Description
Uitgewer: HAUM
Datum:1960
Toestand: Hardeband met pragtige gekleurde voorblad, nog mooi stewig, slegs skoolstempel voorin
Vertaling: Deur J.J. Human
Illustrasies: Deur Werner Kuller
Kaart: Deur W.H. Hager
R65.00
Albert Schweitzer het die Nobelprys vir vrede vanweë sy liefdadigheidswerk in die Franse Kongo ontvang. Tegelyk is hy egter ook omstrede oor sekere opmerkings wat hy oor swartmense gemaak het. In Afrikaans is daar ‘n gewilde biografie oor hom deur M.Z. Thomas, Albert Schweitzer – van kind tot man vanuit Duits vertaal en deur HAUM iewers in die sestigerjare gepubliseer. Hier volg ‘n uittreksel daaruit wat spreek van die kultuurverskille wat hy in sy drif om goed aan ander te doen, moes trotseer:
“Al wat my bekommer, is waar ek moet praktiseer,” sê Albert terwyl hy sy boeke en instrumente begin uitpak. “Die sendingstasie is bereid om vir my ‘n spreekkamer te bou, maar daar is geen werkers nie!”
Maar onbekommerd oor sy sorge klink die tromboodskappe oor oerwoud en grasvlakte: ‘n Groot wit oganga het aangekom…
3 in stock
Uitgewer: HAUM
Datum:1960
Toestand: Hardeband met pragtige gekleurde voorblad, nog mooi stewig, slegs skoolstempel voorin
Vertaling: Deur J.J. Human
Illustrasies: Deur Werner Kuller
Kaart: Deur W.H. Hager