Sportboeke

Alle sportboeke in Arikaans en Engels oor verskillende sportsoorte word hier gelys.

 

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

 

(Laaste bygewerk op 19 Julie 2017.)

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
SPO.DEHAspin, B. Terry (illustrated by the author)Foundrywork for the amateurSagteband klein boekie nog netjies, effense rimpeling op bladsye maar geen vlekke of vuil merke. Nog stewig2nd imp 1976R60
SPOBishop, JohnMac: The face of rugby - The Ian McIntosh storysagteband maar harder as gewoonlik in puik toestand, een punt van voorblad effens gekrul maar verder in splinternuwe toestand2nd imp 2000R95
SPO.MJM.040/09/16Boiling, ChrisThe complete book of waterskiiingSagteband in mooi en netjiese toestand1st publ 1991R45
SPO.DEH0024Boshoff, P.H.Duikavonture (Piet Boshoff skryf oor sy ervaringe met wetenskaplike name van skulpe en seediere.)Hardeband met s.o in puik toestand1967R120
SPOBotha, Hannes ProfFiksheid vir prestasiesportSlapband met plastiek oortreksel2de uitg, R50
SPOBotha, S. (4de dan)Judo vir afrigters en skoleSagteband in A4 grootte nog mooi en netjies1ste druk, 1974R65
SPOBrindley, Harry, Gemmel, David, McLean. AndrewCycle lab Training Diary (met 'n bladsy per dag vir inligting om in blokkies in te vul rakende fietsy en ook 'n opsommende bladsy oop vir die einde van elke weeksagteband met gekleurde voorblad 1st imp 1997R50
SPO.MJM.034/09/16Clarke, James (Illustrations by Ester Duffey)The funny side of .... golf!Sagteband klein boekie met pragtige pensketse, boodskap aan vorige eienaar voorin2005R40
SPO.2069/2012Craven, D.H. (Namens die SA rugbyraad)Die ABC van rugby
Hardeband met s.o. nog in mooi en stewige toestandJuhie 1966R100
SPO.9/2012Colburn, AlanMuurbal: Gids vir die entoesiasHardeband met s.o. nog mooi1982R60
SPO.383/2012De Villiers, SteveKantlyn kaviaar : Radiovertellinge oor sport1ste uitg
1985
R100
SPO.AlgEls, Ernie with Steve Newell (photography by Dave Cannon)How to build a classic golf swing (fotos van Ernie as voorbeeld in sy swaai en dryfhoue)Hardeband sonder s.o. boek so goed soos nuut1996R90
SPO.Fistic expert (Illustrations by Seaman)East u structor series : Scientific boxing Practice and diet, correct punching etcSagteband tydskrif tipe boekie, voorblad se rant gevreet deur motte maar steeds oulike boeke oor boks met mooi swart en wit sketse, bladsye vergeel maar nog in goeie stewige toestand1941R45
SPO.1977/2012Fridjhon, Peter & Samson, Andrew1107 all out: The cricketer's Quiz bookSlapband met glansvoorblad in puik toestand1996R20
SPO.564/2012Golombek, HarryBeginning chessSagteband klein boekie met gekleurde vb. blaaie vergeel maar nog stewig1st ed 1981R50
SPO.BRE.002.11.16Grieb, Eddie en Farmer, StuartThe Springbok HandbookSagteband boek met statistieke en soos in splinternuut1st ed 2011R65
SPO.1047/2012Horowitz, I.A. (Copyright)The golden treasury of chess (fotos binne van groot skaakspelers) Ook verskillende skuiwe gedemonstreer en gesketsHardeband sonder s.o. buiteblad het skaafmerke1943R120
SPO.AlgJoubert, Flip & Louw, JoubertLangs die viswatersHardeband met s.o. verweer op omslag, vorige eienaar naam voorin maar boek nog mooi en stewig, blaaie vergeel1947R60
SPO.AlgKurensky, R.The right mind of golfSagteband splinternuut, boek is geneig om los te trek by gom in die middel alhoewel nog nooit gebruik1999R50
SPO.MJM.033/09/16Leen, Mauritz (Photography by William L Burger)The ABC of golf for beginnersHardeband met glanskleurvoorblad, lesse met volkleurfotos by aksies en nog vele meerJune 2000R50
