Millitêre-, oorlog en wapenboeke

Op  hierdie bladsy sal u militêre, wapen-  oorlog en weermagboeke vind in Engels en Afrikaans.

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

Laaste bygewerk op 7 September 2017.

TemaOuteurTitelToestandDatumPrys
MIL.1967/2012Atikinson, RickThe long gray lane (West points class of 1966)Hardeband met s.o. in puik toestand 1990R110
MIL.Belchem, David Major-General (Head of Field Marshal Montgomery's operations Staff 1943-45)All in the days marchHardeband met s.o. in puik toestand 1978R120
MIL.ELI.001/05/17Bienedell, L.W.Die skiet eerste & bly lewe SkietkursusSagteband met harder tipe voorblad gekleurd en splinternuut aangekoopAug 2002R150
MIL.BIE.001/05/17Bienedell, L.W.Die skiet eerste & bly lewe SkietkursusSagteband met harder tipe voorblad gekleurd en splinternuut aangekoopAug 2002R120
MIL.CHA0801Bopela, Thula & Luthuli, DaluxoloUmkhonot we Sizwe: Fighting for a divided peopleSagteband nog mooi een hoek bo op voorblad effens nerf-af en een puntjie van voorblad effens gebuig1999 (Galago books)R100
MIL NuclearClark, Ronald, W. (Forward by Lord Zuckerman)The greatest power on earth : The story of nuclear fissionHardeband met s.o. nog in puik toestand1981E45
MIL Oorlog - skepeCrawford, SteveBattleships and carriersHardeband met s.o .splinternuut1999R70
MILCurtis, TonyThe Lyle official arms & armour review 1983 (Identification & price guide)hardeband met s.o. in puik toestand1983?R30
MIL.De Wit, Bailey en Hogg, Ian et alGuns & Gun collectingHardeband sonder s.o. voorblad het 'n vlek op maar boek binne baie mooi, volkleur fotos van wapens1972 (Octopus books)R60
MIL WapensGore, GerryHandguns for self defence: a South African guideSagteband in goeie toestand, geteken deur skrywer en boodskap aan iemand voorinRev rep 1982R75
MILHobbes, NicholasEssential MilitariaHardeband met s.o. splinternuut2003R40
MIL OorlogKeegan, John, Holmes, Richard with John GauSoldiers: a history of men in battle (The book of the major BBC TV series)Hardeband met s.o. splinternuut,stempel van vorige eienaar voorin1987R60
MIL.THE021/09/16Korff, Granger19 with a bullet: A South African paratrooper in AngolaSagteband so goed as nuut1st publ 2009R130
MIL NuclearLamont, LansingDay of trinity: the dramatic story of the men who opened the nuclear age


1966R50
MIL OorlogLewis, NigelChannel firing: the tragedy of exercise Tiger (that went horrifyingly wrong)Sagteband nog netjies en stewig1990R45
MIL OorlogMacksey, KennethTechnology in war: the impact of science on weapon development and modern battlehardeband met s.o. splinternuut vorige eienaar stempel voorin1986R60
MIL Oorlog vliegtuieMason, Francis K.German Warplanes of World War II (Combat Aircraft Library)Hardeband met glans en kleurryke s.o. so goed as nuut1st publ, 1983R80
MIL WapensNoppe, J.A. Colonel (Compiled by)The possession use care and safe custody of firearms/ Die besit gebruik versorging en veilige bewaring van vuurwapensSagteband klein formaat boekie2nd imp 1962R30
MIL WapensNorman, AVB and Pottinger, DonEnglish Weapons & warfare 449-1660Hardeband sonder s.o in mooi toestand1985R55
MILParrish, Robert D.Schwartzkopf : An insider's view of the commander and his victorySagteband in goeie toestand1991R25
MIL WapensPeterson, Harold L.Encyclopaedia of firearmsHardeband sonder s.o. rug effens beskadig boek egter nog mooi en stewig1964R70
MIL WapensPeterson, Harold L. Illustrated by Peter F Copeland et alRound shot and Rammers (Pragtige swart en wit pensketse van oorlog kanonne en wapens van verskillende eras)Pragtige groot hardeband boek met dik plastiekomslag, stempel van vorige eienaar voorin1969R120
MIL.601.2012/CHRPoolman, KennethIllustrious: The war at sea and the story of one of its greatest shipsSagteband met mooi foto van skip op voorblad blaaie vergeel en boek het skaafmerke op buitekante 1974R60
MILReader's Digest AssociationSecrets & Spies Behing the scenes stories of World war IIHardeband met s.o. ongelukkig het 'n plakker die verf van 'n deel van die voorblad afgetrek boek soos nuut1970R40
MIL NuclearReid, R.W.Tongues of conscience: war and the scientists dilemma (pragtige swart en wit foto van Robert Opperheimer binne)Hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin boek nog netjies en stewig1970R30
MILRivers, GayleThe specialist: the personal story of an elite specialist in Covert operationsHardeband met glansomslag in goeie toestand, stempel voorin1st publ 1985R120
MIL.WILSmith, Joseph, EThe WHB Smith Classic Book of Pistols and revolversHardeband sonder s.o. in goeie toestand vorige eienaar naam voorin7th ed 1978R
MIL.89/2012/CHRStiff, PeterThe road to ArmageddonPaperback boek het op voorblad 'n watervlek en laaste paar bladsye gevou op die een hoek1984R45
MIL OorlogWhiting, CharlesKasserine: The battlefield slaughter of American troops by Rommel's Afrika Korpssagteband met swart en wit fotos nog netjies en stewig1982R40
MIL Windrow, Martin (Text) and Colour plates by Michael Roffe (Editor of Men-at-arms series : Philip Warner)The pantzer divisions (Men-at-arms series)Sagteband met glansvoorblad nog baie mooi1973R40
MIL WapensThe Lyle official Arms and Armour review 1981 (*Wapens, gewere, swaarde messe, kanonne, hoedeHardeband maar het ongelukkig waterskade. paar bladsye het aanmekaar vasgesit maar nog mooi bruikbaar1981R25