Abel se lot / Chris Karsten

R120.00

Ella Neser is op verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto’s van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer ‘n inbraak uitloop op ‘n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ‘n nuwe moordenaar in Doradopark?

Out of stock

SKU: FIKSIE.MEL.001/2/19 Category:

Description

Human & Rosseau

Eerste uitgawe 2011

Sagteband boek in goeie en skoon toestand

Reeks: Boek 2 in die Abel-trilogie