Afrikaanse Natuurpoësie / P.J. Nienaber en F.V. Lategan

R80.00

Gedigte vir Jong Suid-Afrika – was die subtitel jare gelede…

Gedigte van:

CP Hoogenhout, M.H. Neser, C.L. Leipoldt, Totius, D.F. Malherbe, J.R.L. van Bruggen,  A.D. Keet, Toon van den Heever, C.M. van den Heever, I.D. du Plessis, S. Ign. Mocke, T.J. Haarhoff, Uys Krige, Elisabeth Eybers, S.J. Pretorius, Olga Kirsch, Elizabeth C.M. du Toit, Sheila Cussons en Merwe Scholtz.

Kort biografie van elke digter soos die aangehegte foto van Elisabeth Eybers.

1 in stock

SKU: DIG.012/24/10/22; DIG.(B).014/24/10/22 Category:

Description

Afrikaanse Pers Boekhandel

Tweede druk 1950

Hardeband met effense verweer op hoeke en rugkant, potlood notas op voorste en agterste binneblad, stempel en pen merke op voorste binneblad, potlood notas op sekere bladsye