Anglo-Boereoorlog Memorabilia met volkshelde

R150.00

Slegs 1 stelletjie beskikbaar!

Memorabilia ter herinnering aan ons volkshelde tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902.

1 in stock

SKU: MEM.ALG.2015 Category:

Description

Vier 50 ml botteltjies met verskillende likeur-geure en verskillende volkshelde op botteltjies uitgebeeld. (Sien foto.)

Gemaak uit slegs natuurlike middels.

  • Heuningbos Likeur
  • Rooibos Likeur
  • Nartjie Likeur
  • Lemoen Likeur

Inhoud: 30% alkohol