Agtien man en ‘n meisiekind / W.A. de Klerk

R35.00

Agtien man en ‘n meisiekind vertel hierdie verhaal — die verhaal van die mense wat die Suurveld help verdedig het, wat moes stry teen roofsugtige inboorlinge en ‘n belangelose regering. Hierdie mense se vuur, hul besieling, hul oortuiging in die reg van hul saak — en ook hul menslikheid, hul smart en liefde word uitgebeeld soos alleen W. A. de Klerk dit kan doen.

1 in stock

SKU: FIKSIE.SKO.037/15 Category:

Description

Uitgewer: Nasionale Boekhandel

Datum: Vyfde druk, 1962

Toestand: Hardeband sonder stofomslag boek is gebruik met skoolstempels in