Versamelde werke (reekse)


Op hierdie bladsy lys ons verskillende skrywers se Versamelde werke wat in voorraad is.

(Laaste bygewerk op 6 Julie 2015.)

OUTEURTITELDELE BESKIKBAARTOESTAND VAN BOEKEDATUMPRYS
Langenhoven, C.JVersamelde werke (grys stel)14 Dele- dele 1 en 4 kom kortIn goeie toestand, hardeband met omslae, 'n prysplakker op elke rugkant wat afgestoom kan word nog mooi19?R60 per deel of R500 vir hele stel
Magill, Frank N.Duisend beste boekeDeel 1 - 4
Boekdeel 1 (A-DOS)
Boekdeel 2 (DOU-LAG)
Boekdeel 3 (LAG-SAL)
Boekdeel 4 (SAN-SWE_
Hardeband in puik toestand1982/1983R70 per deel
Van den Heever, C.M.Versamelde werke van CM van den HeeverDeel 1 - 8Hardeband in gryswit buiteblaaie nog baie mooi toestand, In goeie toestand met 'n plastiekagtige buiteblad19??R150 hele reeks