Naomi Maree
  • Chrisna
  • 23/11/2017
  • Comments Off on Naomi Maree

Naomi Maree Gebore 13 Oktober 1939   Naomi Maree is op Koppies in die Vrystaat gebore en het ook daar gematrikuleer. Sy is in 1960 getroud en het drie kinders. Haar begeerte om te skryf het kleintyd al deurgeslaan. In 1968 verskyn haar eerste kortverhaal in ‘n tydskrif. Daarna het dosyne kortverhale, vervolgverhale en boeke…

Elsa Joubert
  • Chrisna
  • 23/11/2017
  • Comments Off on Elsa Joubert

Gebore 19 Oktober 1922 Elsa Joubert, gebore as Elsabé Antoinette Murray op 19 Oktooer 1922 in die Paarl . Elsa Joubert verwerf beroemdheid met haar novelle Die swerfjare van Poppie Nongena, wat in 13 tale vertaal is, en wat ook as ‘n drama op die planke gebring is. Elsa Joubert het in die Paarl grootgeword…

PH Nortjé
  • Chrisna
  • 20/11/2017
  • Comments Off on PH Nortjé

PH Nortjé 20 Oktober 1920 – 6 Julie 2012 Foto uit: Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom Peter Henry Nortje is op 20 Oktober 1920 op die plaas Klipfontein in die wyk Baviaanskloof, distrik Willowmore in die Oos-Kaap gebore. Dié plaas was deel van die vroeëre Sewefonteint in die Baviaanskloof waar soveel van sy vertellings afspeel.  Hy…

Brandhout uit die vuur / Lassie Hofmeyr
  • Chrisna
  • 20/11/2017
  • Comments Off on Brandhout uit die vuur / Lassie Hofmeyr

Brandhout uit die vuur:  Die aangrypende geskiedenis van ‘n hedendaagse geloofmonument – die verhaal van die Maria Kloppers Kinderhawe deur Lassie Hofmeyr Maria Kloppers het al as jong meisie die dringende behoefte gehad om te dien en vir die Here te werk.  Dit was juis in hierdie tyd dat ds AP Kriel iemand nodig gehad het…

Boekbespreking: Alison: I have life
  • Chrisna
  • 20/11/2017
  • Comments Off on Boekbespreking: Alison: I have life

Wie van julle onthou nog die grusame aanval op Alison Botha in 1994 in die buitewyke van Port Elizabeth? Dié aanval het skokgolwe deur die land gestuur en niemand kon glo dat iemand so ontsettende aanval kon oorleef nie. Sy vertel haar storie met die hulp van haar biograaf Mariaan Thamm op so ‘n oop…

Skrywer Julius Neuman Friedenthal
  • Chrisna
  • 20/11/2017
  • Comments Off on Skrywer Julius Neuman Friedenthal

Julius Neuman Friedenthal (19 Oktober 1887-1959) Julius Neuman Friedenthal is op 19 Oktober 1887 op Gatsrand in die distrik Potchefstroom gebore.  In 1894 verhuis sy ouers na Edenburg waar hy vir die eerste keer skool toe gaan.  Vyf jaar later verhuis hulle andermaal en dié keer na Barkly-Oos. Weens die oorlog is hy twee jaar…