Alice se avonture in Wonderland / Lewis Carroll

R80.00

Hierdie Afrikaanse uitgawe gedenk die eerste verskyning van die Engelse Alice 100 jaar gelede in 1865.

Out of stock

SKU: JEUG.DON.012/12/18 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1965

Hardeband sonder stofomslag

Afrikaanse vertaling deur André P. Brink

Oorspronklike tekeninge deur John Tenniel