As kampvuur-as eers wegwaai / Abel Botha

R120.00

As kampvuur-as eers wegwaai… (Nog stories om ou kampvure) Hieride is ‘n boek vir mense wat hou van die ver plekke – daar waar min ander mense sport trap. Ook hulle wat lief is vir jag en vir die natuur. Hierdie boek vertel stories van ware gebeure en ver plekke, sommige wat lank gelede gebeur het. Die gaan veral ook oor mense, nee karakters, wat deur die jare die skrywers se paadjie gekruis het en sy lewe vol gemaak het.

Out of stock

SKU: FIKSIE.JAG.ABE.006/7/19; FIKSIE.JAG.ABE.008/11/19; FIKSIE.JAG.ABE.003/1/21 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Uitgegee deur Abel Botha

2014

Sagteband boek

Paar kleurfotos in boek opgeneem.