Basiese messelwerk vir die Suid-Afrikaanse tuin / Andries van Wyk

R75.00

Omtower self jou tuin in ‘n pragtige buiteleefruimte waar jy en jou gesin kan ontspan en onthaal. Al wat jy nodig het, is ‘n paar stuks basiese gereedskap en ‘n bietjie ondernemingsgees – vir die res sal hierdie boek, Basiese Messelwerk sorg…

Al die verskillende tegnieke wat nodig is  – hoe om ‘n prieël, ‘n braaiplek, trappe en selfs ‘n eenvoudige visdammetjie te bou, word stap vir stap in hierdie beskryf. Om jou tuin werklik deel van jou leefruimte te maak, is daar volledige aanwysings om skuifdeur aan te bring. Ook die leek kan hierdie boek met die grootste vertroue gebruik en daar is selfs ‘n volledige adreslys van organisasies wat jou sal bystaan.

 

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.(GROOT).MIK.006/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Struik

Datum: Eerste uitgawe, derde druk 1989

Toestand: Hardeband met mooi stofomslag boek in puik toestand