Afrikaanse Essays / saamgestel deur W.K. du Plessis

R60.00

Veertien verhale deur bekende skrywers soos :
1. Vir ‘n jong digter: oor baie lees deur NP van Wyk Louw
2. Die lekkerste lekker deur Audrey Blignault
3. Nogtans sal ek jubel deur Audrey Blignault
4. Die taalhelde as draers van die wonder van Afrikaans deur dr. Hertzog Venter
5. Noorweë deur F.J. Eybers
6. Blou anemone deur Freda Linde
7. Niks is onherroeplik nie deur C. Louis Leipoldt
8. Haas jou langsaam deur Totius
9. Die onmag van die voorbeeld deur Gustav Preller
10. Aanhouer wen deur dr. E.G. Jansen
11. Beklag oor klaery deur J.J. Kruger
12. Veelaandenkende Ampie deur Jochem van Bruggen
13. Die rivier deur CM van den Heever
14. Vriendskap deur CM van den Heever

Elke essay word voorafgegaan deur ‘n swart en wit foto en kort biografie van die onderskeie skrywer.

Die boek is van ‘n Inleiding voorsien by name “Die essay as kunsvorm in Afrikaans” deur D.J.C. Geldenhuys.

2 in stock

Description

Uitgewer: Voortrekkerpers

Datum: Herdruk 1969

Toestand: Hardeband met stofomslag, skoolstempel voorin boek boek nog netjies, potloodaantekeninge in boek