SPO.Meckiff, Ian "Chucker" as told to Ian McDonaldThrown out (about Meckiff an Australian left-arm speed bowler)hardeband met s.o. skeur uit omslag op voorkant van die boek, plakker voorin1st publ 1961R80
SPO.AlgNicklaus, JackThe best way to better golf (Boek se lesse aangebied soos in 'n strokiesprent formaat met foto en byskrifte of beskrywing baie mooi swart en wit)Klein boekie met kleurvoorblad van Nicklaus wat swaai, boek het waterskade wat op veral voorblad wys13th imp, 1981R40
SPO.NIKELog book for South African runners (plek om allerlei info in te vul met eerste paar bladsye wat inligting oor ander sportmanne en fotos van hul verskaf, Bill Bowerman, Bruce Fordyce en anderA5 grootte boek alle kolomme steeds leeg netjies boek3rd edR50
SPO.O'Sullivan, David en McCallum, KevinDie Penguin Boek van Suid-Afrikaanse Sport trivia (vasvraboekie met feitelike antwoorde)Slapband, nog splinternuut maar het 'n skeurtjie op die rugkant onder2010R65
SPO.1988/2012Player, GaryGrand slam golf (Collecters item)Hardeband met s.o. nog in puik toestand, slegs skimmelvlekke op titelbladsye voor en agter, boek mooi en stewig1st publ, 1966R65
SPOReinfeld, FredThe complete Chess player: book teaches you how to win at chess by following strategy of the masters from opening move to checkmateSagteband punte van boek effens gebuig1953R90
SPOReshevsky, Sammy en Reinfeld, FredLearn chess fast!Hardeband sonder s.o. boek met sketse van verskillende skuiwe1952R60
SPO.471/2012Robson, Andy (Compiled by)Sporting disasters: Great balls-ups in sportKlein slapbandboekie, vergeelde bladsye maar nog mooi en stewig1996R20
SPO.DEH0604Clarke, Mary and David Vaughan (edited) The Encyclopedia of Dance & BalletHardeband met s.o. swart en wit fotos boek nog stewig, paar bladsye gebuig aan die kant1977R55
SPO.2104/2012Rhoodie, DenysWentennisHardeband met gekleurde voorblad geen omslag nog netjies1ste uitg, 1981R55
SPO.DEHRodway, TomFishing (Teaching yourself series)Hardeband met s.o. maar skeur bo en onder uit omslag boek stewig met pragtige swart en wit bypassende sketse1960R50
SPO.Royston & Lamond InternationalThe story of the rugby World Cup South African 1995 (The official book of the South African Ruby Football Union for the Rugby world cup SA 1995 (Geskiedenis van World Cup en baie volkleurfotosHardeband met s.o. in splinternuwe toestand, slegs een eienaar se naam voorin in koki1995R200
SPO.1980/2012Sounes, HowardThe wicked game: Arnold Palmer, Jack Nicklaus, Tiger Woods and the true story of Modern golfHardeband met s.o. so goed as nuut2004R75
SPO.1978/2012Teichman, garyFor the recordSagteband met gekleurde voorblad, nog so goed as nuut, geteken deur skrywerReprinted 2000R85
SPO.The bodybuilderTydskrif tipe boekie met 48 bladsye met artikels oor bodybuilders met hul fotos van daardie erasagteband voorblad is aan bo en onderkant los van die kram maar boekie verder nog mooiMarch 1954R25
SPO.AlgTheunissen, RoelfSpringbokkaptein Dawie de VilliersHardeband sonder s.o. 1ste uitg, 1972R80
SPO.AlgTulloh, BruceThe complete distance runnerSagteband met kleur voorblad, klein boekie maar nog mooi, blaaie vergeel1983R55
SPO.1985/2012Unite States Golf AssociationDecisions on the rules of golfSagteband nog baie mooi met gekleurde voorblad1993R25
SPO.2065/2012Volschenk, JohanDie ligbloues (met swart en wit foto's)Hardeband met s.o. boonste deel van rug het 'n bytmerk in wat die hoek weggevat het en stuk van rugkant geknibbel het, teks glad nie beinvloed1ste druk, 1977R60