Afrikanergrense / Dr. M.N. Hermann

R120.00

Wie is die Afrikaner en waarheen is hy op pad? Is hy nog enigsins bewus van sy identiteit of ploeter hy doelloos voort in ‘n woeste see? In Afrikanergrense word ondersoek ingestel na die identiteit van die Afrikaner en hoe hy, deur die herontdekking van sy grense, sy plek kan vind én behou in die Suid-Afrika van die 21ste eeu.

1 in stock

SKU: NUUT.HER Category:

Description

Uitgegee en gedruk deur ZeroPlus

Datum: Eerste uitgawe 2017

Boek is nog nuut binne en deur skrywer geteken, buiteblad het egter effense vuil merke op