Potjiekos en potpraatjies deur Dine van Zyl

R180.00

Potjiekos en potpraatjies

Dine van Zyl bied jou ‘n opwindende,  boek oor potjiekos met ewe nuwe resepte. Daar is ook ‘n paar tradisionele gunstelinge by, beter as wat jy ooit geproe het. En as jy nie weet nie, vertel die boek jou alles oor die aankoop van jou pot, hoe om die pot te behandel, die vuur te maak en jou potjiekos aanmekaar te slaan. Geniet die humoristiese stories, en die kleurfoto’s van potjiekos en reise in Afrika. ‘n Uitstekende geskenk (en moenie jouself vergeet nie).

Out of stock

Description

Uitgewer: Dine van Zyl Publikasies

ISBN 978-0-620-64356-6
Skrywer: Dine van Zyl

Formaat: 176 volkleur bladsye 250 X 190 mm (H X W)

Sagtebandboek

R180