Baasspeurder Blomkwist hier / Astrid Lindgren

R90.00

As daar iets eienaardigs gebeur, moet jy weet Kalle Blomkvist en sy maats gaan binnekort weer die ongelooflikste avonture beleef. Jy sal nou wel dink dis nie so eienaardig is as vreemde mense die somerhuis van die Eklunds huur nie, maar moet nie so seker wees nie.

Daar is drie boeke in die reeks: Baaspeurder Blomkvist nr. 1, Baasspeurder Blomkvist in die knyp nr 2., Baasspeurder Blomkvist hier nr. 3

1 in stock

SKU: JEUG.BAY.016/6/19 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitagwe 1980

Sagteband in netjiese skoon toestand

Oorspronklike titel: Kalle Blomkvist och Ramus

Uit Sweedse vertaal: Jan Schaafsma

Reeks: Blomkvist-reeks nr. 3