As die boerboonblomme val en ander verhale / Marguerite Poland

R90.00

Verskillende stories oor diere uit Afrika: Otter, Bosbok, kakkerlakke, Miskruier, Skilpad en nog vele meer met pragtige swart en wit illustrasies wat ondersteunend is in die teks.

Out of stock

Description

 

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1982

Hardeband boek met mooi skets op voorblad, biblioteeksakkie en stempels voorin boek, stukkie van die voorblad onder se verf effens afgetrek en vertoon wit waar n stuk sellotape afgetrek is.

Stories kom oorspronklik uit The mantis and the moon.

Marguerite Poland is die eerste skrywer wat vereer is met die Percy Fitzpatrick-toekenning vir Engelse Suid-Afrikaanse jeuglektuur. Die gehalte van haar werk is van hoogstaande gehalte dat dit ook in Afrikaans van belang en verrykend is.

Illustrasies deur Leigh Voigt.

Uit Engels vertaal deur CN van der Merwe.