Andre Huguenet / Van Schoor, A.M. (Redakteur)

R120.00

Kampvegter van die Afrikaanse toneelbedryf.

1 in stock

SKU: BIO.ALG.009/8/15 Categories: ,

Description

Afrikaanse Persboekhandel

Voorwoord deur W.J. Conradie op 1 November 1961

Redaksionele komitee:

Anna Neethling-Pohl, Rosa Uys, Cathy van Heerden, Alewyn Lee en Brian Norgarb

Hardeband sonder stofomslag, met kleefplastiek oorgetrek

Voorwoord deur A.M. van Schoor (redakteur)

Ingesluit in die agterkant van die boek is ‘n fotoalbum met swart en foto’s van André Huguenet in verskeie rolle waarin hy gespeel het