Description
Davidphilip
2005
Sagtebandboek in mooi toestand, effense skaafplekke op buiteblad
Die boek is vir die eerste keer in Engels uitgegee as The Kites of Good Fortune -2004
Boek uit Engels vertaal deur Elmarie Freidberg
Voorin boek is ‘n kaart uit: Beschrijvinge van der Kaap der Goede Hoop met de zaaken daar toe behoorende.