Babette /Ferreira, Jeanette

R90.00

Geskryf in die tradisie van Gone with the Wind. Babette is die aangrypende verhaal van ‘n merkwaardige vrou, haar liefdes en haar lewens. Dit is die verhaal van die krag van n vrou met net haar rou vroulike instink leer oorleef. Jeanette Ferreira skep met hierdie roman ‘n onvergeetlike karakter in Afrikaans, ‘n vrou wat nie net die geskiedenis deurleef nie maar wat jou deur sy toeganklikheid meevoer en met sy swierige vertelgrasie oorrompel.

“Miskien is Babette die eerste ware romantiese epic in afrikaans.” – Tom Gouws vir Beeld –

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.003/20/5/25 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe, eerste druk 1995

Sagtebandboek, omslag toon effens verweer (voulynne) blaaie lig verbruin, naam van vorige eienaar op binneblad, inhoud blaaie stewig en netjies

Omslag Douw van Heerden