Kakkerlak uitgawe 6

In Uitgawe 6 was Lize Beekman die voorbladmeisie met ‘n lekker artikel oor haar as liedjieskrywer. Kyk op p. 32-35 vir die volledige artikel oor Lize met pragtige foto’s!

 

Ander artikels in hierdie uitgawe:

Dot Serfontein (p.8-12)

Kom toer saam na Rosendal (p. 14-21)

Geestelike skrywer: Johann Boshoff (p. 22-25)

Ontspanningsverhale: Frieda de Villiers (p. 28-31)

Winternag (Eugene Marais) (p. 36-37)

Digter: Kobus Lombard van Windhoek (p. 38-40)

Om te skryf: Liesbet jy moet skryf – Lizz Meiring (p. 42-44)

Boekwenke: Die boekomslag (p.45)

Literêre pryse in SA – ATKV-prosaprys en Hertzogprys vir drama (p.50)

Spreekwoord: Hoe meer haa hoe minder spoed (p. 52-53)

Die verydeling van ons jagters – Jannie Kruger (p.61)

Jagstories (p. 62)

 Is jag wreed? (p. 68-69)

Raka soos opgevoer deur Helpmekaar Kollege Johannesburg (foto-artikel) (p. 78-79)

Die oewerkonyn (p.80-81)

Crescendo-wenner 2005 – Carlé van Deventer (p. 82-85)

Museum : Die Uys-Huis op Utrecht (p. 86-87)

Waar kom poppeteater vandaan? (p 88-89)

Vlaamse skrywer : Felix Timmermans (p. 90-91)

Onthou jy nog vir Haas Das se nuuskas? (p. 92-93)

Kunstenaar: Ons groet ‘n ou meester – Amos Langdown (p. 94-95)

Rembrandt van Rijn se 400ste geboortedagherdenking (p. 96)

In memoriam : Vader Frans Claerhout (p. 97)

 

Resensies in hierdie uitgawe:

So min blomme – Dot Serfontein (p. 13)

Volg jy my! – Johann  Boshoff (p. 26-27)

Queen van die Overberg – Frieda de Villiers (p. 29)

Geknipte naelstring – Kobus Lombard (p.39)

Tussen wysvinger en duim – Kobus Lombard (p. 40)

Viersprong – Die ongewone engele (p. 56)

Anton Hartman : Dis sy storie – Mia Hartman (p. 57)

Lord Methuen uitgeoorlê deur genl. Koos de la Rey (p. 58)

Ouhout (digbundel) – Piet de Jager (p. 59)

Jagkonings – Johannes von Moltke (p. 63)

Kennis vir die jagter – Herman Jonker (p. 64-65)

Die buffeljagter – Doc Immelman (p. 66-67)

Ouens is nie pizzas nie – Tania Brink (p. 79)