Bestaan jy of leef jy? / Annemarie le Roux

R45.00

Materiële welvaart het deur die jare so belangrik geword dat dit vandag bykans onmoontlik is om ‘n kwaliteitslewe daarsonder voor te stel.

Maar tye verander en vandag is ons in ‘n oorlewingstryd gewikkel. Die ekonomie druk. Onrus en geweld vier hoogty. Werkloosheid neem toe en lewensstandaarde verlaag.

Nou begin ‘n mens jou afvra: Leef ek werklik of bestaan ek net? Is dit moontlik om met ‘n dalende lewenstandaard nog ‘n kwaliteitslewe te voer? Die antwoord sal afhang van at jy verstaan onder lewenskwaliteit:

  • Is dit ‘n sober, nederige en gebalanseerde lewe?
  • Is dit ‘n lang, diensbare lewe?
  • Is dit ‘n lewe vol kennis en wysheid?
  • Is dit ‘n lewe gekenkmerk deur geduld en verdraagsaamheid?

Out of stock

SKU: GEE.DON.033/5/18 Category:

Description

Uitgewer: Lux Verbi

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1993

Toestand: Sagteband met gekleurde glansvoorblad