Take four – Agter die skerms / Karen Kingsbury

R100.00

‘n Verhaal van hoop, gebroke harte en die soektog na gelukkige eindes. Take four is ‘n verhaal met talle verrassings. Jy sal dit moeilik kan neersit voordat jy die laaste bladsy gelees het.

Out of stock

SKU: GEE.1030/2012 Categories: , Tags: ,

Description

Uitgegee deur Lux Verbi

Eerste Afrikaanse uitgawe, eerste druk 2011

Aanvanklik in USA uitgegee onder die titel Take four.

Sagteband soos nuut

Hierdie boek is deel 4 van Agter die skerms-reeks van vier boeke.

Omslag deur Anna-Marie Petzer

R100