleurfotos van geregte en resepte1998R70
KOOGreyvensteyn, Gerhard & Van Schalkwyk, ArePresto: vinnige internasionale resepte Slapband nog in puik toestand1ste druk 2002R80
KOO.LEO020Hamman, MarleneHuisgenoot Potjiekos (In Engels)Hardeband met glandsvoorblad1st publ, 1987R70
KOO.LEO017Harding, MathildaOnthaal chinees (Daan Retief)Dun sagteband boekie met 22 bladsyeGeen datumR15
KOO.LEO018Harding, MathildaOnthaal chinees (Daan Retief)Dun sagteband boekie met 22 bladsyeGeen datumR15
KOO.LEO019Harding, MathildaSeekosse (Daan Retief)Dun sagteband boekie met 24pGeen datumR15
KOOHeese, Marié (dogter van skrywer Audrey Blignault)Die honger reisiger: Reisverhal met resepte
(reise na Suid-Frankryk, Spanje, Turkye, Egipte, Marakele in Limpopo Duitsland, Rustland met bypassende resepte)
Sagteband splinternuut1ste uitg 2010R100
KOO.DEH0660Heydenrych, Greeff (Pragtige swart en wit pen Illustrasies deur Jurgens Doman)Maklike smaaklike wildsgeregtesateband boek in A4 formaat6de druk, 2003R65
KOOHuman, AnnetteTV-Tuiskombuis Kombuiswenke (vol baie waardevolle wenke uit die perd se bek)Sagteband in glans boek (32p)1ste uitg 1990R120
KOOHuman, AnnetteTV-Tuiskombuis Kos vir die haastige kokSagteband in glans boek (32p)1ste uitg 1990R80
KOO 132/2011Honiball, EssieDie tuinSagteband nog mooi en stewig1985?R50
KOO.BOB.139/2011Honiball, EssieEk leef van vrugteHardeband met mooi gekleurde voorblad GETEKEN Deur skrywer4de druk, 1985R100
KOO 1371/2011Honiball, EssieEk leef van vrugte vandagSlapband nog splinternuut en geteken deur die skrywer2de bygewerkte uitg, 2010R160
KOO THEHoniball, EssieEk leef van vrugte vandagSlapband nog in puik toestand, boodskap van vorige eienaar voorin1ste druk 2002R50
KOO 133/2011Honiball, EssieHokaaiSagteband nog mooi1ste druk, 1982R80
KOO. BOKHuman, AnnetteHuisgenoot Wenresepte: 'n keur van die lekkerste (nr 1)Hardeband met los s.o. in puik toestand effense skaafmerke op boek se onderkant1ste uitg, 1981R150
KOO HumHume, TabithaThe X-diet cookbookSagteband nog so goed as nuut1st publ, 1999R50
KOO LEO016Jooste, Marie (fotografie Lelani Robberts)Tuna (in Afrikaans)Sagteband splinternuut1ste utig, 2005R45
KOO DEHKemp, CecileKom ons eet boerekos: 'n keur uit ons kos-erfenisHardeband nog stewig 1ste druk, 1986R185
KOO 55/2012Klinzman, Marty & Guy, ShirleyKeur uit die Suid-Afrikaanse MikrogolfkookkunsHardeband met s.o. boek so goed as splinternuut1ste AFr uitg, 1990R70
KOOKnox, Gerald (Editor)Complete step-by-step cookbookHardeband met volkleur voorblad1978R70
KOO 214/2011/CHRLust, John B.Raw juice therapyHardeband boek nog in goeie toestand, potloodaantkeninge in boek10th impr, 1974R50
KOOMielieraadKeurige mieliegeregte Hardeband gebind met ringbindGedruk ongeveer in 1980R20
KOO 153/2012Murray, YvonnePronk met mielies (Meer as 120 getoetste resepte vir elke geleentheid)Hardeband boek stewig gebind en baie netjies 1st uitg, 1990R50
KOO. LEO015Nichols, ANnie (Photos by Peter Myers)Potatoes from gnocchi to mashHardeband met s.o. nog mooi en netjies1st publ, 1998R50
KOONienaber, SophiaKaas en wyn (klein brosjure van 24p met wenke)Sagteband, skimmelvlekkies regdeur boekie, maar nog stewig1979R40
KOONienaber, Sophia'n Keurige kersmaal (klein brosjure van 24p met wenke)Sagteband, skimmelvlekkies regdeur boekie, maar nog stewigGeen datumR40
KOONienaber, SophiaOm die teetafelSagteband, skimmelvlekkies regdeur boekie, maar nog stewigGeen datumR40
KOONienaber, SophiaMaak sop 'n geurige maaltyd (Daan Retief uitgewers)Dun klein boekieGeen datumR15
KOONienaber, SophiaSmullekker nageregteSagteband, skimmelvlekkies regdeur boekie, maar nog stewigGeen datumR40
KOO.DEH0576Nortje, VDBak en brou met Fort BeaufortSagteband boekie se voorblad effens vuil merke 1974R55
KOO. 808/2012PiesangraadVerrig wondere met piesangshardeband met gekleurde vb, effense vuil merke op voorblad boek nog netjies en stewig1979??R15
KOO.DEHPikeur, Nettie (tekeninge deur Piet Grobler)Aan tafel met Nettie PikeurSagteband met volkleur voorblad en pragtie pensketse in swart en wit2de druk, 1995R110
