Aantekeninge oor Mikro se Die koperkanon / College of Careers

R50.00

Boekie bestaan uit 7 hoofstukke wat begin met:

Agtergrond van Mikro, die skrywer van Die koperkanon en sy plek in die Afrikaanse letterkunde,

Die roman,

Kort opsomming oor Die koperkanon,

Vyftig kort vrae met antwoorde,

Kritiese bespreking van Die koperkanon,

Moontlike eksamenvrae en

‘n Bibliografie

Out of stock

SKU: TAAL.HEL.075/2014 Category:

Description

Uitgegee en gedruk, deur College of Careers EDMS BPK.

1970

Sagteband boekie van 35p.

Reeks: Studiehulp-reeks nr. 783

In goeie toestand

R50