Marietjie de Jongh

Foto agterop Braam en die engel verkry Maria Magdalena (Marietjie) de Jongh is op 1 Maart 1953 op Vredenburg aan die Kaapse weskus gebore en het in die Sandveld op die plaas Tzaarskuil grootgeword. Sy gaan skool op die plaasskole Tzaarskuil en […]