Artikel oor Carl Boplaas van der Merwe / Chrisna van Rensburg

R20.00

Artikel oor bekende digter Carl Boplaas, wat veral bekendheid verwerf het vir sy boek Bewaar die knikkertjie en Carl Boplaas kraai douvoordag.

Artikel verskyn op p. 64 – 66 onder die titel: Blymoedige digter sterf tragies

 

10 in stock

SKU: TYD.004/CAR.6/19 Category:

Description

Kakkerlak tydskrif nr. 4

2005

Nuut

Tydskrif beslaan 104 bladsye propvol ander inligting