WA de Klerk, woordemaker
  • Chrisna
  • 03/04/2018
  • Kommentare af op WA de Klerk, woordemaker

W.A. de Klerk sou verlede jaar 100 jaar oud geword het. Die woordemaker is ’n herontdekking van die werk van ’n meestervakman en ’n woordsmid by uitstek. De Klerk was ’n radioman, ’n advokaat en ’n skrywer. Toe die skryfgogga hom beetpak, het hy besef advokaatwees en skrywerskap is wedersyds uitsluitend en hy het hom…