Baalpriesters en valse profete in die Christendom deur Michael C Eksteen

R100.00

Messias se bevel aan sy dissipels was om die Koninkryk te gaan verkondig. (Matt. 10:7)  Die Evangelie beterk die ontwyfelbare waarhed van die Koninkryk en dit is mos wat Hy die hele tyd dat hy hier was, gedoen het. NOu wat behels die verkondiging van die Koninkryk?  Wanneer was die grondlegging van die aarde? Daar word ook in die boek verwys na SJ du Toit se boek Onvervulde professieë en verwys onder andere na die ongodsdienstigheid en veral valse godsdiens van die laaste dae… Ook verwysings na ander professieë in die boek en dan avra hy die vraag: OF die leser nou na die waaskuwing wil luister of nie, is elkeen se saak, maar ons leer egter uit die Bybel: “Beproef alle dinge en behou die goeie (1 Thess. 5:21) Ten spyte van al die Messias en die Bybels se waarskuwings teen die valse godsdiens, lyk dit of dit maar op dowe ore van die gelowiges val… Sy slotboodskap is : Een ding is egter baie seker en daarvoor moet ons gereed maak. Enigeen wat dit durf waag om teen die wêreldstroom te gaan en te waarsku teen die baie bedrog en valshede sal hulself blootstel aan die uiterste vervolgings tot die dood toe. Soos in die verlede so – nog erger in die hede en in die toekoms. – Michael C Eksteen.

Out of stock

Description

Daar is baie min bekend oor Michael (Mike) C. Eksteen behalwe dat hierdie boek Baalpriesters sowel as die boek Die worstelstryd teen die wereldheersers en die owerhede uit sy pen verskyn het en dat hy en sy vrou in die jare sewentigs vermoor is.