An-Alleentjie / Elsabe Steenberg

R65.00

In An-Alleentjie is Ana se pa in die Angolese oorlog dood en kort daarna sterf haar ma ook. Herman se ouboet is weg vir sy militêre opleiding en hy sukkel om aan te pas in sy nuwe standerd en by sy nuwe onderwyseres. Ten spyte van sy eie probleme probeer hy om Ana se vriendskap te wen en haar weer te laat lag.

Out of stock

SKU: JEUG.CDON.017 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede druk 1987

Sagteband met stempel en ou sakkie wat aan agterste binneblad vasgeplak is. Skoolstempels voor- en agterin boek boek nog skoon en netjies

Omslagontwerp: Gunter Schulz