KOO.DEHPolisieKnuppeldik aan koningskosHardeband met gekleurde voorblad nog binne in mooi toestand voorblad effe verblyk en verdonker, klein bietjie verweer op rugkant onder1ste uitg, 1985 (dit wil gedoen wees)R120
KOO/625/2012/HUMPont, RInaOutdoor Fare: More than 200 special dishes in menu formHardeband met voorblad in volkleur en glans perfek behalwe vir 'n plakker wat op eerste titelbladsy vasgeplak en uitgeskeur is - verder lyk dit splinternuut1st publ 1994R45
KOO.624/2012Protheroe, KarenSkinny snacks (eat more, weigh less!)Sagteband nog so goed as nuut1st publ, 2002R55
KOO.DEHRearders DigestSouth African CookbookHardeband met gekleurde voorblad naam en adres van vorige eienaar voorin1985R50
KOO.638/2012/HUMRooibosteeraadSkink en skep met rooibosHardeband nog netjies, boodskap aan vorige eienaar voorinGeen datumR20
KOO.705/2012/HUMSharpCarousel Micowave Cook book (met verskeie charts met tye van gaarmaak agterin)Sagtebamd nog mooi en nuut19??R50
KOO.00001Smit, SannieSuid-Afrikaanse volkleur kookboekHardeband met volkleurvoorblad en fotos binne. Naam en boodskap van vorige skrywer, voorin, effense wtermerke aan onderste punt van die eerste paar blaaie gekrap op eerste titelblad boek verder netjies1ste uitg, 1982R80
KOO.DEH0798Tait, DeonaInpakkos: vir die skool, kantoor en pieknieksSagteand met mooi gekleurde voorblad boek so goed as nuut1ste uitg 1998R60
KOO.LEO014Te Groen, Sanet (Illustrasies deur Hettie Saaiman) Daan Retief uitgewersVegetaries - leef gesond! (Dun boekie met 20 bladsye resepte)SagtebandGeen datumR15
KOOTe Groen, Sanet (Illustrasies deur Hettie Saaiman)Vegetaries - leef gesond! (Dun boekie met 20 bladsye resepte)Sagteband19??R25
KOOTeubner, Christian en Schonfeldt, Sybil GrafinDie groot nageregboekHardeband met s.o. groot boek met volkleurfotos en stap vir stap resepte met fotos1983R150
KOO.546/2011/ENATupperware (Produced by Kelly MacGibbonBake 'n freeze / Bak en vries (Tweetalig)Hardeband geringbind, notas voorin (ook metrieke gids voorin)19??R30
KOO.DEH0642Van Heerden, CarolBeeld (koerant) gunstelingeSagteband met volkleure glansvoorblad, boodskap aan vorige eienaar voorin1ste uitg 1997R50
KOO.DEHVan Heerden, LuluResepte van heinde en verHardeband sonder so. prentjie op voorblad, boodskap van vorige eienaar voorin2de druk 1980R60
KOOVan Rooyen, Annlerie VertalerDie volledige Suid-Afrikaanse Kilojoule kalorie koolhidraat tellerSagteband klein boekie nog mooi en stewig1ste uitg 1986R90
KOO.DEH0822Van Wyk, MagdaleenDie volledige Suid-Afrikaanse kookboekHardeband op rug met sellotape geplak en notas in potlood eerste paar blaaie is gerimpel aan onderkant1ste uitg 1980R65
KOOVan Zyl, DineAgter die lekker aanSagteband splinternuutherdruk 2014 geteken deur Dine van ZylR180 elk (2 eksemplare)
KOO.NUUTVan Zyl, DineAfval en afvalligheidjiesSagteband geteken deur skrywer aan vorige eienaar1ste uitg 1983Slegs R60!
KOO.1688/2012Van Zyl, DineBoerekos: Tradisionele Suid-Afrikaanse ResepteHardegband die ou uitgawe1ste uitg 1985R250
Moet bestelVan Zyl, DineDie groot boerekosboek (Splinternuut op die mark)Hardeband groterige boek soos koffietafelboekR200 SPESIALE AANBOD
Moet bestelVan Zyl, DineDie groot boerekosboek 2 (Splinternuut op die mark)HardebandR200 SPESIALE AANBOD
KOO.LEO.010Van Zyl, Dine (voorwoord deur Bun Booyens)PotjiekosHardeband met mooi stofomslag in volkleur9de druk, 1986R90
KOO.DEH0809Veldsman, PeterKos van die eeuHardeband in splinternuwe toestand (Geteken deur skrywer en opgedra aan vorige eienaar) Ook naam en adres van eienaar voorin1ste uitg 1998R95
KOO.LEO011Veldsman, PeterSouth African Seafood banquetSagteband met kleurvoorblad1st publ, 1987R75
KOO.DE0819Wallace, Lily HaworthThe revised rumford complete cook book (paar glansblaaie met fotos in)Hardeband sonder s.o. mooi en stewig1936R70
KOO.DEH0646Wallace, Lily HaworthThe Rumford Complete Cook BookHardeband vuil vlekke op buiteblad, motvreetmerke op eerste paar bladsye, titelblad uitgeskeur19?? geen datumR50
KOOWoolworthsPasta Cookbook (New step-by-step)Sagteband so goed as nuut1995R45